Die Gees Van Die Oorwinnaar

  • Ons is nou in Pinkster seisoen
  • Seisoen van salwing en bekragtiging en bemagtiging deur Heilige Gees om God se koningkryk te vestig en te leef as oorwinnaars

Rom 8:31-39 1953 vertaling

Preeknotas

Preek / boodskap oor: Verskillende Vorme Van Doop

Hand 17:10-12 ‘Paulus en Silas het deur Amfipolis en Apollonië gereis en in Tessalonika aangekom, waar daar ’n sinagoge van die Jode was. Toe dit donker was, het die gelowiges vir Paulus en Silas na Berea toe gestuur. Daar aangekom, het hulle na die Jode se sinagoge gegaan. Die mense daar was ontvankliker as dié in Tessalonika, en hulle het met groot belangstelling na Paulus se boodskap geluister. Hulle het elke dag die Skrifte ondersoek om te sien of dit is soos Paulus en Silas sê. Baie van hulle het gevolglik gelowig geword en ook heelparty van die Grieke, sowel vooraanstaande vroue as mans.’

Preeknotas

God Praat Nog Vandag

Baie mense sê van God; “ God hoor my nie”, of “Gebed werk nie meer nie” of “Ek hoor God nie”

Preeknotas

Nog Een Keer Geskud

“So sê die Here die Almagtige: Nog een keer, binnekort, sal Ek hemel en aarde, see en land laat bewe. Dan sal Ek al die nasies laat wakker skrik en hulle sal met hulle skatte kom en so sal Ek hierdie huis met rykdom vul, sê die Here die Almagtige. Aan My behoort al die silwer, aan My al die goud, sê die Here die Almagtige. Die roem van die tempel sal in die toekoms groter wees as in die verlede, sê die Here die Almagtige. Op hierdie plek sal Ek vrede gee, sê die Here die Almagtige.”

Preeknotas