Acts 1:4-5 AMP
4 While being together and eating with them, He commanded them not to leave Jerusalem, but to wait for what the Father had promised, “Of which,” He said, “you have heard Me speak. 5 For John baptized with water, but you will be baptized and empowered and united with the Holy Spirit, not long from now.”
In hierdie boodskap gaan ons die Bybel betudeer en sien wat die woord WAG beteken.
Inleiding:
Maar wat beteken dit om op die Here te wag?
Baie kere dink Christene dat wanneer hulle op die Here wag, dit hierdie stil onproduktiewe ding is van … wel, wag.
As jy gedink het wag = niks doen nie, bluf jy jouself.
Wat doen wag aan jou?
- Wag maak ons dalk kwaad (steel jou vrede en joy, onderkant van jou emosionele rollercoaster)
- Wag maak jou moeg, jou krag en energie dreineer?
Hier is die geheim van vanaand! – Want jy wag nie reg nie –
JESAJA 40:30-31 AFR83
Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie.
JESAJA 40:30-31 NLV
Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val. Maar dié wat hulle hoop op die HERE stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie.
Isaiah 40:30-31 AMP
30 Even youths grow weary and tired,
And vigorous young men stumble badly,
31 But those who wait for the Lord [who expect, look for, and hope in Him]
Will gain new strength and renew their power;
They will lift up their wings [and rise up close to God] like eagles [rising toward the sun];
They will run and not become weary,
They will walk and not grow tired.
Psalm 27:14 AMP
14 Wait for and confidently expect the Lord;
Be strong and let your heart take courage;
Yes, wait for and confidently expect the Lord.
Wat God sê, is dat om op Hom te wag, presies die teenoorgestelde doen van dreineer en moeg word. Dit vernuwe eintlik jou krag, en dit neem dit selfs ‘n kerf op, en sê al doen jy baie dinge (hardloop en loop), gaan dit jou nie beïnvloed nie.
Hoe werk dit?
Woord studie:
So, wat beteken dit regtig om op die Here te wag?
In Ou Testamant
Jesaja 40 – “wag” in die Hebreeus wat qavah (6960) is, beteken:
- Wait
- Look
- Hope
- Expect
- Linger
- Collect
- Bind together
- Stretch
- Tension of enduring
- Strong
- Strand of rope
- Endure
- Thread
Wat beteken dit om op die Here te wag?
Drie blokke van Wag:
- Wag met ’n verwagting
- Vebind wees
- Volhard
Maar wat van in die Nuwe Testament?
Is wag op die Here dieselfde of is daar ‘n ander vlak van begrip?
In Nuwe Testament
John 15:5 AMP
5 [a]I am the Vine; you are the branches. The one who remains in Me and I in him bears much fruit, for [otherwise] apart from Me [that is, cut off from vital union with Me] you can do nothing.
God wil hê jy moet nader aan hom kom wanneer ons WAG.
- Ek is die wingerdstok, jy is die loot, is ons wat onsself aan Hom bind …
- Dit gaan daaroor om met Hom verweef te wees….
- Dis waar ons krag kry.
- Dis waar ons vrugte sien. Jy dra nie vrugte deur geestelik lui te wees nie.
- Bring ons teenwoordigheid in Sy teenwoordigheid, en op daardie plek, waar die Gees van die Here is.
- Dis ook die plek waar ons Hom duideliker kan hoor.
Kom ons kyk weer na Handelinge 1:4 waar Jesus vir sy dissipels sê om te wag vir die belofte.
4 While being together and eating with them, He commanded them not to leave Jerusalem, but to wait for what the Father had promised, “Of which,” He said, “you have heard Me speak. 5 For John baptized with water, but you will be baptized and empowered and united with the Holy Spirit, not long from now.”
Acts 1:4-5 AMP
Handelinge 1 – “wag” in die Grieks wat periménō (4037) is, beteken:
- Wait
- Await
- Stay around
- All-around
- Steady (regardless of the obstacles involved)
- Endure (putting up with surrounding difficulty)
Drie blokke van Wag:
Samevatting:
So volgende keer as jy wonder, of dink ek moet op die Here wag op ‘n antwoord of iets. Onthou dit gaan nie daaroor om rond te wag dat hierdie groot onthulling jou lukraak tref nie.
Dit gaan daaroor om proaktief te wees in ons verhouding met Hom. Dit gaan oor verbind wees, teenwoordig wees, intiem wees, verhouding en naby wees.
Dit gaan oor verhouding … dit gaan oor tyd… dit gaan oor intimiteit …
Wag vir God
Die eerste keer dat hierdie woord “Wag” in die Bybel verskyn, was dit egter nie mense wat gewag het nie … dit was die waters:
Genesis 1:9-10 AMP
9 Then God said, “Let the waters below the heavens be gathered into one place [of standing, pooling together], and let the dry land appear”; and it was so. 10 God called the dry land earth, and the gathering of the waters He called seas; and God saw that this was good (pleasing, useful) and He affirmed and sustained it.
Genesis 1:9-10 AFR83
Toe het God gesê: “Laat die waters onder die hemel op een plek bymekaarkom (selfde woord as in Jesaja – no.6960 ) sodat die droë grond sigbaar word.” So het dit gebeur. God het die droë grond “aarde” genoem, en die waters wat bymekaargekom het, het Hy “see” genoem. En God het gesien dit is goed.
En God het gesê: “Laat die waters onder die hemel [wait: qia’wu] op een plek versamel word, en laat die droë land verskyn.” En dit was so. God het die droë grond aarde genoem, en die versameling [versameling: u’le’mikveh] van die waters het Hy see genoem; en God het gesien dat dit goed was.
… dit beteken ‘n versameling of hoopvolle byeenkoms.
Die idee was dat hulle gewag het vir God se plan om in werking te tree.
Waarvoor het die waters gewag? In vers 20 het God gesê: “Laat die waters wemel van swerms lewende wesens,” en die verhaal God se skeppings krag is ten toon gestel.
Wegneem gedagtes:
- Die water het gewag en die kragtige werk van die Here gesien.
- Die hoorders van Jesaja het op die Here gewag en was met krag gevul en het nie moeg geword nie
- Die Psalm digter sê wag met ’n hoopvolle verwagting en sien wat God gaan doen
- Die dissipels het gewag en die uitstorting van Heilige Gees beleef en God se kragtige werking deur hulle gesien.
Ek hoop hierdie boodskap het jou bemoedig en dit het my aangemoedig in my gesindheid en perspektief oor om op die Here te WAG.
- Laat ons WAG op die Here terwyl ons na Hom toe hardloop en meer in Hom ingevleg en verbind word.
- Mag ons volhard en gehoorsaam wees in ons WAG.
- Laat ons met verwagting WAG na meer van die Heilige Gees wat kragtig in en deur ons werk en ons versterk.
Waiting is… “Draw close bound together with Him while we endure in His Holy Spirit Power and expect to see Him moving in our lives and the world around us”.