Preek /Boodskap oor: Ons Wandel Deur Die Gees
Inleiding:
Is jy geestelik ingestel of vleeslik ingestel?
Preek /Boodskap oor: Hidrasie
In ons huis, as jy ‘n kopseer het, is die eerste vraag wat jy heel moontlik gaan kry: Hoeveel water het jy vandag gedrink? (soms in my geval: wanneer laas het jy koffie gedrink).
Preek/ Boodskap oor: Bekering
Acts 2:38 (AMP) Petrus se boodskap na die uitstorting van HG, luisteraars se harte is aangeraak en vra wat hulle moet doen?
Preek/ Boodskap oor: Een Bestemming Verskillende Routes
4Ons het baie lede in een liggaam, en die lede het nie almal dieselfde funksie nie. 5Net so is ons, al is ons baie, in Christus een liggaam, en almal afsonderlik lede van mekaar. Rom12:4-5
Preek/ Boodskap oor: Wat Bly Oor?
God het ‘n prentjie vir elkeen van ons en Hy gebruik sekere aparate om ons by daardie prentjie te kry.
Preek /Boodskap oor: Kom Uit (Deel 4) – Hemelse en Aardse Realiteite
“You are so heavenly minded that you are no earthly good” – ken julle hierdie gesegde?