12 April 1831 – 74 soldate marsjeer oor brug en dit val inmekaar (Naby Manchester, Engeland).
- Een van Europa se eerste suspensie tipe brue.
- Slegs 5 jaar oud.
- Die effek van die klankgolwe veroorsaak deur die gesinkroniseerde marsjeer van 74 soldate.
- “Eendrag maak mag”.
Fil 2:2 (NLV) – Wees eensgesind – een in liefde, een in hart, een in doel.
Hand 2:41 (NLV) – 3,000 aanvaar Petrus se boodskap, word gedoop en lede van die gemeente.
Hand 4:32 (NLV) – Al die gelowiges was in hart en siel EEN.
1 Kor 1:10 (NLV) – En nou broeders en susters, pleit ek by julle in die naam van ons Here Jesus Christus om eendragtig saam te staan… Julle moet van harte saamstem in julle denke en in julle visie.
Joh 17:20-21 NLV (Jesus praat innig met Sy Vader(NLV) / Jesus bid vir Sy dissipels(83))
Vers 11: Vader, bewaar hulle in U Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons, een kan wees.
Vers 20-21: Ek bid egter nie net vir hulle nie, maar ook vir dié wat deur hulle woorde tot geloof in My sal kom.Ek bid dat hulle almal een mag wees, net soos U, Vader, in My is en Ek in U, dat hulle ook in Ons mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.
- Jesus bid vir ons om n verenigde liggaam te wees.
Wanneer n groep mense in eenheid is / optree:
- Daar is n saamstem en n saam optree ten opsigte van n gemeenskaplike doel.
- Die Bybel is baie duidelik hieroor en moedig my en jou aan om eensgesind te wees, om saam te stem en saam op te tree t.o.v n gemeenskaplike doel.
- Daar is n harmonie (sinoniem vir eenheid)
- Betekenis van harmonie:
- Verhoudings waarbinne daar verskillende komponente bestaan sonder om mekaar te vernietig (dan is daar harmonie)
- Verhoudings gekenmerk deur n onderlinge saamstem, gedeelde opinies en belangstellings.
- Musiek: n Kombinasie van klanke (note) wat aangenaam op die oor is.
- (Dannha en band na die verhoog)
- Betekenis van harmonie:
Hand 2:1-2 (1953)- EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar. En daar kom skielik uit die hemel ’n geluid soos van ’n geweldige rukwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het.
Acts 2:1-2 (NKJV)- When the Day of Pentecost had fully come, they were all with one accord (agreement / harmony) in one place. 2 And suddenly there came a sound from heaven, as of a rushing mighty wind, and it filled the whole house where they were sitting.
Heilige Gees is uitgestort terwyl daar “eendragtigheid” onder die gelowiges was.
Accord:
- Homothumadon – “rush along” + “in unison” – soos die soldate
- Soos n groep verskillende note wat harmoniseer.
- Soos n groep verskillende instrumente onder leiding van n Dirigent.
- Soos n groep verskillende mense onder leiding van Heilige Gees.
- 10 uit 12 keer van “accord” gebruik word is in Handelinge – n aanduiding van die harmonie wat in die vroeë kerk geheers het.
- Accord = A Cord = group of notes
Demonstrasie
Dannha: note vs akoorde – verduidelik en demonstreer.
Jy is die hoof van LCF se musiek bediening. Wat is die doel wat jy voor die “band” hou rakende Sondag oggend dienstyd aanbidding?
- Om die gemeente te begelei in aanbidding.
- Dis die doel.
- Friedel aan band: Dannha se doel vir julle is… maar ek sê vir julle, doen wat julle wil in die demonstrasie.
- Daarna, laat elkeen binne die reëls van die lied bly.
- Wanneer is daar sukses? Wanneer was daar harmonie? Wanneer was daar eenheid?
Toe almal saam strewe en gefokus was op die doel wat Dannha vool hulle lê.
Wat as… die eenheid versteur word?
Kan dit wees dat ons eendag n verskil gaan hê? Dit kan wees dat jy met iemand wat naby jou sit eendag n verskil gaan hê.
- Wat dan?
- Die bybel het skrifte wat praat van sonde en valse leering in die gemeenskap van gelowiges en dat sulke individue eerder verwyder moet word.
- 1 Kor 5:9-11 : verwyder die gelowige wat bly sondig, of kwaadsteker is.
- Maar daar is gewoonlik n proses wat aanbeveel word: Mat 18:15-17
- Let op die proses…
- Die doel is altyd om eers uit te reik en eenheid te bewerkstellig.
- 1 Kor 5:9-11 : verwyder die gelowige wat bly sondig, of kwaadsteker is.
DIE VRAAG VIR MY EN JOU: Is ons hier om die eenheid te bevorder, of die eenheid te versteur?
- Heilige Gees is hier om die eenheid te bevorder.
- Laat nie ek of jy teen Hom werk nie.
- Mag ek en jy saam verskillende note wees wat as n akkoord harmoniseer.
Hoe kan ons dit regkry?
Filippense 2:1-8
- vers 1-4 – om jou mede gelowige hoër te ag as jouself
- vers 5-8 – Jesus as voorbeeld wat van gelykheid in God gedaal het tot vlak van die mens en toe verder verneder is deur kruis toe te gaan om sodoende eenheid tussen God en mense te herstel.
Filippense 4: Euodia & Sintige
- “Hulle het saam met my die stryd gevoer in diens van die evangelie”
- Fil 4:1 – Ek vermaan vir Euodia en ek vermaan vir Sintige om eensgesind te wees in die Here.
- Fil 4:2 – Ja, ek vra jou ook, getroue medewerker, wees hierdie vroue behulpsaam.
Peacemaker vs peacekeeper
Paulus vra vir “getroue medewerker” om die 2 vroue behulpsaam te wees.
- Matthew 5:9 – “Blessed are the peacemakers, for they will be called children of God”.
- Dit lees nie… “Blessed are the peacekeepers…” nie.
- Wat is die verskil?
- Peacemaker / vredemakers: Strewe na die herstel van vrede/harmonie/eenheid en rekonsiliasie waar partye in n stryd met mekaar is.
- Peacekeeper – wil die vrede bewaar ten alle tye.
- Prov 10:10 – People who wink at wrong cause trouble, but a bold reproof promotes peace.
- LOOK – LOVE – SAY (Mark 10:21)
- Wil ons reg wees, of wil ons n vredemaker wees?
- Om ander kant toe te kyk, bewaar nie eenheid nie.
Laaste woorde
Ek en jy is ook soldate van Jesus en daar is krag as ons in eenheid saamstap om vyandige brue af te breek.
- Klink baie soos n ander verhaal in die Bybel…??
- Jerigo – toe die hele Israel met een stem uitgeroep het. (Joshua 6)
- En wat het gebeur? Die mure het geval.
Nagmaal / Communion
- Kyk vanoggend rondom jou. Evalueer jou verhouding met die mense om jou.
- As onopgeloste konflik bestaan, maak n einde daaraan.
- Die beker is n beker van vergifnis. Dit gaan geen waarde vir jou inhou indien jy nie ook vergewe nie.
- Synonyms for Communion
- Fellowship, Friendship, Community, Togetherness, Closeness, Sharing
- Harmony, Agreement, Accord, Unity