Ons moet nie en mag nie moed op gee nie!
Te midde van die moegheid en die moedeloosheid wat ons ervaar, het Jesaja 40 vir ons ‘n boodskap van bemoediging.
Hier is die bemoedigende woord wat Jesaja bring:
Isaiah 40:27-31 (Message)
Why would you ever complain, O Jacob, or, whine, Israel, saying, “God has lost track of me.
He doesn’t care what happens to me”? Don’t you know anything? Haven’t you been listening? God doesn’t come and go. God lasts. He’s Creator of all you can see or imagine.
He doesn’t get tired out, doesn’t pause to catch his breath. And he knows everything, inside and out. He energizes those who get tired, gives fresh strength to dropouts.
For even young people tire and drop out, young folk in their prime stumble and fall.
But those who wait upon God get fresh strength. They spread their wings and soar like eagles, They run and don’t get tired, they walk and don’t lag behind.
Drie fundamentele Waarhede/Eienskappe van God waaraan ons vashou en wat ons vas laat staan wanneer ons moeg en moedeloos/kragteloos voel.
1] GOD IS BEWUS!
Isaiah 40 (TPT)
27 Why, then, O Jacob’s tribes, would you ever complain?
And my chosen Israel, why would you say,
“God isn’t paying attention to my situation.
He has lost all interest in what happens to me.”
“Have you not known? Have you not heard?
God is bewus van elke detail en omstandigheid in jou lewe.. elke oomblik van elke dag.
Psalm 139:2-3(AMP) (Psalm digter praat met God)
2 You know when I sit down and when I rise up [my entire life, everything I do];
You understand my thought from afar.
3 You scrutinize my path and my lying down,
And You are intimately acquainted with all my ways.
Hy ken die begin van die einde, is alwetend. Hy is lief vir jou en ingestel op jou alles wat met jou gebeur en waardeur jy gaan.
Jy mag dalk met jou verstand en emosies na jou omstandighede kyk en voel asof God van jou vergeet het.
Die waarheid is: GOD IS NABY, en God is BEWUS.
Hoe?:
*Herinner jouself aan God se dade/deurbrake en getrouheid in jou lewe en verander/skuif jou fokus/en ingesteldheid na God toe. (where fokus goes, power flows)
GOD IS BEWUS!
2] GOD IS BEKWAAM (BY MAGTE).
Isaiah 40 (TPT)
28 Don’t you know? Haven’t you been listening?
God is the one and only everlasting God, the Creator of all you can see and imagine!
He never gets weary or worn out. His intelligence is unlimited;
He is never puzzled over what to do!
Ons projekteer ons menslike swakhede op God.
Ons dink dalk God is moeg en hy het opgegee, en van ons vergeet want my omstandighede raak al hoe erger.
God is nie kragteloos of moeg nie! HY IS DIE BRON VAN KRAG!!!
God is bewus; GOD IS BEKWAAM (by magte)!
3] GOD IS BESKIKBAAR.
Isaiah 40 (TPT)
29 He empowers the feeble
and infuses the powerless with increasing strength.
30 Even young people faint and get exhausted;
athletic ones may stumble and fall.
31 But those who wait for God’s grace
will experience divine strength.
They will rise up on soaring wings and fly like eagles,
run their race without growing weary,
and walk through life without giving up.
God is beskikbaar om jou krag te hernu wanneer ons op Hom wag.
God is bewus, God is bekwaam, GOD IS BESKIKBAAR! om jou te vul met Sy bonatuurlike krag.
Toepassing: woord “wag”
“Wat beteken dit om te wag op die Here?”
Dis nie om pasief te wees en te vra vir alles, niks te doen en dan alles op ’n skinkbord verwag nie.
“Dié wat op die Here vertrou (engels sê “wait”), kry nuwe krag…”
– nie maar ’n wag-en-kyk óf iets gaan gebeur-houding nie;
- ook nie maar ’n vae, godsdienstige gevoel nie van “die Here is seker maar daar iewers” nie en nou wag ek, maar weet nie wat Hy wil doen nie.
Nee! “Wie op die Here wag”…,
- is ‘n ver-wag dat Hy sal doen wat Hy beloof het, dat Hy betroubaar is!
- Dit laat mens – vanuit jou moegheid en moedeloosheid – met ’n greti- ge, ernstige ver-wag-ting opkyk na Hom!
- Dit vul jou met ’n sekerheid en vertroue… om jou hele lewe én jou lewensomstandighede aan die Here toe te vertrou!
To wait on God means:
SINCERE AND STEADY DEPENDENCE ON HIM, WITH AN OBEDIENT TRUST
Jesaja gebruik Drie beelde:
Die arend sweef op die windstrome.
- Die Hebreeuse woord vir Gees is “wind”
Dit is nie sy eie krag nie, dit is die strome van die wind wat hom so grasieus laat sweef. So sweef die gelowige op die krag van die Heilige Gees. Ons krag kom van die Gees van God.
Acts 1:8 (AMP)
8 But you will receive power and ability when the Holy Spirit comes upon you; and you will be My witnesses [to tell people about Me] both in Jerusalem and in all Judea, and Samaria, and even to the ends of the earth.”
*Bo en behalwe die Heilige Gees gee God vir ons toerusting waarmee ons stap en hardloop.
Geestelike “Stap skoene en tekkies”
Watse toerusting het ons?
Ephesians 6:10,11 (AMP)
The Armor of God
10 In conclusion, be strong in the Lord [draw your strength from Him and be empowered through your union with Him] and in the power of His [boundless] might. 11 Put on the full armor of God [for His precepts are like the splendid armor of a heavily-armed soldier], so that you may be able to [successfully] stand up against all the schemes and the strategies and the deceits of the devil.
Die tweede beeld is: Hulle hardloop en word nie moeg nie.
Daar is tye wanneer ons met groot inspanning moet leef en werk.
Die derde beeld is: Hulle loop en raak nie afgemat nie. Hier gaan dit meer oor ons gewone daaglikse roetine: opstaan, eet, werk en slaap; opstaan, eet, werk en slaap; die daaglikse lewe met sy uitdagings.
Opsomming:
GOD IS BEWUS! van jou omstandighede en die gevegte in jou binnekant.
GOD IS BEKWAAM (BY MAGTE)! hy word nie moeg nie en is die bron van krag en vrede
GOD IS BESKIKBAAR! Hy bekragtig jou en tel jou op en rus jou toe om hierdie wedloop te hardloop en hierdie pad te stap. Hy is met jou!
Laat ons dan nie Moedeloos en Moeg word nie.
- Wag op die Here en Hy sal jou krag gee vir elke omstadigheid en uitdaging wat oor ons pad kom.
- Die wat op die Here vertrou, loop en raak nie afgemat nie.
Hoekom?
Omdat so iemand dan wegkyk van sy eie kragte en beperkings, en deur vertroue op die Here, hom bevind by die BRON van krag, die Almagtige God en Sy Gees.
Amen