Om ANGSTIG te wees is soos om op ’n wiegstoel te sit en wieg.
Jy doen iets, maar dit bring jou nêrens.
Inleiding:
Wie kry angsaanvalle:
Almal ervaar angs.
Dit gebeur met die beste van ons en is nie ’n teken van swakheid nie.
Bv. Dawid kry baie “angs aavalle” as ons kyk wanneer hy sy hart uitstort in die Psalms.
Joshua
Jesus in die tuin van Getsemane
Brian Johnson van Bethel Worship se persoonlike getuienisse op Youtube.
Simptome van matig tot “full-out” senuwee in-eenstorting.
Waaroor is raak ons angstig?
- Onsekerhede in die toekoms.
- Wat as dit of dat gebeur.
- Finansies,, familie, werk.
- Gesondheid – Hoe gaan my liggaam reageer as ek moet Covid kry?
- Wat as iemand naby my sou sterf.
- Dis ’n Gevoel dat iets jou (of hulle naby jou) se welstand of veiligheid bedreig
- Dis ’n Gevoel van Onsekerheid (insecurity). ’n Gedagte dat iets sleg gaan gebeur
- Dis ’n Gevoel van Hulpeloos. Gevoel dat jy niks daaraan kan doen nie
- ’n Gevoel van Isolasie. Daar is niemand wat my kan help nie.
- Gaan ek kan staande bly?
- Wat van my kinders?
Inhoud:
Joshua was be-ANGS.
Hoekom sê God: Don’t despair, Don’t be afraid,do not be discouraged
(Panic Attack): “Moses My servant is dead; Dink jy Joshua was Angstig? (Miljoene mense skielik sy verantwoordelikheid)
- Eerstens ’n paar dinge AMMUNISIE wat die Here wil hê ons moet weet, sodat ons onsself daaraan kan herinner:
Joshua 1:1-9
1 Now it happened after the death of Moses the servant of the Lord, that the Lord spoke to Joshua the son of Nun, Moses’ servant (attendant), saying, 2 “Moses My servant is dead; now therefore [a]arise [to take his place], cross over this Jordan, you and all this people, into the land which I am giving to them, to the [b]sons of Israel. 3 I have given you every place on which the sole of your foot treads, just as I promised to Moses… 5 No man will [be able to] stand before you [to oppose you] as long as you live. Just as I was [present] with Moses, so will I be with you; I will not fail you or abandon you. 6 Be strong and confident and courageous, for you will give this people as an inheritance the land which I swore to their fathers (ancestors) to give them. 7 Only be strong and very courageous; be careful to do [everything] in accordance with the entire law which Moses My servant commanded you; do not turn from it to the right or to the left, so that you may prosper and be successful wherever you go. 8 This Book of the Law shall not depart from your mouth, but you shall read [and meditate on] it day and night, so that you may be careful to do [everything] in accordance with all that is written in it; for then you will make your way prosperous, and then you will be [d]successful. 9 Have I not commanded you? Be strong and courageous! Do not be terrified or dismayed (intimidated), for the Lord your God is with you wherever you go.”
Toe Joshua angstig is bevestig God ’n paar dinge vir Joshua:
- God bevestig Sy belofte aan die volk. (2-4) PROMISE
Romans 15:4
4 For whatever was written in earlier times was written for our instruction, so that through endurance and the encouragement of the Scriptures we might have hope and overflow with confidence in His promises.
- God bevestig Sy teenwoordigheid. (5) PRESENCE
*NB – God herhaal die teenoorgestelde van angstigheid… Be Strong and confident and courageous…(6,7,9)
- God bevestig Sy vermoë en krag. POWER
3.1 God is by magte / het die vermoë
Col 1
The Preeminence of Christ (Jesus se aandeel in die van skep alles en hou alles in stand)
15 He is the image of the invisible God, the firstborn of all creation. 16 For by[f] him all things were created, in heaven and on earth, visible and invisible, whether thrones or dominions or rulers or authorities—all things were created through him and for him. 17 And he is before all things, and in him all things hold together.
Job 9 and Job 38:4-7 etc. (God se mag in die skep van die heelal)
4 “Where were you when I laid the foundation of the earth?
Tell Me, if you know and have understanding.
5 “Who determined the measurements [of the earth], if you know?
Wat is te moeilik vir God?
Hierdie wete/wapen teen ANGS is die vaste vertroue en wete in God se vermoë om met enige iets te kan hanteer wat ons bedreig.
Glo jy dit regtig? of sê ons dit net?
*Anxiety does not empty tomorrow of its worries and sorrows; it only empties today
of its strengths.
3.1 God sal jou krag gee as jy op Hom vertrou.
Isa 40:31 But those who wait for the Lord [who expect, look for, and hope in Him]
Will gain new strength and renew their power;
Ander simptome:
- Ons voel Onsekerheid, maar in werklikheid het ons standvastigheid/seker wete – Ons behoort aan God wat ons Sy kinders noem, ons is syne.
1 Joh 3:1
See what an incredible quality of love the Father has shown to us, that we would [be permitted to] be named and called and counted the children of God!
- Ons voel Hulpeloos en Buite beheer maar in werlikheid het ons ’n almagtige God wat ons help. Kol 1 Almagtige God wat alles instand hou. Joh 14 Heilige Gees is ons helper.
- Ons voel dalk ge-isoleerd en alleen (ons eie toedoen want ons ontrek) – Maar God is altyd by ons
Joh 14:16
And I will ask the Father, and He will give you another Helper (Comforter, Advocate, Intercessor—Counselor, Strengthener, Standby), to be with you forever—
Reality Check:
Om God se vrede te ervaar beteken nie noodwendig dat :
- al jou probleme of uitdagings opgelos is,
- of al die ongeregtighede reggemaak is
- of al jou tekortkominge reggestel is
- of jy alles het wat jy wil hê nie.
Sommige dinge gaan nie verander nie en sommige probleme het nie oplossings nie.
*Real faith doesn’t deny that a problem exist… denies that problem a voice and influence
Hoe beinvloed ANGS jou lewe, jou dag, jou week?
- In Praktyk: (die WAPEN waarmee ons AMMUNISIE skiet)
Opdrag in die Woord is: Antwoord lê opgesluit in Josh1:8 = Meditate on what God has said.
Hoe doen ons dit? Mediteer?
Wie het al so oor iets bekommer of angstig gewees dat dit jou wakker gehou het en jy nie kon slaap nie. Dalk vroeg oggend wakker word en lê en dink oor daardie ding.
Dan weet jy hoe om te mediteer. Ons moet nou net dit waaroor/waarop ons mediteer verander
Dawid was nog iemand met ANGS wat doen hy?
Ps 1:2
But his delight is in the law of the Lord,
And on His law [His precepts and teachings] he [habitually] meditates day and night.
Mediteer = Onthou en Hou vas aan en Oordink en Verklaar.
Waarop Mediteer ons? (Onthou en Hou vas aan en Oordink en Verklaar).
- His Word (beloftes)
- His Ways (karakter) – Wie hy is
- His Works (getuienise/werke in jou lewe) Joshua 4 se klippe om te onthou.
Wat doen jy om te onthou?
Hoe raak jy ontslae van iets? Jy verplaas dit met iets anders.
Dit wat ons verklaar vervang angstige gedagtes met waarheid (ammunisie):
- God se liefde vir jou.
- Sy krag en vermoë
- Jou kindskap en waarde
- Sy beloftes vir jou
Hoe nog?
1Tes 5:16,17,18
- Rejoice always (sit worship op en rejoice te midde van tye van angs)
- Pray without seising (Jesus prays in Getsemane)
- In everything give thanks
Mediteer sluit die volgende in:
- Lees
- Onthou
- Vas te hou aan
- Oordink
- Glo
- Verklaar
… wanneer ons bid en uitroep tot God,
DAN skyn ons God se waarheid lig op angs en dit moet verdwyn.
Slot:
Jesus Comforts His Disciples
Joh 14:1
“Do not let your heart be troubled (afraid, cowardly). Believe [confidently] in God and trust in Him, [have faith, hold on to it, rely on it, keep going and] believe also in Me.
Dawid skryf
Psalm 16:7-9
I will praise the Lord who counsels me; even at night my heart instructs me. I keep my eyes always on the Lord. With him at my right hand, I shall not be shaken. Therefore my heart is glad and my tongue rejoices; my body also will rest secure. (Goeie nagrus)
1Pet 5:7
7 casting all your cares [all your anxieties, all your worries, and all your concerns, once and for all] on Him, for He cares about you [with deepest affection, and watches over you very carefully].
Seën:
Deut 31:7-8
7 Then Moses called to Joshua and said to him … 8 It is the Lord who goes before you; He will be with you. He will not fail you or abandon you. Do not fear or be dismayed.”