- Die Verwagting/ Opdrag
Ek wil begin met ‘n algemene vers wat meeste van ons al gehoor het.
Romans 12:1-2
1Therefore I urge you, brethren, by the mercies of God, to present your bodies a living and holy sacrifice, acceptable to God, which is your spiritual service of worship. 2And do not be conformed to this world, but be transformed by the renewing of your mind, so that you may prove what the will of God is, that which is good and acceptable and perfect.
- Agtergrond van Romeine
- God se geregtigheid ch 1-4
Daar is sonde in die mense en dit lei na die dood en skeiding van God.
Dit kom na dat God Heilig is en alle mense is sondaars. (Rom3:23)
Die prys van sonde is dood. (Rom 6:23)
- God maak ‘n nuwe mense Rom 5-8
Ons leer twee spesifieke goed uit die gedeelte:
Justification (Regverdiging)
- “Regverdiging is die genadige daad van God waardeur Hy die gelowige sondaar regverdig verklaar in Christus.”
Sanctification (Heiligmaking)
- “Heiligmaking is die genadige werk van God om die gelowige af te sonder vir Homself en vir diens in die wêreld.”
- God wys sy getrouheid deur sy beloftes vir Israel Rom 9-11
- Paulus huil oor die ongeloof en weg draai van God.
- Ook hulle kwaad vir Nie Jode wat tot geloof kom.
- Maar God bly getroud deur die Ou Testament. En dat Hy hulle nog steeds life het en roep na Hom toe.
- Praktiese Gedeelte Rom 12-16
Romans 12:1-2
1Therefore I urge you, brethren, by the mercies of God, to present your bodies a living and holy sacrifice, acceptable to God, which is your spiritual service of worship. 2And do not be conformed to this world, but be transformed by the renewing of your mind, so that you may prove what the will of God is, that which is good and acceptable and perfect.
- Dit begin met ‘n opdrag om onsself as ‘n lewende en heilige offer oor te gee aan God omdat ons Sy groot barmhartigheid kan sien en dit kan beleef.
- Hierdie oorgee van onsself is eintlik ‘n reaksie van God se karakter. Soos wat ons sien wie Hy is en hoe groot Sy liefde en genade vir ons is, sal ons net onsself wil oorgee. Dis ‘n regverdige reaksie.
- Jesus gee vir ons Homself deur ons lewend te maak en deur ons prys te betaal op die kruis. Dus moet ons onsself oorgee aan Hom.
- Romeine 12:2 gee ons dan ‘n tweede opdrag:
- Ons moet nie ons leefstyl aanpas soos die manier van die wêreld nie.
- Nie dinge doen soos die wêreld nie
- Nie dink soos die wêreld nie.
- ‘be transformed by the renewing of your mind’
- Die is ‘n interesante stelling en dit bring vir my baie vrae.
- En om te verstaan moet mens tog vrae vra:
- Hoekom moet my denkpatrone vernuwe word/ renewed word? àAntwoord in Romeine 12:2b
- Ons moet nie ons leefstyl aanpas soos die manier van die wêreld nie.
“2And do not be conformed to this world, but be transformed by the renewing of your mind, so that you may prove what the will of God is, that which is good and acceptable and perfect.”
- Wat beteken ‘n vernuwe denkpatroon?
- Hoe lyk ‘n vernuwe denkpatroon in my?
- Toets
- Sport foto
- Wat dink jy as jy die foto sien?
- Sport foto
- Hoe laat dit jou voel?
- Sien die geleentheid wat die Here oopgemaak het. Ek wonder of vra mense vrae oor die gebed tussen die spanne. Hoe kan kinders van God die Evangelie versprei in Frankryk en oor die res van die wêreld wat die wêreldbeker kyk.
- Verkeer foto
- Wat dink jy as jy die foto sien?
- Hoe laat dit jou voel?
- Wat is die geleentheid wat God jou gee om te bid in ‘n situasie waar jy geen beheer het nie.
- Mense foto
- Wat dink jy as jy die foto sien?
- Hoe laat dit jou voel?
- Sien jy mense vir wie die Here aarde toe gekom het, met die doel om hulle by Hom uit te kry.
- Jouself (foon)
- Wat dink jy as jy jouself sien?
- Hoe laat dit jou voel?
- Sien jy ‘n persoon vir wie die Here lief is. Sien jy ‘n persoon vir wie die Here die grootste prys betaal het?
Hoe maklik spring jou kop na wêreldse gedagtes toe, as jy na die prente kyk.
Ek herhaal weer Romeine 12:2 AMP
2And do not be conformed to this world [any longer with its superficial values and customs], but be transformed and progressively changed [as you mature spiritually] by the renewing of your mind [focusing on godly values and ethical attitudes], so that you may prove [for yourselves] what the will of God is, that which is good and acceptable and perfect [in His plan and purpose for you].
My doel met die toets was nie om julle sleg te laat voel nie maar om julle te wys dat ons so maklik gefokus kan word op ander dinge… wêreldse dinge. En hoe maklik dit ons gedagtes swaai om te fokus na die aardse dinge. Hiedie kom terug na ons wêreldbeskouing (worldview).
Worldview definition: ” a particular philosophy of life or conception of the world.”
Sonde maak ons wêreldbeskouing mensgesentreerd/ Man centred. Met die werk wat God gedoen het deur Jesus gee hy ons geleentheid om dit te verander.
Maar ons wêreldbeskouing/ worldview is veronderstel om Theocentric te wees.
“Theocentricism is the belief that God is the central aspect to our existence, as opposed to, for instance, anthropocentrism (centers upon man) or existentialism (centers upon the experience of existence).”
Dis ‘n groot woord maar die konsep van om ons siening te skuif na/ of te hê dat God die centre (middelpunt) van alles is. Ek glo en dink ‘n groot aspek van om ons ‘minds te renew’, is dat soos wat dit gebeur gaan ons meer agterkom wie God is, hoe God se karakter is, hoe Hy werk…
Die vernuwe van ons denkpatroon is ‘n proses. Ons sien dit in die lewe van Paulus.
- Die Voorbeeld
Filippense 3:3-14
3Ons wat God deur sy Gees dien, het mos klaar die ware besnydenis. Ons beroep ons op wat Christus Jesus gedoen het en nie op menslike dinge nie.
4Nietemin sou ek ook op menslike dinge kon vertrou. As iemand meen om op menslike dinge te vertrou, ek nog méér! 5Ek is op die agtste dag besny. Ek is ’n gebore Israeliet, uit die stam van Benjamin. ’n Egte Hebreër! As lid van die Fariseërs het ek streng volgens Joodse wette gelewe. 6Ek was fanaties en het die kerk vervolg! Wat wetsgehoorsaamheid betref as metode om my saak met God reg te maak, was ek onberispelik!
Hier sien ons dat Paulus vir ons ‘n lys gee van dinge waarop hy kon trots wees, dinge waarop hy kon fokus. Hy noem basies dat Hy ‘n top of the class Israeliet was.
Maar Hy swaai die punt heeltemal om.
7Alhoewel ek hierdie menslike dinge eers as ’n wins beskou het, beskou ek dit ter wille van Christus nou as ’n verlies. 8Ja, om Christus Jesus, my Here, te ken is só wonderlik dat ek alle ander dinge as ’n verlies beskou. Ter wille van Hom het ek alles as verlies afgeskryf. Ek beskou dit as gemors sodat ek Christus as wins kan verkry 9en een met Hom kan wees.
Ek probeer nie langer my saak met God regstel deur die wet te gehoorsaam nie, maar deur in Christus te glo. Deur die geloof stel God ons saak met Hom reg. 10Op hierdie manier kan ek Christus ken en die krag beleef wat Hom laat opstaan het. Deur saam met Hom te ly kry ek deel aan sy dood 11in die hoop dat ek die opstanding uit die dood kan beleef!
Ons kan sien dat daar iets baie groter en meer wonderlik is waarop hy wou fokus en dit is Jesus. Hy beskou al die wêreldse dinge as verlies, om eerder Jesus te kan ken. Dit beteken nie dat jy nou al die dinge waarmee jy besig is moet los nie. Maar dit daag my uit om Jesus te ken en om my fokus te herevalueer. Vroeër het ek genoem dat die vernuwing van denkpatrone ‘n proses is… luister verder van hoe Paulus sy lewe/ sienings beskryf.
12Nie dat ek dit alles al bereik het, of al klaar volmaak is nie. Maar ek hou aan jaag om dit myne te maak omdat Christus Jesus my Sýne gemaak het!
13Nee, broers en susters, ek reken self nie dat ek al is wat ek moet wees nie, maar een ding is seker: ek vergeet dit wat agter my lê, en strek my uit na dit wat voorlê. 14Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee.
Die konsep van die vernuwing van jou denkpatrone is ‘n dieper proses. Eerstens, dit vereis dat ons die dinge van die wêreld moet neer lê. Ons moet self wegdraai van die leefstyl wat wêreld se dinge in het. en ons moet draai na die Here toe. Ons moet Jesus as meer waardevol, wonderlik en iets wat ons nodig het sien.
En Tweedens ons moet toelaat dat ons denkpatrone vernuwe word.
- Hoe word ons denkpatrone vernuwe.
Om te fokus op die heerlikheid van die Here.
2 Corinthians 3:18 NASB
18And we all, with unveiled face, beholding the glory of the Lord, are being transformed into the same image from one degree of glory to another. For this comes from the Lord who is the Spirit.
Met die nuwe Verbond wat ons het kan almal van ons na die Here toe draai. Ons moet draai na die Here om Sy heerlikheid raak sien en met verwondering daarin te staan. Dan moet ons draai na ons situasies of die dinge van die wêreld waarmee ons besig is en die Here vra om ons sy heerlikheid te wys in daardie dinge.
Ons moet ook sy Woord in neem.
Psalm 19:7-11
7 The law of the Lord is perfect,
reviving the soul;
the testimony of the Lord is sure,
making wise the simple;
8 the precepts of the Lord are right,
rejoicing the heart;
the commandment of the Lord is pure,
enlightening the eyes;
9the fear of the Lord is clean,
enduring forever;
the rules of the Lord are true,
and righteous altogether.
10More to be desired are they than gold,
even much fine gold;
sweeter also than honey
and drippings of the honeycomb.
11Moreover, by them is your servant warned;
in keeping them there is great reward.
Sy Woord is iets wat ons moet begeer met alles. En soos wat jy dit lees en gebruik sal jy sien hoe jou hart begin sag word vir Hom. En hoe opgewonde jy word wanneer jy by dit uitkom. Jy sal ook sien hoe jou denkpatrone vernuwe.
Kom ons vra dat die Here ons herhinner en ons sal lei om Romeine 12:1-2 in ons gedagtes te hou, en dat die Heilige Gees ons denkpatrone sal kom vernuwe.
Bid.