Die Weg Van Wysheid

Ef 1:17 (1953)

dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee

Definisie van Wysheid

  • Dit kom van die Hebreeuse woord “Hakam” af en is nie ‘n godsdienstige roetine of ritueel nie.
  • Dit beteken ‘n bemeestering van die kuns van lewe in lyn met God se verwagtinge
  • Dit is die vermoe om met kennis en insig die regte keuses op die gegewe oomblikke te maak
  • Die konsekwentheid van regte keuses is ‘n teken van volwassenheid en groei
  • Ware wysheid begin by die Vrees van die Here

Proverbs 8:1-14 NKJV

1 Does not wisdom cry out, And understanding lift up her voice?

2 She takes her stand on the top of the high hill, Beside the way, where the paths meet.

3 She cries out by the gates, at the entry of the city, At the entrance of the doors:

4 “To you, O men, I call, And my voice is to the sons of men.

5 O you simple ones, understand prudence, And you fools, be of an understanding heart.

6 Listen, for I will speak of excellent things, And from the opening of my lips will come right things;

7 For my mouth will speak truth; Wickedness is an abomination to my lips.

8 All the words of my mouth are with righteousness; Nothing crooked or perverse is in them.

9 They are all plain to him who understands, And right to those who find knowledge.

10 Receive my instruction, and not silver, And knowledge rather than choice gold;

11 For wisdom is better than rubies, And all the things one may desire cannot be compared with her.

12 “I, wisdom, dwell with prudence, And find out knowledge and discretion.

13 The fear of the Lord is to hate evil; Pride and arrogance and the evil way And the perverse mouth I hate.

14 Counsel is mine, and sound wisdom; I am understanding, I have strength.

10 MERKERS VAN WYSHEID

  1. Wysheid se Oorfone

V1: Does not wisdom cry out, And understanding lift up her voice?

Deut 28:1-2 1953

AS jy dan goed luister na die stem van die HERE jou God om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal die HERE jou God jou die hoogste stel bo al die nasies van die aarde.

En al hierdie seëninge sal oor jou kom en jou inhaal as jy luister na die stem van die HERE jou God.

  • SIT OP JOU GEESTELIKE OORFONE, SOEK NA HEILIGE GEES SE FLUISTERING EN LEER WYSHEID SE TAAL
  1. Wysheid se verkyker

V2: She takes her stand on the top of the high hill,

  • GEBRUIK JOU GEESTELIKE VERKYKER MAAK GROOT KEUSES WANNEER JY VER KAN SIEN
  1. Wysheid se Toep (Ways)

V2: Beside the way,

Deut 28:9 NKJV

The Lord will establish you as a holy people to Himself, just as He has sworn to you, if

you keep the commandments of the Lord your God and walk in His ways.

  • GEBRUIK VADER SE TOEP EN ONTWIKKEL DIE VERMOE OM VADER SE PAAIE TE ERKEN EN TE VOLG
  1. Wysheid se Kompas

V2: where the paths meet.

  • WYSHEID KOM TOT HAAR VOLHEID BY DIE KRUISINGS VAN DIE LEWE
  1. Wysheid se outoriteits hek

V3: She cries out by the gates,

  • HEKKE VERTEENWOORDIG JOU AREAS VAN GESAG EN OUTORITEIT.
  • VUL DIT MET WYSHEID.
  • DIT KAN OOK GEESTELIKE BEVORDERING BETEKEN
  1. Wysheid se Hardeskyf

V3: At the entrance of the doors

  • DEURE VERTEENWOORDIG DIE SPASIES VAN JOU LEWE
  • DIT KAN OOK NUWE GELEENTHEDE BETEKEN
  1. Wysheid se gesindheid

V5: O you simple ones, understand prudence,

And you fools, be of an understanding heart.

  • WARE WYSHEID KOM UIT DIE HART WAT OOP IS VIR GOD SE TOEP “WAYS”
  • “YOUR ATTITUDE DETERMINES YOUR ALTITUDE”
  1. Wysheid se kundigheid

V8&9: All the words of my mouth are with righteousness;

Nothing crooked or perverse is in them.

They are all plain to him who understands, And right to those who find knowledge.

  • WYSHEID KAN VERSTERK WORD DEUR KENNIS EN KUNDIGHEID GEBOU OP ‘N GESONDE GESINDHEID EN HART
  1. Wysheid se welvaart

V11: For wisdom is better than rubies,

And all the things one may desire cannot be compared with her.

  • WEES VERSIGTIG VIR VALS RYKDOMME OM DIE LEWE SE PYN TE VERSAG
  1. Wysheid se beskerming

V13: The fear of the Lord is to hate evil;

Pride and arrogance and the evil way

  • BLY WEG VAN DIE TOEP (WAYS) VAN DIE DWASE VROU (GEES) IN SPREUKE 7

JAKOBUS 1:5

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.