LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.
Is jy bewus van die verwoestende effek van aanstoot op jou en ander se lewe?
Dannha en Anna-Lize, October 5, 2022
Deel van die Aanstoot reeks
Is jy bewus van die kere wat jy aanstoot neem, weet jy wat dit is, en die verwoestende effek daarvan op jou en die rondom jou se lewe? Dannha en Anna-Lize gesels bietjie oor aanstoot, en waar dit vandaan kom.