Preek/ Boodskap oor: Mood

Inleiding:

Roller Coaster = Tuimeltrein? (op en af)

Moodswing? (heen en weer)

Mood rollercoaster?

“a situation or experience that alternates between making you feel excited, exhilarated, or happy and making you feel sad, disappointed, or desperate”.

So vandag wil ek praat oor Hoe om gelukkig/vol Joy te wees, maak nie saak wat nie. (nie net in die simpel goedjies wat ek van vertel het nie, ook in die regtige TOUGH uitdagings van ons lewe.

In die op en ook af tye van die lewe kan my & jou JOY konstant wees.

Wat veroorsaak jou ongelukkigheid?

Oor die algemeen 4 dinge:

  • Pyn (Pain) – Fisies of Emosioneel
  • Druk (Pressure) – Spanning
  • Mense (People)
  • Probleme (Problems)

Pyn, druk, mense en probleme wat alles jou vreugde of jou geluk wegneem.

Dr Paul Meier, ‘n Christelike sielkundigee, skryf ‘n boek met die titel: “Happiness is not based on circumstances its based on choices”

***Geluk is nie gebaseer op omstandighede nie, dit is gebaseer op keuses.

Jy hou dalk nie hiervan nie, maar jy is nou so gelukkig as wat jy wil of kies om te wees.

Ek en jy moet geluk/Joy kies en dan vat en dan hou.

Geluk is nie iets waarna jy gaan soek nie.

Dis ’n geskenk en ons moet dit vat.

Inhoud:

* Galatians 5:22-23 AMP

22 But the fruit of the Spirit is love, joy, peace, forbearance (patience), kindness, goodness, faithfulness, 23 gentleness and self-control. Against such things there is no law. 24 Those who belong to Christ Jesus have crucified the flesh with its passions and desires. 25 Since we live by the Spirit, let us keep in step with the Spirit. 26 Let us not become conceited, provoking and envying each other.

* Romans 15:13 AMP

13 May the God of hope fill you with all joy and peace in believing [through the experience of your faith] that by the power of the Holy Spirit you will abound in hope and overflow with confidence in His promises.

Psalm 94:19

19 When my anxious thoughts multiply within me,
Your comforts delight me. (bring me joy)

Isaiah 61:3

“To appoint unto them that mourn in Zion, to give unto them beauty for ashes, the oil of joy for mourning, the garment of praise for the spirit of heaviness; that they might be called trees of righteousness, the planting of the Lord, that he might be glorified.”

Psalm 63:6–7

“For you have been my help, and in the shadow of your wings, I will sing for joy. My soul clings to you; your right hand upholds me.” … This is how I fight my battles liedjie?

 Psalm 16:11

“You make known to me the path of life; in your presence, there is fullness of joy; at your right hand are pleasures forevermore.”

Romans 14:17

 “For the kingdom of God is not meat and drink, but righteousness, and peace, and joy in the Holy Ghost.”

Psalm 27:6

“And now my head will be lifted up above my enemies around me,
In His tent I will offer sacrifices with shouts of joy;
I will sing, yes, I will sing praises to the Lord.”

* John15:1-11 (Die HOE?)

Jesus Is the Vine—Followers Are Branches

15 “[a]I am the true Vine, and My Father is the vinedresser. 2 Every branch in Me that does not bear fruit, He takes away; and every branch that continues to bear fruit, He [repeatedly] prunes, so that it will bear more fruit [even richer and finer fruit]. 9 I have loved you just as the Father has loved Me; remain in My love [and do not doubt My love for you]. 10 If you keep My commandments and obey My teaching, you will remain in My love, just as I have kept My Fathers commandments and remain in His love. 11 I have told you these things so that My joy and delight may be in you, and that your joy may be made full and complete and overflowing. (constant)

Verder…

  • Geluk/Joy kan nie net gevoel word nie dit kan
  • Gevat word, want dit word gegee (sien verse bo) en ook
  • Weggegee word.

Jy kan niemand blameer vir jou ongelukkigheid nie … ongeag die pyn wat hulle veroorsaak het, ongeag die druk wat hulle op jou geplaas het … ongeag ander mense … en ongeag die probleme in jou lewe … jy is so gelukkig soos wat jy kies om te wees.

**(Nou weet ek vir sommige, chemie beïnvloed ons vermoë om gelukkig te wees – as dit jy is, moet jy dalk ‘n dokter sien. Depressie kan a.g.v. ’n chemiese wanbalans ook wees).

Een van die grootste foute wat ons almal maak, is “wanneer en dan” dink.

Hierdie tipe denke sê dat wanneer ek dit kry, ek gelukkig sal wees.

  • Wanneer ek met hom/haar trou, sal ek gelukkig wees…
  • Wanneer ek van hom/haar skei, sal ek gelukkig wees.
  • Wanneer ek hierdie nuwe werk kry, sal ek gelukkig wees.
  • As ek kinders het, sal ek gelukkig wees.
  • Wanneer die kinders uit die huis uit trek sal ek gelukkig

Hierdie manier van dink sal ons nooit help om gelukkig te wees nie.

“Book of Joy” in die bybel is… Filippense.

Paulus, meer as die meeste, het geweet hoe om gelukkig te wees in aaklige situasies.

Hier is drie “sleutels” (wat kan help met ons keuse) wat ons sal help om ‘n gelukkige (’n lewe van Joy) lewe te lei, maak nie saak wat gebeur nie. (onthou hierdie is Nie ’n volledige lys Nie!)

  1. Jy kan gelukkig wees maak nie saak wat nie, as jy kies om te onthou dat… God kan goed uit enigiets bring

Romans 8:28 AMP

28 And we know that in all things God works for the good of those who love him, who have been called according to his purpose.

Ons moet kies om te onthou dat God goed… uit enigiets kan bring. Kyk na wat

Paulus het gesê ons weet … nie ons hoop of ons raai nie, maar ons weet. (my & jou keuse!)

Hy sê nie alles is goed nie. Daar gebeur slegte dinge in ons wêreld en bose dinge wat in ons wêreld gebeur, maar Paulus… God sê dat Hy goed daaruit sal werk.

Hoe doen Dawid dit?

Hy het die keuse gemaak om die Here te loof. Dawid het daardie keuse gemaak en ons kan ook.

Hoe doen ons dit?

Ons moet leer om in daardie oomblik na gebeure te kyk vanuit God se perspektief en nie ons eie nie.

Ek sê dit weer… Hoe ons ‘n keuse maak, is deur te leer om na alles in jou lewe te kyk vanuit God se oogpunt, God se perspektief, nie my eie nie.

Dit is ‘n lewensuitkyk/filosofie wat jy sal moet aanleer as jy gelukkig wil wees, maak nie saak wat in jou lewe gebeur nie. (Dit kom nie vanself nie, dis intensioneel)

Gelukkige mense het ‘n ander uitkyk op die lewe as diegene wat ongelukkig is.

  • Hulle sien die groot prentjie.
  • Hulle kyk verby die pyn, die mense, die druk en die probleme om te sien dat God altyd ten goede in ons lewens werk.

Paulus se voorbeeld

In plaas daarvan om ‘n jammerpartytjie te hou, sê Paulus dat alles wat met hom gebeur het in die afgelope 4 jaar… valse beskuldigings, skipbreuk gely, slanggebyt, en valslik gevange gehou en nou vasgeketting aan ‘n Romeinse wag …

Hy sê dat dit alles hom gehelp het versprei die Goeie Nuus oor Jesus. Dis nou ‘n ander perspektief.

Corrie Ten Boom in Duitse konsentrasie kamp storie van luise?

Enige tyd wat ons reageer op druk, probleme of mense in ons lewens met God se perspektief is dit ‘n getuienis vir ongelowiges, maar dit moedig ook gelowiges aan om meer vrymoedig te wees in hul getuienis.

  1. Jy kan gelukkig wees maak nie saak wat nie, as jy kies om… nooit toe te laat dat ander jou uitkyk beheer/beinvloed nie

Niemand kan jou beheer/beinvloed tensy jy hulle toelaat nie.

  • Moet nooit toelaat dat iemand jou beheer met hul woorde of deur hul dade nie.
  • Moenie dat hulle jou gedagtes, jou houdings of jou optrede beheer nie.

(net jy, kan jou joy weg gee, niemand kan dit by jou vat nie)

Kritiek (wat ander van jou dink en sê) kan en sal die vreugde uit jou lewe suig, so ek wil hê jy moet hierdie beginsel leer.

  • Jy het nie ander mense se goedkeuring of toestemming nodig om gelukkig te wees nie.

Onthou – Geluk is ‘n keuse wat jy maak.

Moenie bekommerd wees oor wat mense van jou dink nie … hulle dink nie aan jou nie, maar aan hulself.

… as jy leef vir die goedkeuring van ander, sal hul verwerping jou joy steel!

  • Jy sal nie geluk vind deur die goedkeuring van ander te soek nie …
  • Jy moet leer dat jy nie ander mense se goedkeuring nodig het om gelukkig te wees nie.

Wil jy in God se wil wees? Wees altyd dankbaar … maak nie saak wat gebeur nie.

Eerstens, ons kan gelukkig wees as ons onthou dat God goed uit enigiets kan bring sodat jy ophou om na situasies met vrees te kyk, maar deur geloof … om die groter prentjie te sien.

Tweedens moenie toelaat dat ander se woorde en optrede jou uitkyk of emosies bepaal nie.

  1. Jy kan gelukkig wees maak nie saak wat nie, as jy kies om te weet dat… jy altyd iets het om voor dankbaar te wees. (veral teenoor Jesus)

John 3:16

16 “For God so [greatly] loved and dearly prized the world, that He [even] gave His [One and] [a]only begotten Son, so that whoever believes and trusts in Him [as Savior] shall not perish, but have eternal life.

Boek deur Gobble, Gene – The Biblical Secret to Happiness

Die doel van elke hoofstuk in hierdie boek is om die direkte verband tussen die gees van dankbaarheid en die vermoë om ware en blywende geluk te ervaar, te illustreer. Daar is ‘n geestelike en sielkundige band tussen dankbaarheid en geluk.

Het jy al ooit Spreuke 15:13 gelees? Dit sê: “13Blydskap laat ‘n mens se gesig straal;

smart maak ‘n mens terneergedruk.” anders gestel: “‘n Dankbare hart lei tot ‘n gelukkige gesig.”

Spreuke 17:22 sê: “22’n Vrolike mens is ‘n gesonde mens,’n neerslagtige mens raak uitgeput.” anders gestel: “ ‘n Dankbare hart is soos medisyne.”

Ons kan sien dat God ons probeer help om te verstaan hoe ‘n dankbare hart die liggaam fisies bevoordeel, sowel as die verstand help om gelukkig te wees.

Het jy al ’n ongelukkige etosiastiese persoon gesien?

Entheos. Die woord theos beteken God en die eerste deel van die woord entoesiasme is “en” wat “binne” beteken. Wanneer jy daardie twee definisies saamvoeg, kry jy die frase “en theos” wat “in God” of “God binne” beteken (“om God binne hê”).

Wanneer God letterlik binne-in jou gees, siel en liggaam is, word jy ‘n opregte entoesiastiese persoon. Entoesiasme vir die lewe borrel op en uit jou lewe in die wêreld en in die lewens van die mense met wie jy in aanraking kom.

Geluk kom nie uit selfsugtigheid nie, om vir jouself te leef nie.

Dit kom nie van ‘n selfgesentreerde lewe nie, ’n alles oor my uitkyk nie.

maar…

Geluk kom uit selfopoffering, lewe tot voordeel van die heerlikheid van God en om Soos Jesus self gedoen het, om ander te dien.

Slot:

Laat ek afsluit deur jou te vra om die spasie in te vul…

Vir my om te lewe is…

Daar is net een antwoord wat tot geluk/ware blywende JOY lei … en jy kan dit vandag kies.

Philippians 1:21

To Live Is Christ

21 For to me, to live is Christ [He is my source of joy, my reason to live] and to die is gain [for I will be with Him in eternity].

Isaiah 35:10

10 And the ransomed of the Lord will return
And come to Zion with shouts of jubilation,
And everlasting joy will be upon their heads;
They will find joy and gladness,
And sorrow and sighing will flee away.

Psalm 30:11

11You have turned my mourning into dancing for me;
You have taken off my sackcloth and clothed me with joy,

Amen