Koningin Elizabeth
- Sy los n fortuin van $500m agter
- Meer as 60 jaar koningin
- Sterf eerbaar met n goeie naam – Koningin van VK, Kanada, Australie, NZ en +-20 lande
- Wat as sy n boek agterlaat met 31 dagstukke van hoe om suksesvol te leef wat R300 kos. Sou jy dit koop en lees?
“Hierdie is die spreuke van Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel.”
SPREUKE 1:1 NLV
- Het 40 jaar regeer
- Sy waarde in vandag se terme sou $2.1Triljoen wees
- 915 verse / lewens lesse of idees in spreuke
Die doel van die kode:
“Die doel van hierdie spreuke is om mense wysheid te leer en hulle te onderrig. Dit sal hulle help om wyse woorde te verstaan. Deur hierdie woorde sal hulle dissipline leer en weet hoe om regverdig, reg en billik op te tree. Iemand wat nog onervare is, sal verstandig word. Die spreuke sal jongmense kennis gee en onderskeidingsvermoë. Laat selfs hulle wat wys is, luister na die spreuke sodat hulle tot dieper insig kan kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die lewenskuns aanleer om die spreuke en sinspelings, die woorde en raaisels van wyse mense te begryp.
SPREUKE 1:2-6 NLV
Die doel van die kode:
“Die doel van hierdie spreuke is om mense wysheid te leer en hulle te onderrig. Dit sal hulle help om wyse woorde te verstaan. Deur hierdie woorde sal hulle dissipline leer en weet hoe om regverdig, reg en billik op te tree. Iemand wat nog onervare is, sal verstandig word. Die spreuke sal jongmense kennis gee en onderskeidingsvermoë. Laat selfs hulle wat wys is, luister na die spreuke sodat hulle tot dieper insig kan kom. Wie reeds die nodige kennis het, kan die lewenskuns aanleer om die spreuke en sinspelings, die woorde en raaisels van wyse mense te begryp.
SPREUKE 1:2-6 NLV
Salomo se gebed is ons voorbeeld
Hy vra nie vir rykdom of roem nie maar vir wysheid ….
“My seun, luister mooi na wat ek vir jou sê. Bewaar wat ek vir jou leer. Spits jou ore vir die wysheid. Span jou in om dit te verstaan. Roep na insig. Roep hardop vir begrip. Soek daarna soos jy na silwer sou soek. Spoor dit op soos ’n versteekte skat. Dan sal jy weet wat dit beteken om respek te hê vir die Here. Jy sal leer om God te ken. Dit is tog die Here wat wysheid gee. Sy woorde gee kennis en insig.”
SPREUKE 2:1-6 NLV
Hoe ontsyfer ek die kode?
- Lees gereeld (1 hoofstuk vir elke dag)
- Lees in verskillende vertalings en tale
- Lees in verskillende seisoene en situasies
- Vra Heilige Gees waar om te lees
- Bestudeer en ondersoek
- Lees kommentare
- Lees boeke
“As jy aanvaar wat ek vir jou sê, sal jy insig hê in wat regverdig, reg en billik is. Jy sal op die goeie pad bly. Wysheid sal jou denke bepaal. Jy sal lief wees vir kennis. Oordeelkundigheid sal jou beskerm, verstandigheid sal na jou omsien.”
SPREUKE 2:9-11 NLV
“My seun, moenie vergeet wat ek jou geleer het nie. Hou vas aan my opdragte. Dit sal jou lank laat lewe en jou ’n voorspoedige lewe gee.”
SPREUKE 3:1-2 NLV
Hoe ontsyfer ek die kode?
• Aanvaar die wysheid
• Leef doelbewus daarvolgens
• Hou vas daaraan soos n reddingsboei
Voorbeelde van die kode ontsyfering
Voorbeeld 1
“Moenie dat jy tekort skiet aan liefde en getrouheid nie. Koester dit soos iets waardevols wat jy om jou nek dra. Skryf dit op die tafel van jou hart. Jy sal guns en ’n goeie naam verkry by God en by mense.”
SPREUKE 3:3-4 NLV
“Laat liefde en trou jou nie verlaat nie; bind dit om jou hals, skryf dit op die tafel van jou hart,”
SPREUKE 3:3 AFR53
“Let not kindness and truth forsake thee: Bind them about thy neck; Write them upon the tablet of thy heart:”
Proverbs 3:3 ASV
“Do not let mercy and kindness and truth leave you [instead let these qualities define you]; Bind them [securely] around your neck, Write them on the tablet of your heart.”
Proverbs 3:3 AMP
- liefde / barmhartigheid / goedheid / vriendelikheid / “kindness” (Hoe)
- Getrouheid / trou / waarheid (Wat)
- Speel uit in gesin vb
- Speel uit by werk vb
Voorbeeld 2
“Vertrou op die Here met alles wat jy het. Moenie staatmaak op jou eie insigte nie. Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys.”
SPREUKE 3:5-6 NLV
“Trust in the LORD with all thine heart; And lean not unto thine own understanding. In all thy ways acknowledge him, And he shall direct thy paths.”
Proverbs 3:5-6 KJV
“Trust in Adonai with all your heart; do not rely on your own understanding. In all your ways acknowledge him; then he will level your paths.”
Mishlei (Pro) 3:5-6 CJB
Voorbeeld 3
“Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaarplekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn.”
SPREUKE 3:9-10 NLV
“Vereer die Here uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; dan sal jou skure vol word van oorvloed en jou parskuipe oorloop van mos.”
SPREUKE 3:9-10 AFR53
“Honour the LORD with thy substance, And with the firstfruits of all thine increase: So shall thy barns be filled with plenty, And thy presses shall burst out with new wine.”
Proverbs 3:9-10 KJV
Substance – wat ek het en is – rentmeesterskap
the real physical matter of which a person or thing consists and which has a tangible, solid presence.
Increase – wat ek voor vertrou – geloof en gehoorsaamheid
a rise in the size, amount, or degree of something.
Wat die kode inhou as belofte?
“Die mens wat wysheid kry, is gelukkig. Dit gaan goed met die mens wat insig kry. Wysheid het meer voordele as geld. Haar beloning is meer werd as goud. Wysheid het meer waarde as edelstene. Niks wat jy ooit kan begeer, vergelyk daarmee nie. Met die een hand gee wysheid ’n lang lewe. Met die ander hand rykdom en eer. Wysheid maak ’n mens gelukkig. Wie dit volg, beleef vrede. Vir dié wat daaraan vashou, is dit ’n boom van die lewe. Hulle wat daarop steun, is geseënd.”
SPREUKE 3:13-18 NLV
Koningin Elizabeth
- Die kode van haar begrafnis week was lankal uitgewerk
- Sy los n fortuin van $500m agter
- Meer as 60 jaar koningin
- Sterf eerbaar met n goeie naam
- Wat as sy n boek agterlaat met 31 dagstukke van hoe om suksesvol te leef wat R300 kos. Sou jy dit koop en lees?