Preek/ Boodskap oor: Wat Bly Oor?

God het ‘n prentjie vir elkeen van ons en Hy gebruik sekere aparate om ons by daardie prentjie te kry.

Soos ‘n skilder wat ‘n foto skilder.

GOD SE BEITEL:

Ingryping – Hy raak ons aan deur sy Gees en dit sny ons harte. (Kol 2:11)

Woord – Die Woord is soos ‘n 2 snydende swaard en bring ons onder oortuiging. (Heb 4:12)

Mense – Mense slyp mekaar oor die algemeen, veral as hulle reg is oor jou. (2 Kor 7:8-10)

Omstandighede – Wat partykeer net nie wil verander of ophou nie. (Lukas 18:1-8).

Omgewing – Potholes, werk, skool.

Verandering – Soms verander alles rondom jou, of selfs vir jou – iemand trek, of sterf af, maatskappy maak toe, kinders gaan uit huis uit ……

Uitdagings – Soos ‘n lisensie toets, of ‘n eksamen, of ‘n moeilike gesprek, onderhoud.

Danksegging na ‘n moeilike tyd – 2 Kor 1:3-10 1983

God bemoedig ons deur:

Aanraking – Hy bemoedig jou deur Sy Gees. (Rom 8:26)

Woord – Sy Woord is vol beloftes. (Ps 119:11)

Mense – “Brian shouted GO!” Erick made it. (2 Kor 7:6)

Omstandighede – Soms het ons baie meer om voor dankbaar te wees, maar die pyn skree net harder

Omgewing – Waarmee omring jy jouself, gesonde omgewings ….

Verandering – Daar kom meesal goeie dinge uit verandering uit

Uitdaging – KBS student  – Alle geleenthede kom verskuil as uitdagings

Die Engel storie

In 1883 the religious writer George F. Pentecost published the essay “The Angel in the Marble”. He described an episode from his childhood when he knew a down-and-out sculptor who acquired a large rough piece of marble and placed it in his shed studio.

I asked him: “Mr. what are you going to make out of that?” Looking up kindly into my face, he said: “My boy, I am not going to make anything out of it. I am going to find something in it.” I did not quite comprehend, but said: “Why, what are you going to find in it?” He replied: “There is a beautiful angel in that block of marble, and I am going to find it? All I have to do is to knock off the outside pieces of marble, and be very careful not to cut into the angel with my chisel. ”