LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Ons word weer herinner aan die lesse te leer uit die Titanic ramp
Anna-Lize Coetzee, June 28, 2023
Deel van die Keer Terug reeks
Na die Titanic en die Titan sub in die nuus was die week, word ons weer herinner om ons eie harte te ondersoek.