Hart tot Hart Deel 2

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Spr 4:23 1953

Bewaar is jy bere iets veilig weg, bewaak is jy pas dit doelbewus op

DIE OORSPRONGE VAN DIE LEWE LE IN ONS HARTE

Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. 1983

Proverbs 4:23 New International Version
23 Above all else, guard your heart, for everything you do flows from it.

Proverbs 4:23 New King James Version
23 Keep your heart with all diligence, For out of it spring the issues of life.

Proverbs 4:23 Amplified Bible
23 Watch over your heart with all diligence, For from it flow the springs of life.

Proverbs 4:23-27 The Message
23-27 Keep vigilant watch over your heart; that’s where life starts.

7 FUNKSIES VAN DIE HART

DIE HART FUNKSIONEER AS ‘N PLEK VAN EMOSIE

Blydskap, Hartseer, Kwaad, Vrede, Onrustig, Vreugde / wen emosie, Liefde, Trots, Twyfel, Geloof, Dapperheid, Nedrigheid

The emotional state of the heart affects the rest of a person: “A happy heart makes the face cheerful, but heartache crushes the spirit” ( Prov 15:13 ); “a cheerful heart is good medicine, but a crushed spirit dries up the bones” ( 17:22 ).

PLEK VAN BEGEERTE (OOK AMBISIE & DROME)

Waar jou skat is, is waar jou hart is (Matt 6:21)

The heart also wishes, desires. The father warns his son against coveting the adulteress’s beauty ( Prov 6:25 ) and against envying sinners in his heart ( Prov 23:17 ). Above all else the heart of a saint seeks God ( Psalms 119:2 Psalms 119:10 ). Believers set it on things above ( Col 3:1 ). This is effected, says Jesus, by putting your treasures in heaven, for “where your treasure is, there your heart will be also” ( Matt 6:21 ). If we look for God with all our heart, Moses promises we will find him ( Deut 4:28-29 ).

Bruce K. Waltke

The Heart’s Intellectual-Spiritual Functions.

The heart thinks ( Matt 9:4 ; Mark 2:8 ), remembers, reflects, and meditates ( Psalm 77:5-6 ; Luke 2:19 ).

Solomon’s comprehensive knowledge of flora and fauna is described as his breadth of heart ( 1 Kings 4:29 ).
More specifically, as the eyes were meant to see and the ears to hear, the heart is meant to understand, to discern, to give insight.

The Alexandrian Jewish scribes translated into Greek about 200 b.c. the Hebrew text of Proverbs 2:10, “wisdom will enter your heart” by “wisdom will come into your understanding (dianoian [diavnoia])” because to them it meant the same thing. When a person lacks insight the Hebrew speaks of a “lack of heart.”

Pharaoh hardened his heart lest he hear Moses and gain insight about the Lord ( Exod 8:15 ), and the Lord hardened it irrevocably ( 7:13 ; 9:12 ). Paul says of the perverse, their foolish hearts were darkened ( Rom 1:21 ); they could not see the light of moral truth. The hearts of saints, however, are enlightened ( 2 Col 4:6 ; Eph 1:18 ).

Bruce K. Waltke

KENNIS – INLIGTING IN DIE BREIN

INSIG – VERSTAAN (UNDERSTANDING) VAN INLIGTING OP ‘N DIEPER VLAK (HART)

WYSHEID – TOEPASSING VAN INSIG VERKRY DEUR KENNIS

HART KAN ONTHOU EN KENNIS STOOR

In the Bible, however, learning by heart is not like memorizing the multiplication tables; it must be mixed with spiritual affections. The Lord complains of apostate Israel that their worship “is made up only of rules taught by men” but “their hearts are far from me” ( Isa 29:13 ).

WETTIESHEID IS WANNEER DAAR KENNIS IS, MAAR NIE HART NIE

As the mouth reveals what is the heart, the ear determines what goes into it. The father tells his son to “store up my commands within you”; he then adds: by “turning your ear to wisdom, and you will incline your heart to understanding” ( Prov 2:2 ).

When Moses says, “these commandments are to be upon your hearts” ( Deut 6:6 ), he commands his hearers to remain conscious of them. This idea is expressed by the metaphor of writing on the tablet of the heart ( Prov 3:3 ; Jer 17:1 ). In short, the heart needs to be educated by filling it with God’s word ( Prov 22:17-18 ). In that way a person will grow in favor and good name ( 3:3-4 ) and be safeguarded against sin ( Psalm 119:11 ).

GEWETE

The heart functions as the conscience.
After David showed insubordination against the anointed king by cutting off the corner of his robe, his heart smote him ( 1 Sam 24:5 ), and after Peter’s sermon the audience was “cut to the heart” ( Acts 2:37 ). The heart may condemn us, but God is greater than our hearts ( 1 John 3:20 ). David prays that God would create for him a pure heart to replace his defiled conscience ( Psalm 51:10 ).

BEPLAN EN BELSUIT EN COMMIT

It is the inner forum where decisions are made after deliberation; here a person engages in self-talk.

“In his heart a man plans his course, but the Lord determines his steps” ( Prov 16:9 ).

Because of this critical function, the father instructs the son: “Above all else, guard your heart, for it is the wellspring of life ( 4:23 ).

The Lord detests “a heart that devises wicked schemes” ( 6:18 ).

LIEFDE

The greatest commandment according to Jesus is “Love the Lord your God with all your heart” ( Matt 22:37 ).
Love here is more than emotion; it is a conscious commitment to the Lord.

HUWELIK

LIEFDE = HART

PLEK VAN VERGEWE

  • Hoe Toets / versorg ons ons harte in die Fisiese
  • EKG
  • Cholesterol / suiker
  • Scan for life
  • Oefen
  • Eetplanne
  • DOEN IS DIT IN DIE GEESTELIKE?

JER 17:1 DIE sonde van Juda is geskrywe met ’n ystergriffel, met ’n diamantpuntdit is gegrif op die tafel van hulle hart en op die horings van julle altare2 telkens as hulle kinders aan hulle altare dink en aan hulle heilige boomstamme by die groen bome, op die hoë heuwels. 3 My berg in die veld, jou rykdom, al jou skatte sal Ek as buit gee saam met jou hoogtesweens die sonde in jou hele grondgebied. 4 En jy sal uitvalen dit deur jouselfuit jou erfenis wat Ek jou gegee het,  en Ek sal jou jou vyande laat dien in ’n land wat jy nie ken niewant julle het ’n vuur aangesteek in my toorn, tot in ewigheid sal dit brand. 5 So die HERE: Vervloek is die man wat op die mens vertrou en vlees sy arm maak, terwyl sy hart van die HERE afwyk. 6 En hy sal wees soos ’n kaal bos in die wildernis, en hy sal nie sien as die goeie kom niemaar dor plekke in die woestyn bewoon, ’n brakkerige en onbewoonde land. 7 Geseënd is die man wat op die HERE vertrou, en wie se vertroue die HERE is. 8 Want hy sal wees soos ’n boom wat by die water geplant is en sy wortels uitskiet by die stroom en nie vrees as daar hitte kom nie, maar sy blad bly groenen in ’n jaar van droogte is hy nie besorg nie en hou nie op om vrugte te dra nie. 9 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken? 10 Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niereom aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.

Maar die HERE vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te geringWant nie wat die méns sien, sien God niewant die mens sien aan wat voor is,  maar die HERE sien die hart aan.
1 SAM 17:7

Die verskil tussen Dawid en Saul

Dawid het nie Godsdiens geleef nie, maar verhouding

Saul wou net die basiese doen om die voordele te kry maar was nie regtig in ‘n liefdes verhouding met Vader nie.

WAARVOOR SOEK GOD IN ONS HARTE

DIEN HART

As julle dan goed luister na my gebooie wat Ek julle vandag beveel, om die HERE julle God lief te hê en Hom te dien met julle hele hart en met julle hele siel, DEUT 8:13

LIEFDE HART

En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. MATT 22:37

n Dien hart vloei uit ‘n Liefde hart uit

Anders is dit Godsdiens

WOORD HART

Vandag beveel die HERE jou God jou om hierdie insettinge en verordeninge na te kom; onderhou dan en doen dit met jou hele hart en met jou hele siel. DEUT 26:16

Dit is dan die gelykenis: Die saad is die woord van God.

Lukas 8:12-15

12 Dié langs die pad is die hoorders. Daarna kom die duiwel en neem die woord uit hul harte weg, sodat hulle nie sou glo en gered word nie.

13 En dié op die rots is hulle wat die woord met blydskap ontvang wanneer hulle dit hoor; en hulle het geen wortel nie, aangesien hulle net vir ’n tyd glo, en in die tyd van versoeking val hulle af.

14 En wat in die dorings geval het — dit is die wat gehoor het, en hulle gaan weg en word verstik deur die sorge en rykdom en genietinge van die lewe en dra geen ryp vrug nie.

15 En wat in die goeie grond val — dit is die wat, nadat hulle gehoor het, die woord in ’n edele en goeie hart hou en met volharding vrug dra.

VOLG HART

maar jy nie soos my kneg Dawid was wat my gebooie gehou en My met sy hele hart nagevolg het om net te doen wat reg is in my oë nie,    1 KON 14:8

Woord aan Koning Jerobeam – Sy hele huis is weg gevee

Die Intensie om HG se rigting aanwyser in alle dinge te soek

Your attitude will determine your altitude

SOEK HART

en aan hulle gesê: Julle is hoofde van families van die Leviete; heilig julle, julle en jul broers, en bring die ark van die HERE, die God van Israel, op na die plek wat ek daarvoor reggemaak het. Want omdat julle in die begin nie by was nie, het die HERE onse God teen ons uitgebreek, omdat ons Hom nie gesoek het soos dit behoort nie. 1 CHRON 15:12-13

LOF HART

Here, my God, ek wil U loof met my hele hart en u Naam vir ewig eer; PSALM 86:12

VERTROU HART

Vertrou op die HERE met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. SPREUKE 3:5

GELOOF HART

9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word;

10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.

11 Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie. ROM 10:9-11

SLUIT AF MET DEUT 30:10-20