Lukas 24:13-26
-Lukas skryf verhaal – Fokus op belangrike grieks sprekende mense wat nie noodwendig saam met Jesus gewandel het nie
-Markus haal dit in 2 verse aan
-Matteus & Johannes skruf vir ander gehore
-3 jaar van wonderwerke
-Jerusalem stormagtige week
-Van ‘n triomtog in Jerusalem in tot ‘n kruisiging
-Nou is Alles is verby
-Hulle hoop was op ‘n Messias maar nou is dit net nog ‘n goeie profeet gewees
-VRAAG: Wat gaan in jou lewe en wêreld aan?
Die 11km reis
Jerusalem – pad na Emmaus – Emmaus – Jerusalem
Adraende
Onbekend / Gelowig / moedeloos / rigtingloos
Jesus die opgestane verlosser en een wat hoop bring
-Jesus verduidelik aan hulle dat alles deel was van God se plan
-Jesus maak die skrifte oop en wys hulle die waarheid van God se plan
-Jesus skep hoop en maak hulle weer opgewonde
-Dit neem ‘n tydjie vir hulle harte en hulle koppe om in lyn te kom
Die verskil is in die temperatuur in hulle harte
Die verskil is in die brandstof genoem HOOP
Jesus motiveer hulle om steeds deel te wees van die beweging en aan te gaan waarmee begin is
NB: Daar is geen belofte dat dinge makliker sal word nie
NB: Daar is geen belofte dat dinge sal normaliseer nie
Inteendeel alles gaan verander: – HG uitstorting / Heidene gaan deel word van prentjie / grootskaalse verdrukking en binne 40 jaar gaan Jerusalem vernietig word en tempel totaal afgebreek word om in 2000 jaar nie weer opgebou te word nie. LET WEL: Alles gaan verander
Tof deur hoop kry hulle warm harte en draai om. Hulle gaan terug na verandering, terug na onsekerheid, terug na Hoop, terug na die beweging wat die Wêreld sal verander en koers sal gee vir 2000 jaar wat sal volg
Na Emmaus was afdraende, nou kies hulle opdraende
-Wat sê Jesus vir jou?
-Hoor jy dit?
-Glo jy dit?
-Doen jy dit?
-Is jou fokus op gerief / gemak of op Jesus?
-Aanpasbaarheid is belangrik vir ons tyd, maar nog meer vir ‘n dissipel
Ek het op iemand se status die woorde gesien
They say, I changed a lot, I said, a lot changed me
Dissipelskap is ‘n aanhoudende pad van verandering, en aanpassing
Dis ‘n reistog deur die lewe waar jy ‘n rentmeester is van jou gesindheid en direkte omgewing, maar nie beheer het oor al jou omstandighede nie
Let wel jy het ‘n leisdman wat brandstof – hoop en temperatuur – warm hart waarborg