Inleiding
Om aan te sluit by Dannha se boodskap verlede week…
Desiring God Through Fasting and Prayer
by John Piper
There is an appetite for God. And it can be awakened. I invite you to turn from the dulling effects of food and the dangers of idolatry, and to say with some simple fast: “This much, O God, I want you.”
Our appetites dictate the direction of our lives — whether it be the cravings of our stomachs, the passionate desire for possessions or power, or the longings of our spirits for God. But for the Christian, the hunger for anything besides God can be an arch-enemy. While our hunger for God — and him alone — is the only thing that will bring victory.
Do you have that hunger for him? As John Piper puts it, “If we don’t feel strong desires for the manifestation of the glory of God, it is not because you have drunk deeply and are satisfied. It is because we have nibbled so long at the table of the world. Our soul is stuffed with small things, and there is no room for the great.” If we are full of what the world offers, then perhaps a fast might express, or even increase, our soul’s appetite for God.
Between the dangers of self-denial and self-indulgence is this path of pleasant pain called fasting. For when God is the supreme hunger of your heart, he will be supreme in everything. And when you are most satisfied in him, he will be most glorified in you.
Skrifgedeelte vir vandag is Jesaja 58:1-12 AMP
- Waarvoor vas jy? Hoekom vas jy?
Wat is jou agenda/motief? Wat is die kondisie van jou hart?
Deur die profeet Jesaja raas God met die volk en wys Hy uit dat hulle harte nie reg is waneer hulle vas nie.
Wat is jou agenda/motief? Wat is die kondisie van jou hart?
- Gaan jy net deur die motions of soek jy regtig God se hart?
- Belyn jy jou hart met syne?
- Kom jy met ’n hart van verootmoediging (’n nederige hart wat erken dat jy Hom nodig het in alles)
- Kom jy met ’n hart wat oopgebreek is en ontvanklik is vir meer van God se inspraak en waarheid?
- Kom jy met ’n hart wat Heilige Gees toelaat om jou te verander en oortuig van dinge wat nie reg is in jou lewe?
- Kom jy met ’n hart wat honger en dors na meer van Hom.
Ondersoek jou hart vanoggend,…. want God doen. Nes Hy met die volk gedoen het in Jes58.
Nou dat jou hart (motiewe) reg is… vra ek weer.
- Waarvoor vas jy? Vir wat vas jy?
Vas bring spesifieke beloning
- 16 “And whenever (when not if) you are fasting, do not look gloomy like the hypocrites, for they put on a sad and dismal face [like actors, discoloring their faces with ashes or dirt] so that their fasting may be seen by men. I assure you and most solemnly say to you, they [already] have their reward in full. 17But when you fast, put oil on your head [as you normally would to groom your hair] and wash your face 18so that your fasting will not be noticed by people, but by your Father who is in secret; and your Father who sees [what is done] in secret will reward you.
Matteus 6:16-18 AMP
Dit is nie altyd onmiddellik nie en dit is nie altyd dramaties nie, maar God SAL jou beloon wanneer jy vas.
… for whoever comes [near] to God must [necessarily] believe that God exists and that He rewards those who [earnestly and diligently] seek Him. -Hebreërs 11:6
Hulle met die regte ingesteldheid en hart.
5 Belonings in Jesaja 58 verse 8-9,11-12 AMP
- Vrymaking (v6) loose, untie, set free, break
“Sin Strongholds” in jou lewe wat jou gevange hou.
- Gesondmaking of Genesing (v8)
Emosionele en Fisiese genesing
- Versterking of Krag (v11)
Jesus word versterk voor Sy versoeking in die woestyn Lukas 4:3
- Hulp (v8-9)
Josafat en die volk in 2 Kron 20 vas en roep uit na die Here vir hulp waneer 2 nasies hulle bedreig, en God help en red hulle.
My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het… soek Sy hart en VAS
- Onderskeiding en Wysheid (v11)
Gemeente in Handelinge kry wysheid en leiding (terwyl hulle aanbid en vas) om Paulus en Barnabas uit te stuur om die evangelie te gaan versprei.
Ek vra weer. Waarvoor vas jy vanoggend?
is dit…
- Om jouself te verootmoedig
- Om nader aan God te kom
- Om God se Woord beter te verstaan
- Om God se wil te vind en leiding te ontvang in ’n besluit of ’n groot keuse.
- Om deurbraak in finansies of voorsiening in ’n area
- Om hom vir beskerming te soek
- Om genesing te soek
- Om Bevryding van bose geeste
- Wanneer ons God se ingryping nodig het
- Ons kan vas vir ongeredde familielede of vriende
Gebed
Here, vergewe ons asseblief dat ons meer honger is vir kos as U. Vergewe ons dat ons na enigiets meer verlang as U. Maak ons harte vir U oop soos nog nooit tevore nie. Gee ons die begeerte om na U te draai met ons hele hart, met ons hele siel, met al ons krag. Mag ons nie meer van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat uit u mond kom O HERE. Leer ons vas sodat ons aan U kan vashou.
Vader, ek vra U vir ‘n deurbraak in my lewe. Help my om geduldig te wees terwyl ek wag vir my wonderwerk. Wys my hoe om te rus reg in die middel van die storm. Help my om die fees te geniet wat U vir my voorberei, reg in die middel van die slagveld. Mag my hele lewe getuig dat daar ‘n God in die hemel is wat my naam ken en wat my veilig hou en my baie lief het.
Vul my opnuut met die wonder van U liefde en krag.
In Jesus Naam, Amen.