Boodskap/Preek oor Geloof: Voorspoedige Nuwejaar. Deel 1.
Voorspoedige Nuwejaar – Geloof (Deel 1)
Boodskap / Preek oor: Die heel belangrikste preek.
Die heel belangrikste preek (nie itv titel nie)
Boodskap / Preek oor: Met ‘n Goddelike perspektief kyk ons deur God se oë.
Deur God se oë – Boodskap oor perspektief
Anton Coetzee 10 Nov 2024
Boodskap / preek oor: Ons aardse lewe vs die ewige lewe
Ons aardse lewe en die ewige lewe
Mat 10:39 (Afr53) – Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind.
• My lewe en ‘n ander tipe lewe. (die skrif sê nie net ek moet ‘n martelaar wees om te lewe nie).
• Die woord “lewe” in die Bybel beteken nie oral dieselfde nie. (verskillende Griekse woorde)
Psuché lewe (nou)
My lewe – psuché (uitspraak: psoo-khay) –> lewensasem, siel
• Bloedvloei, asemhaal, lewe, bestaan maak, my aardse lewe.
• Skrif: daar is ‘n lewe wat ek kan vind (MY lewe), wat ek kan verloor – dit sal tot niks lei nie.
• OF My lewe (psuché) lê ek neer vir Hom, en dan vind ek iets anders. Ek vind “DIT”.
• “Wie sy lewe verloor… sal dit vind” –> “Wie sy lewe om My ontwil verloor sal lewe vind”.
• Daar is lewe (psoo-khay lewe) om te verloor en ‘n ander lewe (die Zoë lewe) om te vind.
o Mat 10:39 (Afr53) – Wie sy lewe (psuche) vind, sal dit verloor; en wie sy lewe (psuche) verloor om My ontwil, sal dit (zoë) vind.
‘n Ander tipe lewe: Zoë lewe
• Lewe in hierdie skrifte: Zoë – “Iets” wat God in Homself het, Die God-tipe lewe, die volheid van lewe wat sy oorsprong het uit ‘n verhouding met God, die ewige lewe.