Ek bid en vra vir God wat aangaan met huwelike? Wat is op Sy hart vir die sessie.
- Ek sien skielik ‘n prentjie van ‘n huis
- Ek sien sy fondasie
- Gaan nog terug en sien sy planne met dokumente van goedkeuring
Ek ervaar dat God vir my sê “Die meerderheid huwelike is nie volgens my plan gebou, of het al lankal die plan vergeet. Gaan terug na die oorspronklike plan en maak seker die fondasies is in plek.
Waar kom die huwelik vandaan? Wie is die ontwerper en het die PLAN van die huis?
Ontwerper / outeur – God (Sy plan en sy reëls)
Genesis tot openbaring – die huwelik is uit God se hart gebore.
FONDASIE van die huis – huwelik is ‘n verbond
Mal 2:13-14 “Omdat die Here getuie is tussen jou die die vrou van jou jeug aan wie jy ontrou geword het, terwyl sy tog jou metgesel is en die vrou van jou verbond.”
Verbond is die manier hoe God Homself/ Sy woord/ Sy toewyding gee?
Bv. Gen 5 – God en Abraham in ou test sluit ‘n verbond
- Toewyding /commitment (vir altyd)
Psalm 89:34 “Maar My goedertierenheid sal Ek van hom nie wegneem en My trou nie verbreek nie. Ek sal My verbond nie ontheilig nie, en wat oor My lippe gegaan het, sal Ek nie verander nie. Een maal het Ek gesweer by My heiligheid: Waarlik, Ek sal vir Dawid nie lieg nie.” vers 5 sê: “Tot in ewigheid sal ek jou nageslag bevestig en jou troon opbou van geslag tot geslag.” - Offer (lê lewe neer vir mekaar)
- Eenheid – een plan
Nuwe verbond deur Jesus – einddoel is eenheid met die Vader
Huwelik – Driedubbele tou – ek, jy en God
- Commitment (an engagement or obligation that restricts freedom of action.)
- Offer – Jesus se kruis
Ons lê neer vir mekaar (kry saam ‘n nuwe identiteit) - Eenheid – dieselfde doel
Gen 2:24 en Mat 19:4
“Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees.”
Gen 4:1
“Now Adam knew Eve his wife” Die oorspronklike betekenis van die woord “knew” is baie dieper as om gemeenskap te hê. Dis ‘n diep siels-konneksie.
Gesprek volg deur Friedel en Lérie oor eenheid in hul eie huwelik, asook oop deure wat die eenheid kan verbreek.
Psalm 25:14
“The secret of the Lord is with those who fear Him, and He will show them His covenant”
“Die verborgenheid van die Here is vir die wat Hom vrees, en sy verbond om hulle dit bekend te maak.”
Ef 5 Huislike pligte… vers 31 “Daarom moet die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef. En hulle twee sal een vlees word.” vers 32 “Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die kerk.”
Profeties verteenwoordig die huwelik Jesus as die bruidegom met Sy bruid (die kerk)
‘n Huwelik wat gebou word volgens God se plan en die elemente van die verbond verteenwoordig die liefdesverhaal van die eenheid tussen ons het HOM.
Die realiteit is dat die meeste huwelike nie die fondasie van God se plan besit nie…..
Om my sien ek gewonde huwelike en ek besef dat ons volgens ons eie planne wandel!
Kom ons bely die krake in ons mure
God se verbond is vas!!!!!! Bely en kom inlyn, God is vir die huwelik en verbond!
- Kies weer die verbond (Onthou)
- Offer
Ek dien jou en jy vir my. Jesus se identiteit - Eenheid – keuse om te veg daarvoor.