Inleiding wat aansluit by Friedel laas week:
Quote – “We can not understand ourself as a cherished bride if we don’t understand our husband.”
Friedel het gepraat oor die gelykenis van die verlore seun en spesifiek oor die karakter van die pa in die verhaal wat hy vergelyk het met ons hemelse Vader se hart en karakter vir ons Sy kinders.
Inleiding tot boodskap:
Storie van Gideon, ’n Rigter in die ou testament.
Ons fokus op hoe Gideon homself gesien het en hoe God hom gesien het.
Voorlesing:
Rigters 6: 11-16
Die engel verskyn en sê: ‘You mighty man of valour!’ “Die Here is by jou, dapper man!”.
Gideon se probleem was vrees. Vrees vir die Midianiete wat Israel oorgeneem het. Hy sien homself as onbelangrik en klein, nie opgewasse vir die taak nie.
God sien Gideon deur God se oë, vanuit God se perspektief wat fokus op Gideon se destiny (nalatenskap), Sy doel en plan vir Gideon.
Boodskap:
*Dit is die kruks van vanoggend, die fondasie van jou identiteit is hoe God jou sien en wat God van jou sê.
*Our self-image affects how we perceive ourselves and therefore how we perceive others see us, and how we begin to relate to others and effectively how they will relate to us.
*Ons glo dat God ons gevorm het geskape het. Hy is die enigste een wat die reg het om ons identiteit te bepaal en te be-aam.
Wat be-invloed jou beeld van jouself / jou identiteit? Waarin lê jou identiteit?
- Ouers
- Omstandighede
- Ons vergelyk met ander
- Self verklarings
- Vriende
- Media etc.
Oorsaak van ons identiteits verwarring is:
- Vervreemding van God, wie aan ons identiteit gee…
- Die waarheid wat weg-gesteek of of verdraai word deur die leuns van die duiwel (wat ons glo en ons “realiteit” raak)
- Ons integreer ons gebrokenheid en gedrag in ons identiteit.
Maar dit is nie jou ware Identiteit nie. Die vyand wil jou identiteit steel.
Jesus in die woestyn versoek. Wat sê die duiwel?
Mattheus 4:3-4
3Die versoeker het toe gekom en vir Hom gesê: “As U die Seun van God is, sê hierdie klippe moet brood word.”
4Maar Hy antwoord: “Daar staan geskrywe: “‘n Mens leef nie net van brood nie
maar van elke woord wat uit die mond van God kom.”
*Selfs Jesus se identiteit word bevraagteken. Jesus antwoord uit die Waarheid, uit die Woord, uit die mond van God.
Terme ‘self-beeld’ en ‘identiteit’ is nie dieselfde nie.
Self-beeld is ’n persepsie, hoe jy jouself sien en hoe jy dink ander jou sien.
Identeit is wie jy regtig is, wie jy regtig is.
Wat is belangriker as hoe jy jouself sien? Hoe jy God sien. Dis hoekom Friedel laas week daaroor gepraat het. Hoekom?
“What you think about God will determine what you think about how you He thinks about you.”
Storie van die beeld van Dawid:
Michelangelo looked at that piece of marble, that block, he didn’t see mere misshapen weathered stone – but he actually looked with vision, and he saw the completed statue of David.
Wat is die waarheid oor my en jou Identiteit?
- Jy is kosbaar/waardevol:
Joh 3:16
“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.
God sê, jy is vir my kosbaar… so kosbaar dat die Vader Sy Seun gee, Jesus Sy lewe gee om vir jou ’n prys te betaal wat jou vry maak en syne maak.
Is dit wat jy sien as jy na jouself kyk? of sien jy ’n hopelose projek?
- Jy is nuut:
2 Kor 5:17-19,
17Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. 18Dit alles is die werk van God. Hy het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van die versoening toevertrou. 19Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou.
Jou gees word nuut. Jou gees wat dood was word lewendig gemaak deur in Jesus te glo en dit te belei. Jou identiteit word nuut.
Jou siel-area word verander en genees en nuut gemaak in ’n proses van heiligmaking en die vernuwing van ons gedagtes saam met die Heilige Gees.
It’s understanding your identity that will effectively change your behaviour.
Neil Anderson se: ‘How you behave does not determine who you are, who you are determines how you behave’. How you behave, the things that you do and say, do not determine who you are.
John 5:24:
‘Most assuredly’, Jesus said, ‘he who hears My word and believes in Him who sent Me has’, present personal possession, ‘everlasting life, and shall not come into judgment’ – shall not come into judgement – ‘but has passed from death into life’
Jy sukkel dalk nog met dinge maar jou posisie het verander.
Vanuit die koninkryk van duisternis na die koninkryk van die lig. God se koninkryk!
- Jy is ’n kind van God:
Johannes 1:12
Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. 13Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van ‘n mens of die besluit van ‘n man nie, maar hulle is uit God gebore.
Jy is ’n kind van God. Jy het die reg om God hemelse Vader (Abba) te noem.
Jy is Sy seun en dogter nie ’n slaaf nie. Net soos die verlore seun nie ’n slaaf was nie maar ’n seun. Sien jy jouself as Sy kind met die vooreggte van ’n kind?
- Jy is ’n aanvaar (en staan vlekkeloos voor God):
Kollosense 1:20
Deur die bloed van Sy Seun aan die kruis het Hy die vrede herstel, deur Hom het Hy alles op die aarde en in die hemel met Homself versoen.
Omdat ons identiteit nou in Jesus is, kan God wat Heilig is ons nou aanvaar en is ons met Hom versoen.
Jy is aanvaar, die oomblik toe jy glo en verklaar dat Jesus leef en die prys vir jou sonde betaal het.
God die Vader sien jou as vlekkeloos (Justified) omdat Jesus die volle prys betaal het vir dit wat jy verdien het.
Sonde het skeiding gebring maar Jesus het versoening gebring.
Slot:
Ons selfbeeld kan ’n hou-vas (stronghold) word wat ons blind maak vir die waarheid
en dit wat God vir ons en deur ons doen by ons steel. Hy loop rond soos ’n brullende leeu wat steel en verwoes.
Kom ons wyk weer na Gideon se Storie: in Gideon se Pa (Joas) se erf agter was ’n altar e van die Midianitiese afgode. God sê vir Gideon om hierdie twee albei af te breek en vir God daar ’n offer te bring.
Wat het hier gebeur? Gideon het ’n vesting (stronghold) vernietig en kon daarna oorwinning kry.
Effesiers 6 sê dat ons geveg of stryd nie teen vlees en bloed is nie maar ’n geestelike geveg is waar ons vestings in ons gedagtes moet afbreek.
*Identify the stronghold that is built on the lie; confront it in the power of the Spirit with the truth; and replace the lies with the word of God…
Ons het gesien:
- Hoe waardevol jy vir God is
- Dat jy nuut gemaak is (ons posisie verander het)
- Dat jy ’n kind van God is
- Dat jy aanvaar is en vlekkeloos voor Hom staan
Nou vra ek vir jou? Wie is jy in Jesus? Sien jy jouself deur die bril van jou nuwe identiteit?
Stap nou in oorwinning, en leef nou in oorwinning en in die krag van die Helige Gees,
- Omdat jy anders na jouself kyk.
- Omdat jy weet wat jou ware Identiteit is.
Ephesians 2:10
For we are God’s masterpiece. He has created us anew in Christ Jesus, so we can do the good things He planned for us long ago
You you are God’s masterpiece.
Lied: