2 Kor 1-3-8 1983
- MOED – Dapperheid tydens ‘n moeilike of gevaarlike situasie, onverskrokkenheid
- DAPPER – Nie bang viR gevaar nie, doen moedige, heldhaftige dade waarvoor ander nie kans sien nie
- GUTS – REPRESENTS A STRONG STOMACH. IT MEANS YOU ARE BRAVE OR HAVE COURAGE – MOED
- COURAGE IS NOT THE ABSENCE OF FEAR BUT THE JUDGEMENT THAT SOMETHING IS MORE IMPORTANT THAN FEAR – Princess Diaries
- COURAGE IS NOT THE ABSENCE OF FEAR, BUT THE TRUIMPH OVER IT. THE BRAVE MAN IS NOT HE WHO DOES NOT FEEL AFRAID, BUT HE WHO CONQUERS THAT FEAR – Nelson Mandela
- JFK – Toe sy span vra of hy nie wil werk aan makliker wetgewing as die verandering van segregasie nie het hy ge-antwoord “We do not do things because they are easy, we do things because they are hard”
- TD Jakes se “ When we are not challenged, we learn nothing, We only learn when we are challenged”
- BY KBS leer ons die studente as volg: Elke geleentheid in die lewe kom verskuil en verpak as ‘n uitdaging” Maar slegs wanneer ek ‘n geleentheid benut kom daar meer. Wanneer ek geleenthede mis, word dit minder. DIT IS DIE LEWE! Matt 25 (Talente)
- Stress + Rest = Growth. We Need Challenges to grow. (Kean & Lany wat eendjie se dop help oopbreek)
5 BYBEL KARAKTERS WAT VOL MOED MOES WEES
MOSES – VOL MOED OM SY VERLEDE TE KONFRONTEER (EX 3:11-12)
DAWID – VOL MOED OM ONMOONTLIKE SITUASIES TE KONFRONTEER (1 SAM 17:32-33,37)
ESTHER – VOL MOED OM ‘N GROOT RISIKO TE NEEM (EST 4:16)
DANIEL – VOL MOED OM NIE OP TE GEE NIE (DAN 6:10)
JESUS – VOL MOED OM VOLGENS SY OORTUIGINGS TE LEEF (HEB 12:1-3)
NAGMAAL:
Joh 16:33
Ons is geroepe om lewens van dapperheid te leef, om met Moed onverskrokke te wees en uitdagende geleenthede aan te vat.