Doop
By LCF glo ons in die doop deur middel van onderdompeling die volgende stap is na wedergeboorte. Dit is die volgende stap op die pad van dissipel wees.
Handelinge 2:37-38 (Afr83) – By die aanhoor hiervan (Petrus se boodskap na die uitstorting van die Heilige Gees) is die mense diep getref en het hulle vir Petrus en die ander apostels gevra: “Wat moet ons doen, broers?” Toe antwoord Petrus hulle: “Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.
Bekeer jou, laat jou doop en jy sal die gawe van Heilige gees ontvang. Ons moedig elke gelowige aan tot ‘n gehoorsaamheid aan Petrus se antwoord op die vraag: Wat moet ons doen?
Vir meer inligting, luister gerus na 2 boodskappe oor die doop, gebring by ‘n Sondag erediens:
Onseker of jy gedoop wil word? Kyk gerus die video
- Vind meer uit oor die doop met die Heilige Gees en begeer dat Heilige Gees ook op die manier jou lewe kom vul.
Sien LCF Gemeente se beleid oor die doop van minderjariges
Vorige doopgeleenthede (word op ons Facebook blad geplaas)
- Baptism at LCF – 1 March 2020
- Baptism at LCF – 29 September 2018
- Baptism at LCF – 29 July 2018
- Baptism at LCF – 15 October 2017
- Baptism at LCF – 12 March 2017
- Baptism at LCF – 12 June 2016
- Baptism at LCF – 29 November 2015
- Baptism at LCF – 9 November 2014
- Baptism at LCF – December 2013
- Baptism at LCF – 7 April 2013
- Baptism at LCF – 28 Oktober 2012