Inleiding:
Wie is lekker uitgerus na Desember?
Wie het Dinsdag of Woensdag al begin werk? Hoe voel jy?
– Dalk voel jy of jy al klaar weer ’n vakansie nodig het en of jou brandstof meter se vlak lê al klaar ’n bietjie laag.
10 redes waarom ons “brandstof” op raak op die reis wat ons lewe noem.
- Ons het dalk nie met ‘n vol tenk brandstof begin nie.
Hoe begin jy jou 2024 en sommer elke dag?
- Ons ignoreer die “eienaar’s handleiding” en drukmy motor verder as wat dit gemaak is om te gaan.
Waar is jou “owners manual” (Bybel)? Lees/gebruik jy hom?
- Ons is onbewus van lek-plekke (gate) wat ons tenk dreineer.
Daar is baie moontlike lek-plekke, wat is joune? Wat dreineer jou?
- Haastig wees. Hoe vinniger ek ry, hoe vinniger raak my tenk leeg.
Waarheen jaag jy?
- Ons let nie op as daar liggies (waarskuwings) op die paneel voor ons aangaan nie.
Ons mis die waarskuwings ligte.
Watter liggie by jou is aan wat jy net ignoreer en nie dink dis a.g.v. ’n lae brandstof naald wat dui op’n leë tenk nie?
- Om oorlaai te wees, hoe meer jy dra/sleep, hoe swaarder is jou brandstof verbruik en hoe gouer raak jou brandstof op.
Is jy daardie trok wat 2T se probleme en emosies“juggle”?
- Trots: Mens dink die grense/kapasiteit van my tenk is nie op my van toepassing nie.
Jy sê: “Ek kan dit handle” en jy druk te hard en te ver en dan haal dit jou in. Ek glo nie die “range” lesing op die paneel nie. Was jy al te trots om te stop en vir hulp te vra?
- Te besig wees om by die vulstasie te stop en brandstof in te gooi.
- Dalk weet jy nie waar om ‘n vulstasie te vind nie.
- Dalk weet ons nie hoe om ons tenk vol te maak nie.
Weet jy hoe om jou tenk vol te maak en vol te hou?
Aksieplan:
- Bepaal watter redes hierbo jou uit brandstof laat harloop en deel daarmee.
Vanoggend kyk ons in die Woord spesifiek na punte 9 en 10.
Stappe wat ons kan neem om ons tenk vol te maak en te hou.
Matthew 11:28-30 AMP
28 “Come to Me, all who are weary and heavily burdened [by religious rituals that provide no peace], and I will give you rest [refreshing your souls with salvation]. 29 Take My yoke upon you and learn from Me [following Me as My disciple], for I am gentle and humble in heart, and you will find rest (renewal, blessed quiet) for your souls. 30 For My yoke is easy [to bear] and My burden is light.”
28“Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig.” AFR83
- Genoeg is genoeg.
As jy ’n vol tenk wil hê, moet jy eers erken dat jy ontevrede is (keelvol) om heeltyd in die rooi van jou tenk te lewe.
Wat moet ons doen? Wat sê die vers? Met wie praat Jesus? Hoe vol is jou tenk?
- Kom na Jesus toe
Matthew 11:28 AMP
28 “Come to Me, all who are weary and heavily burdened
Jesaja 40:29-31 NLV
29Hy gee krag aan dié wat moeg is.
Hy maak die kragteloses sterk.
30Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat.
Baie jongmense struikel en val.
31Maar dié wat hulle hoop op die Here stel,
sal nuwe krag kry.
Hulle vlieg hoog,soos arende.
Hulle sal hardloop en nie moeg word nie.
Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. (NLV)
Jesus sê: “Kom na My toe.” Die teenmiddel teen die pyn wat jy voel agv ’n leë tenk, is Jesus—en niks anders nie.
As ons na Jesus toe gaan en jou fokus na Hom verskuif, sal jy in Sy genade en ware rus inbeweeg.
wat belowe Jesus?
Matthew 11:28-30 AMP
28 …and I will give you rest
Wanneer jy na Jesus toe gaan, sal Hy jou die rus gee waarna jy smag.
Jesus het gesê: “Ek sal jou rus gee vir jou siel.”
wat moet ons doen?
- Gee beheer oor en vat Sy juk
Matthew 11:29a AMP
29a Take My yoke upon you
Neem my juk op jou ….maar eers moet jy jou juk neer sit – oorgee voor ons Sy juk kan vat
Die doel van die juk wat Jesus in hierdie landbou-illustrasie beskryf tweeledig is. Dit simboliseer vennootskap en beheer.
Jesus help dra en doen die heavy lifting (Sy juk is sag en lig) Ons dra saam.
Wanneer ons saam met Jesus in ‘n juk is Hy in beheer en beweeg ons saam in dieselfde rigting en teen die dieselfde pas. Maar ons moet beheer prys gee sodat dit kan gebeur.
Te veel keer probeer ons om die pad te hardloop, en ons raak uit pas met God se pas. Dis hoekom ons moeg word.
Ons het God nodig om ons pasaangeër te wees, wat vir ons sê wanneer om te versnel en stadiger te beweeg in die lewe.
Ons dink om in beheer te wees neem vrees weg en bring sekuriteit. Maar die teenoorgestelde is waar.
Ons is nie gemaak om in beheer te wees nie.
Al waaroor jy beheer het is jou selfbeheersing.
Jy kan reg kies
Jy het beheer oor hoe jy reageer.
- Leer van Jesus
Matthew 11:29b AMP
29 learn from Me [following Me as My disciple], for I am gentle and humble in heart.
Leer by Jesus om Hom te vertrou in alles en met alles.
Hoe leer ons van Jesus?
- Lees die Woord
- Persoonlike verhouding
- Begin elke dag met ’n vol tenk
Wat leer ons by Jesus? Wat doen Hy?
TYD met God maak jou tenk vol.
Mark 1:35 AMP
35 Early in the morning, while it was still dark, Jesus got up, left [the house], and went out to a secluded place, and was praying there.
Luke 4:42 AMP
42 When daybreak came, Jesus left [Simon Peter’s house] and went to a secluded place;
Luke 5:16 AMP
16 But Jesus Himself would often slip away to the wilderness and pray [in seclusion].
Hoekom? Om brandstof in te gooi!
Wat sê Jesus?
Matteus 6:6 AMP
6 But when you pray, go into your most private room, close the door and pray to your Father who is in secret, and your Father who sees [what is done] in secret will reward you.
- Bly verbind aan jou geestelike huis en familie
Hebrews 10:24-25 AMP
24 and let us consider [thoughtfully] how we may encourage one another to love and to do good deeds, 25 not forsaking our meeting together [as believers for worship and instruction], as is the habit of some, but encouraging one another; and all the more [faithfully] as you see the day [of Christ’s return] approaching.
Die leeu fokus op die dier wat ge-isoleer is van die trop.
Kool weg van die ander kole le raak koud en gaan dood. (maar as jy hom weer tussen die kole inkrap dan gloei en brand hy weer)
Ons is nie gemaak om alleen deur die lewe te reis nie.
Genesis 2:18 sê: Dit is nie goed vir die mens om alleen te wees nie.
Wie is jou ondersteunings netwerk? Het jy een?
Met wie kan jy praat as die lewe druk?
Wie bid vir en saam met jou?
Slot:
- Kom na jesus toe
- Gee beheer terug wat nie vir jou bedoel was om te dra nie. Jesus vat beheer.
- Vat Jesus se juk, sodat Hy die las saam dra en jou pas en rigting bepaal.
- Leer by Jesus en word verander in Jesus
Kom ons begin 2024 met ’n vol tenk. Waar kry ek brandstof?
- By Jesus en Sy Woord
- By jou ondersteuningsnetwerk
- By die manne en vrouebediening
- By die Sondag byeenkomste soos hierdie…
Aksieplan:
- Erken dat jy jou tenk laat leeg loop sonder om op te vul (running on emty mentality/ lifestyle) Belei dit en laat God jou weer vol maak met Homself
- Vra Heilige Gees omjou te wys en wees sensitief vir waarskuwings tekens en lekke wat ons herinner om kort-kort te stop en op te top.
- Om vol te bly is ’n daaglikse intensionele keuse met aksies.