Connected By Love

Die verskil tussen Goddelike liefde en Menslike liefde

Menslike liefde:

My liefste Marieta,

Geen woorde kan ooit die ongelukkigheid beskryf wat ek in my hart gevoel het, vandat ek ons twee se verlowing gebreek het nie. Sal jy my asb terug vat?

Niemand anders sal ooit die plek wat jy in my hart gehad het kan vul nie, so vergewe my asb. Eks lief vir jou, Eks lief vir jou, Eks lief vir jou!

Joune verewig.

Philip.

  1. O ja, en veels geluk met die wen van die LOTTO.

-Ek sal vir jou lief wees slegs as ekself iets daaruit kan kry.

-Ek sal vir jou lief wanneer ek ‘n emosionele konneksie tussen ons ervaar.

-Ek sal vir jou lief wees wanneer jy vir my lief is.

-Ek sal vir jou lief wanneer dit gemaklik vir my is.

In teenstryding met Goddelike liefde is Menslike liefde selfsugtig.

Deesdae praat hulle van die liefde asof dit ‘n vloekwoord is die “L-Woord” of “I fell out of love”

Wat hulle eintlik sê is “I CHOSE to fall out of love”.

God se liefde is nie ‘n verlief liefde soos die Menslike liefde nie.

Beskryf Goddelike liefde.

  • Ek sal vir jou lief wees al is jy nie life vir my nie
  • Ek sal vir jou lief wees al doen jy niks om dit te verdien nie
  • Ek sal vir jou lief wees al is jy “unlovable”
  • Ek gaan vir jou lief wees al is dit moeite vir my

Hoe kry ons as mens toegang tot hierdie Goddelike liefde?

Luk 7:36-50 (Alabaster Fles)

“Whom little is forgiven, Love little. But whom much is forgiven, Love much”

Dit is eers as ons besef hoeveel sonde ons het, en hoe nodig ons God het wat ons regtig uitroep en besef Sy liefde was nog heeltyd daar om ons te vang.

spons, ons kan nie iets gee wat ons nie het nie, God moet ons hart van klip uithaal en vir ons ‘n hart van vlees gee.

Joh 3:16 Want so lief het God………gegee….Dus – Dit het vir God iets persoonlik gekos.

-Jy is die fokus van Sy liefde (Jy as individu)

-God se keuse om ons lief te hê.

-God se liefde nie wisselvallig nie (Psalms – wisselvallige omstandighede en emosies) Dawid kies steeds om sy hoop in God te plaas.

1 Tim 1:15-16

  1. Christ Jesus came into the world to save sinners—of whom I am the worst.16But for that very reason I was shown mercy so that in me, the worst of sinners, Christ Jesus might display his immense patience as an example for those who would believe in him and receive eternal life.

Watter rol kan ons speel om ander mense aan God se liefde bloot te stel?

Liefde wys is ‘n “elke dag werk”

Hoofdoel van ons lewe op aarde.

Die 10 gebooie saamgevat is “LOVE the Lord your God with all you heart, all your mind and all your soul, and LOVE your neighbor as yourself”

Efesiërs 4:16

16He makes the whole body fit together perfectly. As each part does its own special work, it helps the other parts grow, so that the whole body is healthy and growing and full of love.

– Ons moet Geesvervuld wees

– Bemoedig

– Opbouend nie afbrekend

– Groei in Geestelike wysheid

– Holiness

Ons liefde vir ander mense kan lei tot hulle redding – Bob Goff – Storie van die toordokter wat babas geoffer het.

Aanmoedig om mense in jou lewe lief te hê. Die Unloveble, Difficult to love mense

Afsluiting:

Gebed van St Francis of Assisi

Lord, make me an instrument of your peace;
where there is hatred, let me sow love;
where there is injury, pardon;
where there is doubt, faith;
where there is despair, hope;
where there is darkness, light;
and where there is sadness, joy.

O Divine Master,
grant that I may not so much seek to be consoled as to console;
to be understood, as to understand;
to be loved, as to love;
for it is in giving that we receive,
it is in pardoning that we are pardoned,
and it is in dying that we are born to Eternal Life.

Amen.