LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Hy Is Ons Huis
Anna-Lize Coetzee, January 29, 2025
Deel van die Inspirasie reeks
Hierdie potgooi vervolg op laasweek s'n waar ons verder praat oor Psalm 91. Anna-Lize deel ook persoonlik oor haar eie lewe, en op watter manier Psalm 91 in haar lewe uitspeel.