Hart tot Hart

Paar weke terug in n diens ‘n boodskap hieroor gehoor. Kort daarna in gesprek met ‘n vriend kom dit weer op .Ek lees die boek van Steven Scott. Ek ondersoek dit en kom op 2 skrywers af – Michael Hyatt & Michael Kola. Ek besluit toe om gedagtes bymekaar te sit en ‘n boodskap te doen hieroor.

1000+ Dit is hoeveel keer die Bybel praat oor die hart

Ek dink die hart verwys na ‘n orgaan, maar ook na ‘n sentrale punt van menswees

Bruce K. Waltke:

“Heart” (Hebrew lebab/leb [b’bel], Gk. kardia [kardiva]) occurs over one thousand times in the Bible, making it the most common anthropological term in the Scripture. It denotes a person’s center for both physical and emotional-intellectual-moral activities; sometimes it is used figuratively for any inaccessible thing.

The Heart as Center of Physical Activity. “Heart” denotes to both ancient and modern peoples the beating chest organ protected by the rib cage. Ancient people, however, understood the heart’s physical function differently than moderns. From their viewpoint the heart was the central organ that moved the rest of the body. Ancients ate to strengthen the heart and so revive the body. Abraham offers his weary guests food so that they might “sustain their hearts” and then go on their way ( Gen 18:5 ). Since moderns understand the anatomy differently than the ancients, the English versions gloss the Hebrew to accommodate it to a more scientific viewpoint.

The Heart as Center of Hidden Emotional-Intellectual-Moral Activity. “Man looks at the outward appearance, ” says Samuel, “but the lord looks at the heart” ( 1 Sam 16:7 ). The king’s heart is unsearchable to humankind ( Prov 25:3 ), but the Lord searches all hearts to reward all according to their conduct ( Jer 17:10 ). In the time of judgment God will expose the hidden counsels of the heart ( 1 Cor 4:5 ).

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Spr 4:23 1953

Bewaar is jy bere iets veilig weg, bewaak is jy pas dit doelbewus op. Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe. 1983

Proverbs 4:23 New International Version
23 Above all else, guard your heart, for everything you do flows from it.

Proverbs 4:23 New King James Version
23 Keep your heart with all diligence,For out of it spring the issues of life.

Proverbs 4:23 Amplified Bible
23 Watch over your heart with all diligence,For from it flow the springs of life.

Proverbs 4:23-27The Message
23-27 Keep vigilant watch over your heart; that’s where life starts.

4 Redes hoekom jou hart bewaak moet word

WAARDEVOL VOLWAARDE

ONS ALMAL WEET DAT ONS NIE IN DIE FISIESE SONDER ‘N HART KAN LEEF NIE. DIESELFDE IS IN DIE GEESTELIKE EN EMOSIONELE.

LEWENSBRON OORSPRONG

Bron van vrede, drome, geloof, ambisie, geluk, KREATIEWITEIT

  • DIT IS WAAR EK ROU, WAAR EK LAG
  • DIT IS DIE SETEL VAN RUSTIGHEID EN ONRUSTIGHEID
  • WAT GEBEUR AS JY IN DIE NATUUR IS, OF SONSKYN KRY
  • JOU HART WORD RUSTIG EN JOU LEWENS “JUICES” BEGIN VLOEI

TROON VAN HOOP

SPR 13:12 ’n Uitgestelde hoop maak die hart siek; maar ’n wens wat uitkom, is ’n lewensboom.

WANNEER HOOP UIT JOU HART VERDWYN BEGIN JY OPGEE, JY HOU OP DROOM, JY VERLOOR JOU INISIATIEF EN KREATIWITEIT, JY ONTTREK

STEVEN SCOTT SKRYF OOR DIE OORLOGSKIP USS JOHN C STENNIS

  • 3 RUGBY VELDE
  • WEEG 91 DUISEND TON
  • 5000 PERSONEEL
  • 55 KM/H DEUR 2 KERNKRAG ENJINS
  • WAAR ANDER SKEPE DUISENDE TONNE BRANDSTOF MOET SAAMRY KAN DIE SKIP 1 KEER IN 26 JAAR HERVUL
  • HOOP IS SOOS KERNKRAG VIR DIE HART – DIT HOU JOU AAN DIE GANG – DIS WAAR JY AANHOU OF OPGEE

AANVAL AANSLAG

SPREUKE 7:1-5 – HELE HOOFSTUK OOR DWAASHEID – UITGEBEELD AS ‘N VROU

1 MY seun, onderhou my woorde en bewaar my gebooie by jou;
2 onderhou my gebooie, dan sal jy lewe, en my onderwysing soos jou oogappel;
3 bind hulle aan jou vingers, skryf hulle op die tafel van jou hart.
4 Sê aan die wysheid: Jy is my suster! en noem die verstand jou vertroueling,
5 sodat hulle jou kan bewaar vir die vreemde vrou, vir die ontugtige wat met haar woorde vlei.

SPREUKE 8:1-4 – HELE HOOFTUK GAAN OOR WYSHEID – AS ‘N VROU UITGEBEELD

2ROEP die Wysheid nie, en verhef die Verstandigheid nie haar stem nie?
Op die top van die hoogtes langs die weg, op die kruispunt van die paaie staan sy,
3aan die kant van die poorte by die uitgang van die stad, by die ingang van die deure roep sy hardop:
4Ek roep na julle, manne, en my stem is tot die mensekinders.

Lukas 21

25 EN daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun,
26 en mense se harte beswyk van vrees en verwagting van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word.
27 En dan sal hulle die Seun van die mens sien kom in ’n wolk, met groot krag en heerlikheid.
28 En as hierdie dinge begin gebeur, kyk dan na bo en hef julle hoofde op, omdat julle verlossing naby is.

If your heart is unhealthy, it threatens everything else —family, friends, career—everything! –Michael Hyatt

5 Dissiplines om jou hart te bewaak.

DISSIPLINE “PERSPEKTIEF”

  • Sit jouself in ander se skoene
  • Kry spasie tussen jou en situasie
  • Vergewe en spreek vry
  • Vra HG vir genesing
  • Kry goeie inspraak
  • Leer meer oor situasies

DISSIPLINE “RUS”

Soms het ons harte net ‘n breuk nodig

Hoe moeilik is dit?

DISSIPLINE “REKREASIE”

Soms moet ons die belans in ons lewens herstel

Dinge wat ons hart goed doen vs dinge wat ons hart benadeel

Stap, oefen, visvang, teken, sing, speel, jag, avontuur, stokperdjies, koffie

DISSIPLINE “VERHOUDINGS”

Gesonde verhoudings versterk die hart

Ongesonde verhoudings en spanning plaas druk op die hart

DISSIPLINE “NEDERIGE AFHANKLIKHEID”

SPREUKE 18:12 1953 Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig

VOORBEELD: MENSE WAT VALS GELD KEN BESTUDEER DIE REGTES OM VALSHEID UIT TE KEN

DUS BESTUDEER WARE NEDERIGHEID

WARE NEDERIGHEID IS DIE BESEF DAT EK AFHANKLIK IS VAN GOD EN ANDER MENSE EN ‘N DANKBAARHEID VIR HULLE ROL IN MY SUKSES

DIT IS NIE ‘N JAMMER HARTIGHEID OF SWAK SELFBEELD NIE

‘n Hart van nederige afhanklikheid en erkennning van God en ander se aandeel in jou lewe vul jou hart met rustigheid en vrede.

1 Sam 16:7
Maar die HERE sê vir Samuel: Kyk nie na sy voorkoms en sy hoë gestalte nie, want Ek ag hom te gering. Want nie wat die méns sien, sien God nie; want die mens sien aan wat voor oë is, maar die HERE sien die hart aan.

KOM ONS BID EN VRA VADER OM ONS HARTE VIR ONS TE WYS EN TE HELP OM ‘N HART TE KRY SOOS HY DIT GRAAG SOU WOU SIEN.