Toets en Bewerk

James 1 (AMP)

2 Consider it nothing but joy, my brothers and sisters, whenever you fall into various trials. 3 Be assured that the testing of your faith [through experience] produces endurance [leading to spiritual maturity, and inner peace (vrede in die vuur boodskap)]. 4 And let endurance have its perfect result and do a thorough work, so that you may be perfect and completely developed [in your faith], lacking in nothing.

Ons weet wat beproewing doen:

3 Dinge wat gebeur in moeilike tye.

  1. Beproewing TOETS ons geloof:

Be assured that the testing of your faith [through experience]…

Wat word hier getoets? Geloof

Wat van jou geloof? Die EGTHEID van ons geloof word getoets.

Beproewing skyn ’n lig op die egtheid van ons vertroue op God

Definisie van Geloof:

Heb11 (AMP)

1 Now faith is the assurance (title deed, confirmation) of things hoped for (divinely guaranteed), and the evidence of things not seen [the conviction of their reality—faith comprehends as fact what cannot be experienced by the physical senses]

Heb11 (AFR Boodskap)

1 Wat beteken dit om op God te vertrou? Geloof of vertroue in God beteken om nie een oomblik te twyfel nie dat Hy sy beloftes sal hou en om daarna uit te sien. Ons kan dit wel nie nou al sien nie, maar ons weet vir seker dat dit sal gebeur.

  • Geloof is nie iets waarmee ons God kan ooreed, of in iets kan in boelie om te doen, wat Hy nie wil doen nie.
  • Geloof is nie iets waarmee ons God se arm kan draai nie.

“As ek net genoeg geloof het sal God dit doen, omdat ek dit so wil hê nie”

  • Geloof is ook die wete en vertroue dat God al reeds iets gedoen het.
  • Geloof is die wete dat God die God is wat Homself aan ons openbaar in die Nuwe Testament, en dat Hy getrou sal bly aan Sy beloftes.

Faith = Full Assurance In The Heart (Seker Wete in jou Hart)

  1. Beproewing, BEWERSTELLIG uithouvermoë – (oefen) ons geloof:

produces endurance [leading to spiritual maturity, and inner peace.

Hoe kan jou geloof groei as dit nie ge-oefen word nie?

Die ding wat ons wil vryspring of wil hê weggeneem moet word, is juis die ding wat God kies om te gebruik.

Hoekom is my spiere seer na oefening?

Sore muscles indicates changes are being made during exercise. Muscle contractions cause microscopic tears along the muscle and nearby connective tissues. These tiny tears don’t directly cause the soreness. Rather, the pain is a side effect of the muscle repair process.

Soreness is a by-product of healing

  1. Beproewing BRING volwassenheid en ’n nuwe perspektief:

And let endurance have its perfect result and do a thorough work, (Why?) so that you may be perfect and completely developed [in your faith], lacking in nothing.

Laat deursettingsvermoë sy werk doen, sodat jy heel (gesond/volwasse) kan word.

Die enigste manier om ware/egte volwasse geloof te ontwikkel is om deur hierdie beproewings te gaan en God se getrouheid PERSOONLIK te ervaar.

Dit bou ’n vaste vertroue (ons geloof spiere – volwassenheid) in ons, dis deel van ons proses van Heiligmaking

God kyk met ’n ewigheids perspektief lens.

Here gee my wysheid om te sien, …soos U sien.

Help my om myself, …die lewe …en die doel met beproewings deur U lens te sien?

Inspirasie stories:

Ons word ge-inspireer deur mense wie se geloof getoets was en wie dit deurstaan het. Mense wat geestelik sterker en geestelik  meer volwasse ander kant uitgekom het.

*They leave us with confidence that there is a category of faith and there is a category of confidence in God that can endure just about anything.

*Faith did not necessarily reverse the consequences of life in a fallen world.

 Opsomming:

Heb 12 (AMP)

… let us run with endurance and active persistence the race that is set before us, 2 [looking away from all that will distract us and] focusing our eyes on Jesus, who is the Author and Perfecter of faith [the first incentive for our belief and the One who brings our faith to maturity],

*Trails produced perseverance and courage in the midst of circumstances.

*Heavenly Father, use this until You choose to remove this.

*Whatever i am going through will not define me, it will refine me.

Beproewing Toets ons geloof , Bewerkstellig deursettings vermoë, Bring volwassenheid en ’n Godelike ewigheids perspektief.