Die Gees Van Die Oorwinnaar

  • Ons is nou in Pinkster seisoen
  • Seisoen van salwing en bekragtiging en bemagtiging deur Heilige Gees om God se koningkryk te vestig en te leef as oorwinnaars

Rom 8:31-39 1953 vertaling

AS

– klein woord – dra groot gewig

  • Die belofte van oorwinning “pivot” op hierdie klein woordjie
  • Wat AS God nie vir ons is nie?
  • Soos mense wat n Yskas op hulle kenne balanseer
  • As balanseer God se groot belofte dat ons meer as oorwinnaars is
  • Balansering dui op geloof

Jesus ons waarborg

  • Hier word die As uitgeklaar in vers 32
  • Ons is meer as oorwinnaars
  • Soos die bokser se vrou
  • Jesus het die werk gedoen maar ons deel in die oorwinning

God se solidariteit

  • God staan by ons. (TPT vers 31)
  • God verander nie alle omstandighede nie maar staan by ons
  • Soos Seuns wat saam geld insamel
  • Dokters afspraak – wil nie alleen gaan nie.
  • Belang van saamstaan of iemand wat jou bystaan – Gee gerustheid
  • Kinders slaap rustig langs jou bed
  • Lekkerste slaap as jou Pa bestuur het
  • God bestuur jou lewensvoertuig, God laat jou langs sy bed kom slaap, God staan jou by in solidariteit

Ons kan uitstyg en oorwin

  • Ons leer om in Gees bo ons onstandighede uit te styg vers 37
  • Kyk bokant die bome uit na die lig daarbo
  • Ons leer om anders te dink
  • Ons besluite word deur die Gees inspireer
  • Ons sien God se hand in lewens

Ek is geliefd

  • Vers 37 & 38
  • Gal 2:20

As Jesus my waarborg is, van God se solidariteit, sal ek uitstyg en oorwin want ek weet ek is geliefd.

Horatio & Anna Spafford

  • Prokureur en besigheids gesin van Chicago
  • Verloor in hule leeftyd 6 kinders aan die dood
  • Verloor 4 dogters in een skipbreuk in 1873
  • Mr. Spafford vertrek so gou moontlik om by sy vrou te kom en op die plek van die skipbreuk skryf hy die welbekende lied:

When peace like a river attendeth my way

When sorrows like sea billows roll

Whatever my lot, Thou hast taught me to say

It is well, it is well with my soul

Though Satan should buffet, though trials should come

Let this blest assurance control

That Christ has regarded my helpless estate

And has shed His own blood for my soul

It is well, it is well with my soul

My sin, oh the bliss of this glorious thought

My sin, not in part, but the whole

Is nailed to the cross, and I bear it no more

Praise the Lord, praise the Lord, O my soul!

It is well, it is well with my soul

Sing it as well

It is well, it is well with my soul

And Lord, haste the day when my faith shall be sight

The clouds be rolled back as a scroll

The trump shall resound, and the Lord shall descend

Even so, it is well with my soul!

It is well, it is well with my soul

Sing up to Jesus, it is well!

It is well, it is well with my soul

  • Trek in Augustus 1881 na Jerusalem
  • In 1925 begin hulle die Spafford Children’s Center (SCC)… en bestaan steeds vandag
  • Skep ‘n veilige tuiste vir hawelose kinders in Jerusalem
  • Groei dit na ‘n hospitaal vir kinders met 60 beddens
  • Vandag – werkswinkels vir Mammas, opvoedkundige en terapeutiese programme, sielkundige dienste en kulturuele aktiwiteite vir kinders in Oos Jerusalem

TEN SLOTTE

Ek het die Gees van n oorwinnaar, wanneer Ek leer om vas te staan, met n vaste geloof, dat wat ookal kom is nie in staat om my innerlik te breek nie want God staan by my, Jesus bid vir my, die Heilige Gees is binne in my om my die Gees van ‘n oorwinnaar te gee

2 Kor 4:7-18

1 Pet 3:12-18

Joh 16:33