Hebreërs 11
Abel
Henog
So wat leer ons uit die stories van hierdie twee geloofshelde?
As ‘n mens nie glo nie is dit onmoontlik om te doen wat God wil
Wie tot God nader, moet glo dat Hy bestaan
‘n Mens moet glo dat Hy die wat Hom soek, beloon
Noag
Eerbiedige Gehoorsaamheid wanneer ons nog nie SIEN nie
Abraham
Aan God gehoor gegee
Toe hy nie kon SIEN nie was hy steeds gehoorsaam
‘n Hemelse perspektief gehad, sy oë was op die ewige
ONS IS VREEMDELINGE IN ‘N VREEMDE LAND
“I will not be conformed to the patters of this world but be transformed by the renewing of my mind” Rom 12:2
So wat het ek nodig om in die toekomstige ontstuimige tye te blom?
So, Huis van Gebed, hoe lyk jou geloof vandag?
- Ondersoek jou hart
Glo jy regtig dat God bestaan, en dat Hy die Woord is wat gekom het.
Hoe lyk jou geloofsfondasie?
As ons ‘n “huis van gebed” wil wees, kort ons verserker ‘n huis wat op DIE ROTS gebou is
Kan ‘n mens bid sonder geloof?
Psalm 25 (Kyk hoe het David gebid)
- ‘n Ewigheidspersktief
Hebreërs 10: 32
Hebreërs 11:3
Is jou oë op die dinge daarbo en nie op die dinge hieronder nie? Waarmee vul jy daagliks jou gedagtes?
Die leiding wat ons hier moet verduur kan nie vergelyk met die heerlikheid wat kom nie.
- Volharding
Moenie jou geloofsekerheid prysgee nie.
Hebreërs 10:35 - God se Natuur
Glo, dat God is, wie Hy sê Hy is vir nou en veraltyd. Glo in Sy karakter as liefdevolle Vader.