INSPIRASIE STASIE

LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.


"Conquer" - Die Nuwe LCF Mannebediening Kursus


LCF Mannebiediening, July 13, 2022
Deel van die LCF Mannebediening reeks

Anton, Dannha en Willem gesels saam oor die nuwe "Conquer" kursus wat volgende week by LCF gaan begin. As jy meer wil weet oor die kursus voor jy inskryf, gaan luister gerus na hierdie potgooi.
Willem praat van 'n skakel in die potgooi, die skakel is, https://manne.lifecf.org/sast

LCF Logo
141 Rossini Blvd, Vanderbijlpark