LCF met gaste in ons podcast-sessies gesels, en die menings van ons gaste is nie noodwendig die menings van LCF nie. As jy bekommerd is oor enige iets wat deur 'n gas gesê word, kontak asseblief die LCF-leierskap.


Wat beteken dit as die lande ryp is vir die oes?
Anna-Lize Coetzee, August 29, 2024
Deel van die Inspirasie reeks
Hoe lyk jou arbeider hart en hande? Want die oes is ryp!