Die Koeëlvaste Baadjie en die Stetoskoop

Spreuke 4:23 (AFR 83)

23Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan,

want dit bepaal jou hele lewe.

 Hoekom is dit belangrik?

Ons hart bepaal/beheer wat ons dink en doen, wat ons dink/doen bepaal ons gewoontes en ons gewoontes bepaal ons karakter.

  • Dit wat in jou hart aangaan bepaal jou lewe.
  • Dis ons beheer kamer.

 Wat is die toestand van ons hart?

Jer 17:9-10 AMP

9The heart is deceitful above all things and it is extremely sick. Who can understand it fully and know its secret motives?

10I, the Lord, search and examine the mind, I test the heart, To give to each man according to his ways, according to the results of his deeds.

Wat in die hart aan gaan is so belangrik dat dit gelei het daartoe dat God ’n hele beskawing uitgeroei het, omdat hulle’n “hart probleem” gehad het.

 Genesis 6:5

And God saw that the wickedness of man was great on the earth, and that every imagination of the thoughts of his heart was evil continually before God”

… and He sent the flood because of the thoughts of men’s hearts.

Die hart van die mens se probleem is sy hart probleem!

 Wat is God se plan?

David se versoek:

Ps 51:10 AMP

Create in me a clean heart, O God,

And renew a right and steadfast spirit within me.

Ezekiel 36:26-27 AMP

26 Moreover, I will give you a new heart and put a new spirit within you, and I will remove the heart of stone from your flesh and give you a heart of flesh. 27 I will put my Spirit within you and cause you to walk in My statutes, and you will keep My ordinances and do them.

  1. Hoekom moet jy jou hart bewaar?

DIS ’n OPDRAG (nie ’n versoek nie)

As jy jou hart nie bewaar nie, kom onvergifnis, bitterheid, jaloesie,haat en kwaad in.

Wat is in jou hart vanoggend?

  1. HOE word ons hart besoedel… en HOE kan ons ons hart beskerm?

Een manier van besoedel is deur Pyn en Seerkry? Soms ons eie toedoen, soms deur ander.

Almal kry seer.

Jy kan dalk nie die seer keer nie, maar jy kan KIES of jy jou hart daarvoor gaan oop maak toelaat dat dit nes maak en jou hart vergiftig.

  1. Hoe beskerm jy jou hart teen seerkry?

Wat beskerm jou bors in oorlog?

Romeinse Bors-plaat of Koeëlvaste baadjie.

Weet wat jou POSISIE is in Christus.

Ephesians 6:14 AMP

…put on the breastplate of righteousness (an upright heart),

Geregtigheid se definisie:

Righteousness = in right standing with God.

Dit wys op ons posisie in Christus na ons verlossing / hoe God die Vader ons sien:

Skoon gewas deur Jesus se bloed (vry gekoop met Jesus se offer aan die kruis) en ten volle aanvaar.

Die wete dat ons aanvaar word deur ons hemelse Vader keer dat ons harte gewond kan word deur “insecurities” wat tot jaloesie, bitterheid, haat en kwaad lei.

  1. Hoe beskerm jy jou hart teen vergiftiging?

Wees WAAKSAAM = Wees VERSIGTIG

Proverbs 4:23-27

23 Watch over your heart with all diligence,

For from it flow the springs of life.

24 Put away from you a deceitful (lying, misleading) mouth,

And put devious lips far from you.

25 Let your eyes look directly ahead [toward the path of moral courage]

And let your gaze be fixed straight in front of you [toward the path of integrity].

26 Consider well and watch carefully the path of your feet,

And all your ways will be steadfast and sure.

27 Do not turn away to the right nor to the left [where evil may lurk];

Turn your foot from [the path of] evil.

  • Govern your speech (v. 24)
  • Guard your sight (v. 25)
  • Guide your steps  (v. 26, 27)
  1. Wat kan ek doen?
  • MARINEER jou hart IN DIE WOORD.

    Laat die Woord jou deurweek en was en oor jou hart spoel.

  • SIT die WOORD IN jou hart en jou gedagtes.

   (Aksie) Deponeer Woord in jou hart. (stoor dit in jou hart)

Luke 6:45 AMP

45 The [intrinsically] good man produces what is good and honorable and moral out of the good treasure [stored] in his heart; and the [intrinsically] evil man produces what is wicked and depraved out of the evil [in his heart]; for his mouth speaks from the overflow of his heart.

Wat stoor jy in jou hart?

Is dit die SKAT van die WOORD? Of die seer en die vuil van die wêreld?

Ten Slotte

As ons ’n Goddelike karakter wil hê moet ons kyk waar karakter vandaan kom. Ons weet nou dat karakter die produk van ons hart is.

1 Cor 2:16 AMP

16 For who has known the mind and purposes of the Lord, so as to instruct Him? But we have the mind of Christ [to be guided by His thoughts and purposes].

Ons hart moet lyk/word soos Jesus se hart.

Hoe lyk Jesus se hart?

GALASIËRS 5:22 (AFR83) (Jesus se hart lyk so).

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing