Preek/ Boodskap oor: Die Matador

Inleiding

Ek luister hierdie week ’n boodskap waarin die spreker die volgende stelling maak:

“God het die tyd van die koms van Jesus bepaal, maar daar moes eers iets gebeur voor dit kon plaasvind. – Mense se harte moes voorberei word vir die koms van die redder van die mensdom.”

… vir hierdie einste rede en doel tree een man na vore: Johannes die Doper.

Wat het hy gedoen? gedoop ja, maar wat was nog meer belangrik?

Hy was ook ’n boodskapper (prediker) wat harte van God se mense kom voorberei het  om Hom te ontvang. Wat was sy boodskap?

Matthew 3:1-3 Amp

The Preaching of John the Baptist

1 In those days John the Baptist appeared, preaching in the Wilderness of Judea [along the western side of the Dead Sea] and saying, 2 “Repent, for the kingdom of heaven is at hand.” 3 This is the one who was mentioned by the prophet Isaiah when he said,

The voice of one shouting in the wilderness,
Prepare the road for the Lord,Make His highways straight!’”

Bekering / repentance is een van die groot leerstellings / doktrines van die Christelike geloof, en ek het besef dat dit een is wat baie keer verkeerd verstaan word –

Dit is die basis van ons lewe as Christene en fundamenteel tot ’n lewe van oorwinning in Christus.

Repentance is nie die enigste ding wat God van ons vra nie maar wel die eerste ding.

Hoekom? Sodat ons hart voorberei is vir Hom om mee te werk.

Ek wil jou eerstens in ons boodskap wys dat God altyd eerste Repentance vereis (’n hartsverandering voor God).

Repentance is die eerste stap van enige mens se terug draai na God toe.

Jesus se eerste openbare predikingsboodskap:

Mark 1:15

15 and saying, The [appointed period of] time is fulfilled, and the kingdom of God is at hand; repent and believe [with a deep, abiding trust] in the good news [regarding salvation].

Jesus verskyn aan Sy dissipels na Sy opstanding:

Luke 24:44-47

44 Then He said to them, This is what I told you while I was still with you, everything which has been written about Me in the Law of Moses and the [writings of the] Prophets and the Psalms must be fulfilled.” 45 Then He opened their minds to [help them] understand the Scriptures, 46 and said, And so it is written, that the Christ (the Messiah, the Anointed) would suffer and rise from the dead on the third day, 47 and that repentance [necessary] for forgiveness of sins would be preached in His name to all the nations, beginning from Jerusalem.

Petrus se eerste boodskap na uitstorting van die Heilige Gees:

Acts 2:37-38

37 Now when they heard this, they were cut to the heart [with remorse and anxiety], and they said to Peter and the rest of the apostles, Brothers, what are we to do?” 38 And Peter said to them, Repent and be baptized, each of you, in the name of Jesus Christ because of the forgiveness of your sins; and you will receive the gift of the Holy Spirit.

Paulus se boodskap:

Acts 20:20-21

20 [you know] how I did not shrink back in fear from telling you anything that was for your benefit, or from teaching you in public meetings, and from house to house, 21 solemnly [and wholeheartedly] testifying to both Jews and Greeks, urging them to turn in repentance to God and [to have] faith in our Lord Jesus Christ [for salvation].

So hierdie iets wat eerste moet gebeur…

Wat beteken die woord Repentance?

Dit is belangrik dat ons verstaan wat repentance/bekering beteken.

Dit kan maklik verwar word met:

  • confessing (bely)
  • regret (nie net spyt wees nie)
  • remorse (nie net berou hê nie)

Dit is baie meer as dit… kyk weer na die verse bo genoem.

Mat 3:2 AMP

Repent [change your inner self—your old way of thinking, regret past sins, live your life in a way that proves repentance; seek Gods purpose for your life]

Acts 2:37-38

Repent [change your old way of thinking, turn from your sinful ways, accept and follow Jesus as the Messiah]

Ons kyk na die oorspronklike wworde in die Skrif, beide Nuwe Testament en Ou Testament.

In die Nuwe Testament beteken die Griekse woord wat met “repent/bekeer” vertaal word letterlik om jou gedagtes of jou manier van dink te verander”. Dit is om anders te dink.

In die Hebreeus van die Ou Testament beteken die woord: om te draai of om terug te keer, om te draai, om terug te draai”.

En ons kan hierdie twee bymekaar sit en sê dat Repentance ‘n besluit is wat gevolg word deur aksie/daad.

Jy het op ‘n sekere manier geleef, jy het ‘n sekere manier gedink, jy het sekere standaarde, gedragspatrone, gewoontes, reaksies, en jy kom skielik tot stilstand.

Jy lê hulle neer. Jy verander van plan. Jy sien dinge anders. Jy aanvaar ’n ander standaard. God se standaard en waarheid.

En nadat jy hierdie innerlike besluit geneem het, maak jy dit ’n realiteit deur tot aksie oor te gaan / iets te doen. Jy draai om.

Jy moet omdraai en in die teenoorgestelde rigting begin loop. Dit is ‘n besluit gevolg deur ‘n aksie. Dit is nie net ‘n emosionele evaring by ’n kamp of tydens ’n diens nie.

Die definisie praat van:

  • om te draai (eerste draai) en
  • om terug te keer om terug te draai (gedurige draai)

Deur repentance keer ons van ons eie pad af terug na God toe.

Isaiah 53:6
6 All of us like sheep have gone astray,
We have turned, each one, to his own way;
But the Lord has caused the wickedness of us all [our sin, our injustice, our wrongdoing]
To fall on Him [instead of us].

  • Wat is daar wat jy nog op jou eie doen en nog nie oorgegee het nie.
  • Wat is daardie ding wat jy nog mee stoei en nog nie in oorwinning in Christus loop/lewe nie?

Dit is God se genade wat ons geleentheid gee om te repent.

En op grond van repentance gee Hy ons Sy vergifnis.

Ons wonder soms hoekom die resultate van bekering wat ons gedink het behoort te volg, nie gevolg het nie. En ek glo daar is ‘n goeie antwoord daarvoor.

Ons het die eerste vereiste gemis.

Die verhaal van die verlore seun vertel iets van ware repentance: hy het ‘n besluit geneem om na sy pa terug te draai, en hy het opgetaan en dit gedoen.

Luke 15:11-32

17 But when he [finally] came to his senses, he said, How many of my fathers hired men have more than enough food, while I am dying here of hunger! 18 I will get up and go to my father, and I will say to him, Father, I have sinned against heaven and in your sight. 19 I am no longer worthy to be called your son; [just] treat me like one of your hired men.”’ 20 So he got up and came to his father.

Hier is ’n seun in die huis wat afgedwaal het en terug draai.

Jy sien, ons as Christene het net soveel rede om te repent as die onbekeerdes.

Levitikus praat dit van die sondeoffer.

En dit sê dat die priester vir sy sonde, ‘n bul moet offer.

“En hy moet die bul bring na die ingang van die tent van samekoms … en [hy] moet sy hande op die bul se kop lê …”

Hy moet sy sonde bely (repent) en sy sonde word dan na die bul oorgedra, en dan moet hy die bul slag.

Repentance maak die bul dood. Baie mense is nie bereid om die bul dood te maak nie.

Bullfight Matador = Bullkiller

Doel van die bullfight?

  • Take courage
  • Tace and kill

Is jy ’n matador of ’n bullrunner?

Doel van die Bullrunner? Hy probeer net voor bly! Dit gaan nie werk nie!

’n Ander perspektief op Ps 139:

Psalm 139:21-24

20 For they speak against You wickedly,
Your enemies take Your name in vain.

21 Do I not hate those who hate You, O Lord?
And do I not loathe those who rise up against You?

22 I hate them with perfect and utmost hatred;
They have become my enemies.

Kan ons as Christene dit sê? Ek haat hulle met volmaakte haat: Hulle is my vyande? Sommige mense sê ja, en sommige mense sê nee, Christene mag nie haat nie.

Maar lees die volgende twee verse en kyk waar Dawid na God se vyande gesoek het.

23 Search me [thoroughly], O God, and know my heart;
Test me and know my anxious thoughts;

24 And see if there is any wicked or hurtful way in me,
And lead me in the everlasting way.

Dalk was Dawid nie bekommerd oor vyande van God aan die buitekant nie. Dawid was bekommerd oor vyande van God in sy eie hart en lewe.

En hy het gesê: “God, as daar enige vyande van U in my is, is hulle ook my vyande.

Ek haat hulle, ek wil hulle nie hê nie.

Ek sal nie ‘n kompromie met hulle aangaan nie.

Ek sal nie vrede met hulle maak nie.

Ek sal hulle nie duld nie.”

Soms verniel die bul die Matador:

“As jy bereid is om die duiwel te verdra, sal jy hom moet verdra!

Solank jy hom sal verdra en plek gee, sal hy bly.

Maar as jy sonde haat, soos God dit haat, sal herstel en vergifnis en oorwinnig kom!

Die oorsprong van die term, “the fifth column.”

Dis is nie die groepe wat nie van buite aanval nie; dit is die kolom/groep wat van binne werk.

Die duiwel kan jou dalk nie van buite verslaan nie. Maar as daar ‘n vyfde kolom binne jou is, is dit hoe hy jou kan wen/vernietig.

En die vyand sal sy vyfde kolom daar laat veg en grond wen, solank jy dit duld.

Maar as jy soos Dawid sê, “Deurgrond my, o God, en ken my hart: toets my en ken my gedagtes: Kyk of daar enige verkeerde weg in my is”—enigiets van kwaad, enige bose ding.

“Dan God, ek sal oorlog teen daardie ding verklaar. Ek sal daardie ding haat. Ek sal van daardie ding ontslae raak. Ek sal nie U vyande in my lewe duld nie.”

Dit is repentance in aksie: haat die vyande van God in ons en met behulp van Heilige Gees word hulle vernietig in ons lewe.

Maar solank daar onsigbare rebellie in die hart is, kan daar nie verandering/oorwinnig wees nie.

Ek wil afsluit deur daardie gebed te bid wat Dawid gebid het. As jy dit saam met my wil sê, kan ons dit saam hardop doen.

Psalm 139:23-24

23 Search me [thoroughly], O God, and know my heart;
Test me and know my anxious thoughts;

24 And see if there is any wicked or hurtful way in me,
And lead me in the everlasting way.

Na repent kom: Glo in Jesus se reddings werk aan die kruis en Sy opstanding, laat jou doop, word gedoop met Heilige Gees, stap saam met Heilige Gees in Jesus se “Kingdom” manier van lewe.

Wanneer ons gedoop word met die Heilige Gees ontvang ons krag om in oorwinning oor sonde (dit wat skeiding bring tussen ons en God) te kan leef.

(Hoof gedagte: repentance = ’n besluit wat oorgaan in ’n aksie)

Repentance ‘n besluit is wat gevolg word deur daadKill the bulls of the 5th column

Bedieningstyd:

  1. Dalk vanoggend jou eerste ware repent
  2. Dalk druk Heilige Gees ’n area op jou hart wat jy nog nie volkome van weggedraai het nie en jy moet dit bely en agterlaat.
  3. Haat jy daardie sonde genoeg om dit dood te maak.

Kom ons gee Heilige gees kans om Sy vinger op daardie areas in ons lewe te sit, sodat ons kan REPENT –

  • Repent [change your inner self—your old way of thinking, regret past sins, live your life in a way that proves repentance; seek Gods purpose for your life]
  • Repent [change your old way of thinking, turn from your sinful ways, accept and follow Jesus as the Messiah]

Amen.