LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.
Ons gesels oor die mooi en die uidagings van ouerskap, gesels saam!
Natlie Coetzee, August 10, 2022
Deel van die Ouerskap reeks
Ons gesels vandag oor die uitdagings en die mooi van ouerskap. Ons begin by uitdagings van wanneer die kinders babas is, tot tieners, en deel watter lesse ons uit ouerskap geleer het.