Inleiding:
Is jy geestelik ingestel of vleeslik ingestel?
Spirit-Conscious (Kenneth Hagin boek – How to be led by the Spirit of God)
… I pray God your whole spirit and soul and body be preserved blameless….
—1 Thessalonians 5:23
In this scriptural passage, Paul begins with the inside, the innermost part of man, the heart of his being, which is his spirit, and comes to the outside.
Yet most people misquote this verse. They say, body, soul, and spirit. Why do they put the body first? Because they are more body-conscious than spirit-conscious. Natural things mean more to them than spiritual things. So they put physical things first.
Sometimes we are more mental-conscious because we live more in the mental realm.
But man is a spirit being. We need to be spirit- conscious.
Spiritual things will become more real to us the more spirit-conscious we become.
If we are going to be led by the Spirit of God, we must become more spirit-conscious, or we’ll miss out on the whole thing.
*God’s Spirit leads us through our spirits.
Put spirit first. Become more spirit-conscious, more conscious of the inward man. Realise that you are a spirit being and that you became a new creation created by God in Christ Jesus. It will help you grow—spiritually.
Many years ago I began to think like this, and at first I would say it to myself out loud: I am a spirit being. I have a soul. And I live in a body.
Saying that helped me become more spirit-conscious. It helped my faith, because faith is of the spirit, or the heart.
Ander artikel sê die volgende:
But just because you’re filled with the Holy Spirit, doesn’t mean you automatically live like it. Each day, you have a choice to walk by the Spirit – or walk by your own will.
Fokus Skrifgedeeltes:
Galatians 5:25
25 If we [claim to] live by the [Holy] Spirit, we must also walk by the Spirit [with personal integrity, godly character, and moral courage—our conduct empowered by the Holy Spirit].
*Wanneer ons belei en glo dat Jesus ons redder en Saligmaker is, dan word on gees-mens lewend.
*Ons gees mens word weder gebore.
Galatians 5:16
16 But I say, walk habitually in the [Holy] Spirit Wat beteken dit? [seek Him and be responsive to His guidance], and then you will certainly not carry out the desire of the [a]sinful nature [which responds impulsively without regard for God and His precepts].
- Dit vers is baie mooi en bemoedigend, maar verstaan ons dit regtig?
- Wat beteken dit om in die Gees te wandel?
Op die oog af klink dit wonderlik, maar hoe leef jy dit prakties uit in jou daaglikse lewe.
Wat beteken dit regtig om in die Gees te wandel?
Daardie selfde frase “wandel in die Gees” kan ook beteken om deur die Gees te lewe of om deur die Gees gelei te word. Dit beteken dat jy ‘n lewe lei wat aan die Heilige Gees verbind is. Om ingehaak by Hom te wees.
- Een van die eerste dinge wat jy moet erken, is dat die Heilige Gees in jou woon. “…will be in you”
1 Corinthians 6:19-20
19 Do you not know that your body is a temple of the Holy Spirit who is within you, whom you have [received as a gift] from God, and that you are not your own [property]? 20 You were bought with a price [you were actually purchased with the precious blood of Jesus and made His own]. So then, honor and glorify God with your body.
- Wat jy ook moet raaksien, is een van die hoofdoelwitte van die Heilige Gees is om jou te help.
John 14:16-17
Role of the Spirit
16 And I will ask the Father, and He will give you another [a]Helper (Comforter, Advocate, Intercessor—Counselor, Strengthener, Standby), to be with you forever— 17 the Spirit of Truth, whom the world cannot receive [and take to its heart] because it does not see Him or know Him, but you know Him because He (the Holy Spirit) remains with you continually and will be in you.
Hy is die een wat jou help onthou (herinner).
Hy is die een wat jou help verstaan.
Hy is die een wat jou help bid.
Hy is die een wat jou help om die begeerlikhede van jou vlees of sondige natuur te oorkom.
Daarom, beteken “om in die Gees te wandel”, om hierdie hulp te aanvaar wat God reeds vir jou voorsien het. Dis beskikbaar! Vat jy dit?
Hoe lyk dit?
Jy moet ingeprop bly
Die sleutel om in die Gees te wandel is dat jy ingeprop/verbind moet bly.
Voorbeeld / Illustrasie:
Ons loop almal rond met selfone wat inderdaad kragtige toestelle is wat baie dinge kan doen. Maar jou selfoon is nutteloos en kragteloos as dit nie ingeprop en gelaai is nie.
Ek en jy werk/funksioneer op dieselfde manier.
Ons moet verbind/gekoppel/inhehaak wees met die Heilige Gees.
Ek wil dit duidelik maak dat jy as Christen die Heilige Gees ontvang het.
*… Maar Sy werking in jou lewe kan toeneem of verminder,
dieselfde geld vir die impak wat die Heilige Gees op jou daaglikse lewe het.
Hoe meer jy Hom toelaat, hoe meer impak is daar. Hoe minder jy hom toelaat, hoe minder impak is daar.
3 Maniere om verbind/connected te bly en te “wandel met die Heilige Gees”
- Jy moet jou verbind tot gebed.
Jy kan nie in die Gees wandel as jy nooit bid nie.
Gebed is meer as net ‘n geestelike oefening of dissipline.
Gebed is regtig jou lewenslyn. Die manier waarop ons, ons gees met die Heilige Gees verbind, is deur gebed.
Ter wille van eenvoud wil ek aanbidding as deel van gebed insluit.
Daar moet ‘n plek in jou lewe wees waar jy in God se teenwoordigheid kom. Jy kan nie groei of funksioneer daarsonder nie.
Wanneer ons plek maak vir die Heilige Gees, gee Hy jou krag om die stryd teen die vlees te oorkom. Dit is om in die Gees te wandel.
2 . Jy moet jou aan die Woord verbind.
Baie mense verbind nie lees van die Bybel met wandel in die Gees nie.
Hoe kan jy dan hierdie twee verbind?
Hier is hoe dit werk.
Die Woord van God gee ons instruksies oor hoe om te lewe en die Gees van God gee jou die krag om dit te doen.
Die Gees van God en die Woord van God werk in samewerking met mekaar. Hulle is nie mededingers nie, maar spanmaats wat jou help beweeg om die persoon te word wat God wil hê jy moet wees.
Dawid sê in:
Psalm 119:11
11Your word I have treasured and stored in my heart, hoekom?
That I may not sin against You.
- Ons steek God se Woord in ons harte weg en dit is sy Woord wat ons leer hoe om te lewe.
- Dan gee God vir ons sy Heilige Gees en wanneer ons in samewerking of met Hom wandel gee Hy ons die krag en vermoë om die woord uit te leef.
- Wanneer jy jou aan die Woord verbind, sal die Heilige Gees jou help om te doen wat God wil hê.
- Jy moet jou verbind tot gehoorsaamheid.
Eerlik sonder gehoorsaamheid maak dit nie saak hoeveel jy bid of hoeveel jy die Bybel lees nie.
Sonder gehoorsaamheid is die bg. dinge net lekker dinge om te doen en word jy eintlik mislei. Dink aan wat Jakobus sê:
James 1:22
22 But prove yourselves doers of the word [actively and continually obeying God’s precepts], and not merely listeners [who hear the word but fail to internalize its meaning], deluding yourselves [by unsound reasoning contrary to the truth].
Hier is die goeie deel:
- Wanneer jy in die Gees wandel gee hy jou die begeerte om te gehoorsaam te wees.
- Die begeerte groei nie uit verpligting nie, maar omdat hy ‘n hart in jou vorm wat groei om God meer lief te hê.
- Hoe meer jy hom liefhet, hoe meer wil jy hom gehoorsaam.
Wanneer jy in die Gees wandel, sal jy nie net die Bybel lees nie, hy sal jou help om te doen / toe te pas wat die Woord sê.
Dit is hoekom dit so wonderlik is om in die Gees te wandel.
Opsomming:
- God het vir jou die Heilige Gees gegee.
- Een van Sy doelwitte is om jou te help.
- Hy sal jou help om te bid wat jou die krag sal gee wat jy nodig het.
- Hy sal jou beweeg om die woord te lees wat jou die wysheid sal gee wat jy nodig het en jou sal wys hoe om te lewe.
- Ons stap die pad van gehoorsaamheid en Hy help jou om dit toe te pas wat Hy aan ons openbaar en aan herinner.
Met ander woorde, om in die Gees te wandel, moet ons toelaat dat Hy elke aspek van jou lewe oorheers. (moet nie sekere dele vir jouself hou nie… nooi Hom in al die kamers in. Nie net toegang nie maar heerskapy/beheer).
Dit behoort ‘n baie normale deel van jou Christelike lewe te wees.
- Die Heilige Gees woon in jou.
- Hy sal vir jou gee wat jy nodig het om die lewe te lei wat Hy wil hê.
- Jou werk is om geestelik ingestel (ons is primêr gees) en ingeskakel te bly,
- en wanneer jy ingeskakel bly en in gehoorsaamheid, toepas en doen wat Hy vra, dan wandel ons werklik in die Gees.
Amen.