Skuldig of Skaam

Gen 3:8-10

8 And they heard the sound of the Lord God walking in the garden in the cool [afternoon breeze] of the day, so the man and his wife hid and kept themselves hidden from the presence of the Lord God among the trees of the garden.

 

Daar is ’n fyn lyn tussen Skuldig en Skaam:

Skuld-gevoel is die objektiewe realiteit dat jy die straf verdien vir iets wat jy verkeerd gedoen het.

Skaamte-gevoel is die subjektiewe gevoel dat jy waardeloos is a.g.v. wie jy, voel of dink jy is.

 

Voorbeeld:

As jy iemand seer maak, voel jy na die tyd sleg dat jy dit dit gedoen het (Skuldig).

Terselfde tyd voel jy sleg dat jy iemand is wat dit sal doen (Skaam).

 

Its the difference between making a mistake and believing we are a mistake.

 

Skuld-gevoel of skuld-besef is ’n gesonde reaksie op sonde. Dit moet lei na ons wat na God toe hardloop en Sy vergifnis vra omdat ons Sy hart ken.

 

Maar skaamte laat ons weghardloop van God af en wegkruip, omdat ons voel dat Hy ons gaan verwerp en Sy liefde bepaal word deur wat ons doen of niet doen nie.

 

Definisie van Skaamte?

  • Skaamte is die intense pynlike gevoel wat ek oor my eie foute, tekortkominge en sondes ervaar, dit laat my onwaardig voel.
  • Skaamte is baie keer die gevolg van sonde of foute wat nie oopgemaak is en bely is nie, maar in die duisternis lê en uiteindelik my karakter en identiteit beïnvloed.

 

Skaamte is gewortel in vrees:

Vrees waarvoor?

  • Mislukking
  • Verwerping
  • Vernedering

Hoe gebruik die vyand jou skaamte teen jou?

 

Wat doen skaamte?:

  • Skaamte steel jou God-gegewe lewensdoel.
  • Skaamte steel die volheid van wie jy is (jou identiteit)
  • Skate steel jou verhouding en intimiteit met God. Verwyder jou van God.

 

Ons almal het ’n mate van skaamte in ons.

Die effek daarvan is sigbaar in almal van ons se lewe.

 

Hoe tree n persoon op wat skaamte oor hom het:

  • Sukkel om nuwe mense te ontmoet, of om met vreemdes te begin praat
  • Sukkel om mense in die oë te kyk
  • Sukkel om gevoelens te wys, wil homself nie ontbloot nie
  • Voel gou verkleineerd
  • Skram weg van diep verhoudings
  • Kom selfgesentreerd voor
  • Verdedigend (best defence is offence)
  • Blameer ander voor self geblameer word (nooit verkeerd nee, vra nooit verskoning die)
  • Voel altyd of ander van hulle praat en hulle oordeel
  • Voel alleen
  • Voel dat hulle iets perfek moet doen, of dit eerder glad nie doen nie
  • Het baie keer ‘n mate van depressie

 

Heilige Gees maak ons vry van skaamte. God wil hê dat ons vry moet wees die kettings van skaamte. Dit is ’n proses wat begin met ’n deurbraak.

’n Deurbraak waar die Heilige Gees vir ons die leuens wat skaamte voer uitwys en die volheid van die waarheid van Vergifnis werklik maak. Daarna lê ’n leefwyse van daaglikse keuses en hernuwing voor, waar ons, ons hart belyn met die waarheid van wie ons is in Christus.

 

Wie is ons in Jesus Christus?

Ons wat Jesus aangeneem het as verlosser is geregverdig (righteous & justified) voor God die Vader in Jesus Christus. Jesus neem ons sondes… ons skaamte, en die Vader se oordeel, op Hom en betaal die volle prys op die kruis.

 

  • Your value and identity are not determined by what others have said to you, or about you, or even what you did.
  • Your value and identity are determined by who you are as an image-bearer, and what Christ has done on your behalf.

Hoe oorwin ons skaamte?

1.Glo dat jy God se vergifnis ontvang het en vlekkeloos voor Hom staan.

Luke 7:48-50

48 Then He said to her, “Your sins are forgiven.” 49 Those who were reclining at the table with Him began saying among themselves, Who is this who even forgives sins?” 50 Jesus said to the woman, “Your faith [in Me] has saved you; go in peace [free from the distress experienced because of sin].”

 

 

  1. Wees gegrond/gewortel in God se liefde

Ephesians 3:16-18

16 May He grant you out of the riches of His glory, to be strengthened and spiritually energized with power through His Spirit in your inner self, [indwelling your innermost being and personality], 17 so that Christ may dwell in your hearts through your faith. And may you, having been [deeply] rooted and [securely] grounded in love, 18 be fully capable of comprehending with all the saints (Gods people) the width and length and height and depth of His love [fully experiencing that amazing, endless love]

 

  1. Glo die waarheid van jou Kindskap & ware Identiteit

Rom. 8:15-16

15 For you have not received a spirit of slavery leading again to fear [of Gods judgment], but you have received the Spirit of adoption as sons [the Spirit producing sonship] by which we [joyfully] cry, [a]Abba! Father!” 16 The Spirit Himself testifies and confirms together with our spirit [assuring us] that we [believers] are children of God.

 

Gal. 4:5-7

so that He might redeem and liberate those who were under the Law, that we [who believe] might be adopted as sons [as Gods children with all rights as fully grown members of a family]. And because you [really] are [His] sons, God has sent the Spirit of His Son into our hearts, crying out, [a]Abba! Father!” Therefore you are no longer a slave (bond-servant), but a son; and if a son, then also an heir through [the gracious act of] God [through Christ].

 

4.Weet en glo dat niks ons kan skei van God se liefde nie

Romans 8:35-39

35 Who shall separate us from the love of Christ? Shall tribulation, or distress, or persecution, or famine, or nakedness, or peril, or sword? 36 As it is written:

For Your sake we are killed all day long; We are accounted as sheep for the slaughter.”

37 Yet in all these things we are more than conquerors through Him who loved us. 38 For I am persuaded that neither death nor life, nor angels nor principalities nor powers, nor things present nor things to come, 39 nor height nor depth, nor any other created thing, shall be able to separate us from the love of God which is in Christ Jesus our Lord.

 

 

Rom. 10:11 NIV

11 As Scripture says, Anyone who believes in him will never be put to shame.”

 

Slot:

Skaamte will…

  • Steel Lewensdoel= wat God in en deur jou wil doen
  • Verwar Identiteit = Geregverdig, vergeve en kind van God.
  • Verwyder Intieme/naby verhouding met God soos in die tuin van Eden.

 

Heb 4:16

Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.

 

Skaamte hou ons weg van God af.

Vrymoedigheid (boldness) is wat ons nodig het om in God se teenwoordigheid in te gaan.

 

Kom ons kom vry van die kettings van Skaamte…

sodat ons met vrymoedigheid saam met God kan stap.