Inleiding:
Het jy al gedink oor wat die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis is?
Nie alle historiese oomblikke is gelyk geskep nie. Sommige van hierdie oomblikke het ‘n groot impak gehad op die wêreld waarin ons vandag leef. Trouens, jy kan sê dat ons wêreld nie sou gewees het soos dit vandag is as dit nie vir hierdie historiese oomblikke was nie. Kyk na die belangrikste gebeurtenisse in die geskiedenis.
- Wat is die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis of dalk in die toekoms?
- 2000 jaar terug was die Grootste gebeurtenis in die geskiedenis en vir altyd.
- Beelde in ons kop van Jesus
Watter prentjie sien jy in jou gedagtes as jy aan Jesus dink?
Ons sien dikwels skilderye van Jesus Christus wat óf ‘n lam vashou, met ‘n lam op sy skouer loop, met kinders om hom sit, aan ‘n kruis hang, die opgestane Jesus saam met die dissipels.
Vanoggend is my doel om ‘n ander prentjie van Jesus uit die Skrif te skilder dat hy beide die Lam van God is wat aan die kruis vir die sondes van die wêreld geoffer is… en terselfdertyd dat hy die Leeu van Juda, die koning is. Die koning met alle gesag en mag.
2 Skrifgedeeltes:
- John 1:29 AMP
29 The next day he saw Jesus coming to him and said, “Look! The Lamb of God [a]who takes away the sin of the world!
- Openbaring 5:5 AMP
5 Then one of the [twenty-four] elders said to me, “Stop weeping! Look closely, the Lion of the tribe of Judah, the Root of David, has overcome and conquered! He can open the scroll and [break] its seven seals.”
Eerste prentjie van Jesus is Lam
*Afleidings uit skrifgedeelte in Johannes:
- Probleem van Sonde
- Oplossing vir die probleem (hier is waar die Lam inkom)
- Die Probleem – Sonde
Genesis 2:16-17 AMP
16 And the Lord God commanded the man, saying, “You may freely (unconditionally) eat [the fruit] from every tree of the garden; 17 but [only] from the tree of the knowledge (recognition) of good and evil you shall not eat, otherwise on the day that you eat from it, you shall most certainly [a]die [because of your disobedience].”
- Definisie van sonde = “the act of going against God and His ways”
- Gevolg van sonde = skeiding tussen mens en God
- Hoekom ’n offer / prys / bloedvergieting / dood?
- Loon van die sonde is die dood
- God die Vader is Heilig en Regverdig en Volmaak en daar is geen duisternis in Hom nie.
Psalm 89:14 AMP
Righteousness and justice are the foundation of Your throne;
Groot vraag is:
Hoe kan Hy ‘n God van liefde wees wat barmhartigheid en genade bewys en tog ‘n regverdige God van geregtigheid wees?
- Die Oplossing – Die Lam
- Die mens het ‘n bemiddelaar, ‘n regter, ‘n skeidsregter, arbiter, ‘n tussenganger, ‘n versoener nodig gehad. Plaasvervanger (Storie 1 – Franse soldaat)
* Hier is die oplossing/antwoord uit die Woord: (Dit – die belangrikste gebeurtenis – wat ons vangag vier en aan herinner word).
Romans 6:23 AMP
23 For the wages of sin is death, but the free gift of God [that is, His remarkable, overwhelming gift of grace to believers] is eternal life in Christ Jesus our Lord.
1 Timoteus 2:5 AMP
5 For there is [only] one God, and [only] one Mediator between God and mankind, the Man Christ Jesus,
John 1:29
29 The next day he saw Jesus coming to him and said, “Look! The Lamb of God [a]who takes away the sin of the world!
Lam in die OT wys na die Verlossings Werk van Jesus
- Adam en Eva (beklee met vel van onskuldige dier wat moet sterf)
- Abraham moet seun Isak offer (soos die dieroffer wat ingetsel is. Wys na Hemelse Vader wat Sy enigste Seun sou offer vir ons)
- Lam sonder gebrek se bloed teen die deurkoesyne wat eersgeborenes red van die dood met laaste plaag in Egipte (pasga vir Jode) Selfde datum as paas naweek hierdie jaar in 2022!
- Die Oorwinnig – Die Leeu van Juda
Openbaring 5:5-6
“En een van die ouderlinge het vir my gesê: “Ween nie meer nie; kyk, die Leeu van die stam van Juda, die Wortel van Dawid, het oorwin, sodat hy die boekrol en sy sewe seëls kan oopmaak. En tussen die troon en die vier lewende wesens onder die ouderlinge het ek ‘n Lam sien staan, asof dit geslag is, met sewe horings en met sewe oë, dit is die sewe geeste van God wat oor die hele aarde uitgestuur is.”
- Jesus is uit die stam van Juda gebore
- Genesis 49:9-10 “Juda is ‘n leeumannetjie…
- Jesus = Leeu van Juda!
Wat simboliseer die Leeu?
Die Leeu is simbolies van koninklikes, mag en krag en heerskapy.
Dit is die koninklike naam, die Leeu van Juda. Die Koning bo alle konings.
Wat beteken dit vir jou en vir my? Dit beteken dat:
- Jesus het uit die graf opgestaan en die dood en sonde oorwin
- Jesus het die prys wat nodig was namens my en jou betaal (ons sonde/ongeregtigheid op hom geneem) My God my God waarom het u my verlaat?
- Jesus het die duiwel ontwapen
- Jesus het as oorwinnaar opgestaan
- Alle outoriteit ontvang
- En ons wag op Sy triomfantlike terugkeer om alle dinge vir homself te herstel.
Afsluiting.
Ten slotte, ons het vandag gesien dat Jesus Christus beide die Lam van God is wat kom om die sonde van die wêreld weg te neem en terselfdertyd is Hy die Leeu van Juda wat as Koning vir altyd en ewig regeer.
Hy kom regeer, maar terselfdertyd kom dra hy sy kinders met deernis van ’n lam.
Hy is die koning wat in die oordeel kom, maar terselfdertyd is Hy die sagte lam wat vir die mensdom sterf.
Jesus se karakter en persoon word op ander plekke ook met meer as een term beskryf:
Ons sien in die Bybel dat Jesus in meer een faset gesien en beleef word:
- Beide die Seun van God en die Seun van die mens
- Hy is beide die opstanding en die lewe
- Hy is die Alfa en Omega
- Hy is die eerste en die laaste
- Hy is die lydende Dienaar en die Oorwinnende Koning
- Hy is die bruidegom wat terug kom vir sy
- Maar vanoggend is Hy is die leeu en die lam.
Hy die Lam is en terselfdertyd die Leeu van Juda.
Laat ons ons vanoggend verheug dat Hy die Koning van die Konings en die Here van die Here wat gesterf het maar ook opgestaan het en LEWE.