Navigasie 101

Navigasie
Die proses of aktiwiteit om akkuraat jou posisie te bepaal en roete te beplan.

“For this is God, Our God forever and ever; He will be our guide Even to death.”
‭‭Psalms‬ ‭48:14‬ ‭NKJV‬‬

“dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd; Hý sal ons lei tot die dood toe.”
‭‭PSALMS‬ ‭48:15‬ ‭AFR53‬‬

Somtyds lees ons skrifte bo-langs maar soms dan spring iets uit en gryp aan ons ons harte.

5 Gedagtes oor Godly Navigation

1. God Homself belowe om jou te lei
⁃ Almagtige, skepper van hemel & aarde belowe om jou te lei
⁃ Lewis Hamilton voorbeeld

2. Belofte van volgehoue navigasie
⁃ Leiding in die algemene lewenspad
⁃ Leiding in die storms
⁃ Pandemies, vaksines, geweld, droogtes, ideoligiee, wêreldbeelde, geloofsoortuigings, opinies en sieninge
⁃ Ons benodig n kompas,
⁃ meer nog n komplete Nvaigasie sisteem – Kompas, Kaart, Gids
⁃ Leiding in klein & groot

3. Volg Sy leiding
⁃ Vader belowe leiding maar kan jou nie forseer om te volg nie
⁃ Jy moet Sy leiding soek en volg
⁃ Leer hoe on Sy kompas te gebruik
⁃ Bybel & Heilige Gees
⁃ Waak ook teen afdraaipaaidjies
⁃ Moet nie dwaal nie
⁃ Moet nie geboei word deur dinge wat jou fokus van God en Sy planne vir jou lewe afhaal nie (Goeie of slegte)
⁃ Waak teen die REALITY SOAPS van ons tyd wat on die media afspeel
⁃ Rassie voorbeeld (grappend)

“Geliefdes, julle weet dit nou vooruit. Wees dus op julle hoede dat julle nie meegesleep word deur die dwaling van beginsellose mense en so van julle eie standvastigheid beroof word nie.”
‭‭2 PETRUS‬ ‭3:17‬ ‭AFR83‬‬

4. Alle Navigasie staan op geloof
⁃ Voorbeeld: As jy Pofadder besoek. Wie was al daar. Hoe weet jy dit bestaan regtig? Jy ry daarheen in geloof.
⁃ Geloof Behaag (Heb 11:6)
⁃ Geloof wen (1 Joh 5:4)
⁃ Geloof staan teenoor vrees (Mat8:26)
⁃ Geloof is hemels teenoor wêrelds (2 Cor 6:14-15)
⁃ Geloof is geweldadig (Math 11:12)
⁃ Geloof is kinderlik (Math 18:3)
⁃ Geloof is geduldig (Jes 64:4)
⁃ Geloof kyk lang termyn
⁃ Geloof tree op en skram nie weg nie
⁃ Geloof bly op koers en dwaal nie af nie
⁃ Soms is geloof ons sekerheid en nie die feite nie
⁃ Soms is geloof God se wil en nie die feite nie

5. Vader lei ons deur die ewige hek
⁃ Hy belowe om ons getrou die ewigheid in te lei
⁃ Kenneth Hagin said that as we live with faith we should also die in faith.
⁃ We need to believe that God is our guide while living but if we follow Him He Himself will FAITHFULLY also lead us through the gate into eternity

Ten slotte
“Yes, this is our God, our great God forever. He will lead us onward until the end, through all time, beyond death, and into eternity!”
‭‭Psalms‬ ‭48:14‬ ‭TPT‬‬

Speel lied van Mack Brock – To the end