Baie mense sê van God; “ God hoor my nie”, of “Gebed werk nie meer nie” of “Ek hoor God nie”
Hoekom is dit wanneer ons die nodigste het om God te hoor, dat ons hom nie hoor nie, hoekom is dit da tons voel Hy ons in die steek laat in ons moeilikste oomblikke?
Hier is ‘n paar los gedagtes oor waarom ek dink mense God nie hoor nie. God praat nog vandag, en Hy praat VANDAG NOG! God se gedagtes is boo ns gedagtes verhewe ons moet aan Hom gelyk word en nie Hy aan ons nie. Ons moet begin dink soos Hy. Die skrif sê immers “We have the mind of Christ”
Wat ons van God moet verstaan is die volgende:
- Hy praat in tye en seisoene
- Ons moet op hom wag en ons ore spits
- Ons moet glo dat God met ons WIL praat en WIL hê dat ons ons lewensdoel moet uitstap
- God vereis Gehoorsaamheid aan SY woord
GOD WERK IN SEISOENE EN TYE
Die Ark die Kraai en die Duif
Genesis 8, Noag stuur eers die kraai uit maar hy vlieg net heen en weer en is oneffektief. So is ons soms in gebed by die Here ons is angstig en soek dadelik ‘n antwoord.
Ons stuur ons gebedsversoek, ons hartsvraag en ons uitroep uit na die Here, net soos Noag die duif uitgestuur het vanuit die ark. Ons is soos ‘n ark, omdat die Heilige Gees oor ons uitgestort is. So vanuit ons eie ark, stuur on sons gebedsversoek.
Die duif versinnebeeld die Heilige Gees, Vrede en Sagmoedigheid. Ons moet met vrede in ons hart, ‘n sekerheid van God se liefde (en dat Hy met ons WIL praat) ons versoeke uitstuur en dan moet ons WAG. Net soos Noag gewag het vir die duif om terug te kom, met ‘n antwoord moet ons wag dat ons gebedsversoek met ‘n antwoord na ons toe terugkom.
Die storie van die duiwe wat uitgestuur word speel oor ‘n tyd af, daar het nie dadelik ‘n antwoord terug gekom nie. So gaan daar oor ‘n tyd verby tussen wanneer on sons gebed uitstuur en wanneer God vir ons ‘n antwoord terug gee.
Daar is seisoene in ons lewe en ons verstaan nie hoekom dit gebeur soos dit gebeur nie. Die duif het al terug gekom met ‘n takkie, so Noag kon dink dit is tyd om uit te gaan maar dit was nog nie tyd nie. Die takkie was net ‘n teken, die takkie is soos ‘n belofte wat ons van God af kry dat die seisoen oppad is. Eers ‘n rukkie daarna, het die ark oopgegaan toe die grond reg was om bewoon te word. So moet ons luister en onderskei wanneer die regte seisoen is, en nie voor God uithardloop en onder sy wolk van beskerming uitharloop nie.
ONS MOET OP HOM WAG EN ONS ORE SPITS
Wag op die Here
Wag vir jou seisoen, al is belofte daar, wag vir die regte tyd en moenie moeg word nie.
Jesaja 40:31 sê:
“maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die van arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie.”
Ons voel moeg in hierdie tyd, want ons wil hardloop SONDER om te WAG.
Spits jou ore
Stemvurk en water Video: “Tune into the Holy Spirit”
https://www.youtube.com/watch?v=iRYWmo3Tuq4
Die aantal klank vibrasies per sekonde word genoem die frekwensie, en dit word in hertz gemeet. Hoe hoDie aantal klank vibrasies per sekonde word genoem die frekwensie, en dit word in hertz gemeet. Hoe hoer/laer die frekwensie, hoe hoer/laer die klank.
Wat is woorde anders as klank en vibrasies?
Wanneer ons skrif lees, veroorsaak die vibrasies van die Gees geïnspireerde woorde nie dalk net die transformasie wat ons nodig het nie?
“Faith comes by hearing and hearing by the word of God” Romeine 10:17
Wanneer ons dan besig is om te vibreer van die lewende woord van die Here, is dit dan nie juis wanneer Johannes 4:14 sin maak nie:
“But whoever drinks the water that I give him will never be thirsty again. But the water that I give him will become in him a spring of water (satisfying his thirst for God) welling up (continually flowing, bubbling within him) to eternal life.”
Isaiah 55: 1 sê: “ Everyone who thirsts, come to the waters; and you who have no money come, buy grain and eat. Come, buy wine and milk without money and without cost (simply accept it as a gift from God).”
Isaiah 55:3 sê: “Incline your ear (to listen) and come to Me; Hear, so that your soul may live; and I will make an everlasting covenant with you, According to the faithful mercies ( promised and) shown to David.”
Definisie van “incline”:
- To bend the head of body forward: BOW
- To lean, tend or become drawn toward and opinion or course of conduct
- To deviate from a line, direction, or course specifically: to deviate from the vertical or horizontal
Die definisie van incline is amper soos 3 stappe… so om jou oor te spits volg die volgende 3 stappe:
Bow, en dan verander jy jou denke om te dink soos God soos sy woord, dan belei jy verander jou lewe en kies die pad wat vir God anneemlik is.
Psalm 42:7
“Deep calls to deep at the thundering sound of your waterfalls; all Your breakers and Your waves have rolled over me.”
Toe dit gevoel het of golwe oor David rol, het sy diepste binneste na God uitgeroep.
Ons moet vibreer van die woord van God en so vibreer dat ons kan EEN word met die water wat die Heilige Gees versinnebeeld.
Ons moet so vibreer van die woord, want ons luister en hoor, ons wag en sit by Abba se voete.
STIRR up the Gift (which is the Holy Spirit).
GEES VAN WAARHEID
God wil met jou praat
John 16:12
“I have many more things to say to you, but you cannot bear to hear them now.” Hier kan ons ook hoor God praat in seisoene.
John 16:13
“ But when He the Spirit of Truth comes He will guide you into all the truth (full and complete truth). For He will not speak on His own initiative, but He will speak whatever He hears (from the Father – the message regarding the Son), and He will disclose to you what is to come (in the future).”
John 16:14-15
“He will glorify and honor Me, because He (the Holy Spirit) will take from what is Mine and will disclose it to you. All things that the Father has are Mine. Because of this I said that He [the Spirit] will take from what is Mine and will reveal it to you.”
Hoe gereëld stuur jy jou duif uit en wag tot die antwoord terug kom?
Watter seisoen is dit vir jou? Het jy by God gehoor of dit die regte tyd is vir jou om te beweeg?
Hoe gereëld vibreer jy na en van die WOORD van die Here, hoe gereëld gaan drink jy van die water?