Siestog, die arme Fariseër
Preek /Boodskap oor: Die Wagkamer Deel 2
In deel 1 van die wagkamer: (as jy dit gemis het, gaan soek dit op ons Youtube kanaal)
Preek/ Boodskap oor: Die Wagkamer Deel 1
Ek hou nie van wag nie. Is dit vir jou lekker om te wag vir iets / iemand?
Preek/ Boodskap oor: Kyk Jou Huis Noord?
INLEIDING:
Pa sê: Huis se vensters moet Noord kyk om maksimum son kry.
Preek/ Boodskap oor: Die Weg van Wysheid Deel 2
- Maak ń studie van Wysheid
- soek insig wysheid ens
- Maak ń studie van dit
- Gaan met dit om elke dag
“My seun, luister mooi na wat ek vir jou sê. Bewaar wat ek vir jou leer. Spits jou ore vir die wysheid. Span jou in om dit te verstaan. Roep na insig. Roep hardop vir begrip. Soek daarna soos jy na silwer sou soek. Spoor dit op soos ’n versteekte skat. Dan sal jy weet wat dit beteken om respek te hê vir die Here. Jy sal leer om God te ken. Dit is tog die Here wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig. Hy laat hulle wat reg leef, sukses behaal. Hy is ’n skild vir hulle wat hulle pad suiwer hou. Hy beskerm hulle wat ’n reguit pad loop. Hy bewaak die pad van sy getroue dienaars. As jy aanvaar wat ek vir jou sê, sal jy insig hê in wat regverdig, reg en billik is. Jy sal op die goeie pad bly. Wysheid sal jou denke bepaal. Jy sal lief wees vir kennis. Oordeelkundigheid sal jou beskerm, verstandigheid sal na jou omsien.”
SPREUKE 2:1-11 NLV
Preek/ Boodskap oor: Wie het Houvas?
\
Vir die laaste 2 weke was ek uitstedig saam met Lérie (en sy is nogsteeds), so dis die eerste keer sedert ek na ons tydperk van vas en gebed in die opbou na Pinkster, hier by die kerk is.
Preek/ Boodskap oor: Beloftes
2 VRAE:
- Is God betroubaar en kom Hy Sy Beloftes na?
- Verstaan ons die Belofte reg?
INLEIDING:
Preek/ Boodskap oor: Waarvoor Vas Jy?
Inleiding
Om aan te sluit by Dannha se boodskap verlede week…