Staanplek

Paar weke gelede gesels ons oor God se toep genaamd “Ways”

“The Lord directs our steps, so why try to understand everything along the way?”

Proverbs 20:24 NLT

 

Vandag gesels ons oor staanplek

  • Wie was al gedruk vir staanplek?
  • London ondergronds of ‘n vol bank
  • Wat van die lisensiekantoor of poskantoor
  • Spasie is in sekere kulture ‘n teken van Seën.

 

God se Ways lei ons in spasie in

  • Spasie word gesien as ‘n teken van seën.
  • Bv 128GB foon spasie is sekerlik beter as 64GB?
  • As Ways ‘n toep is dan is spasie soos ‘n hardeskyf.
  • Wie het al met ‘n vol hardeskyf gesit? Dit kom onverwags soos wanneer jou stapels klaar is of die papier in die drukker klaar is.

 

Meer as ‘n hardeskyf gee God vir ons elkeen ‘n koningkryk spasie wat ons in gehoorsaamheid moet:

  1. Verkry
  2. Verdedig
  3. Verbou
  4. Vergroot

 

Vandag noem ons hierdie spasie

STAANPLEK

 

  1. Verkry

““Die Here sal die seën beveel om oor jou te kom, oor jou graanskure en oor alles wat jy aanpak. Die Here jou God sal jou seën in die land wat Hy aan jou gee. “As jy die gebooie van die Here jou God gehoorsaam en sy wil doen, sal Hy jou in stand hou as sy heilige volk soos Hy met ‘n eed aan jou beloof het.”

Deuteronomium 28:8-9 AFR83

 

“The Lord will guarantee a blessing on everything you do and will fill your storehouses with grain. The Lord your God will bless you in the land he is giving you. “If you obey the commands of the Lord your God and walk in his ways, the Lord will establish you as his holy people as he swore he would do.”

Deuteronomy 28:8-9 NLT

  • Land – staanplek, platform, spasie
  • Die Here gee aan elkeen ‘n spasie of staanplek waar ons moet standpunt en staanplek inneem vir Sy koningkryk en ons lewens.
  • Wat / waar is jou staanplek?
    • Jou gesin
    • Jou werks omgewing / besigheid
    • Jou roeping bv ‘n gemeente of n spesifieke bediening

 

  1. Verdedig

“Therefore, put on every piece of God’s armour so you will be able to resist the enemy in the time of evil. Then after the battle you will still be standing firm. Stand your ground, putting on the belt of truth and the body armour of God’s righteousness.”

Ephesians 6:13-14 NLT

  • Staan vas (wapenrusting) / verdedig
  • Die Vyand en die lewe in die algemeen sal alles probeer om jou van jou staanplek af te stoot

 

  1. Verbou
  • SAAI & MAAI
  • Gelykenis van die saaier

“Wat ons betref, ons sal nie buite perke trots wees nie. Ons bly binne die perk van die grense wat God vir ons uitgemeet het. Dié begrensing sluit julle óók in. Ons het dus nie ons perke oorskry deur tot by julle te kom nie. Ons het tog heel eerste tot by julle gekom met die Goeie Nuus van Christus. Ons is nie buite perke trots nie, dit wil sê, ons spog nie oor ander mense se optredes nie. Ons hoop dat julle geloof sal toeneem en dat ons werkterrein onder julle nog groter sal word. Dan sal ons die Goeie Nuus ook in gebiede kan preek wat anderkant julle geleë is, sonder om te roem op werk wat gedoen is in die werkkring van iemand anders.”

2 KORINTIËRS 10:13-16 NLV

 

  1. Vergroot

“Hy was die een wat tot die God van Israel gebid en gesê het: “Laat u seën op my rus en vergroot my grond! Wees asseblief met my in alles wat ek doen, en bewaar my van moeilikheid en pyn!” En God het sy versoek gehoor en dit gedoen.”

1 KRONIEKE 4:10 NLV

 

TEN SLOTTE

OORLOG TEEN AMALEK

Toe die Amalekiete by Refidim teen Israel kom veg het, het Moses vir Josua gesê: “Kies vir ons manskappe en gaan veg môre teen die Amalekiete. Dan sal ek op die top van die heuwel gaan staan met die kierie wat God my gegee het, in my hand.”

Josua het toe gedoen wat Moses vir hom gesê het en hy het teen die Amalekiete gaan veg. Moses, Aäron en Hur het tot op die top van die heuwel uitgeklim. Solank Moses sy hand opgehou het, was Israel die sterkste, en wanneer sy hand gesak het, die Amalekiete. Maar Moses se arms het begin moeg word. Hulle het toe ‘n klip gevat en dit agter hom neergesit sodat hy daarop kon gaan sit. Aäron en Hur het sy arms van weerskante af ondersteun sodat sy arms regop gebly het tot sononder. Josua het die Amalekiete heeltemal verslaan.

Ekodus 17:8-13

  • Aaron en Hur se belangrike taak was om Moses te help staande bly in geveg met arms omhoog