Wat wil die Here hê moet ek vir Hom doen? – Wie van julle het al, of vra tans die vraag?
Met min mense in “Defined” kursus se laaste sessie, is vanoggend se onderwerp aangeraak.
(boek se opsommings – 5 A4 Word doc bladsye)
Gelowiges sit met Genesis tot Openbaring – daar staan soveel dinge geskrywe in die Bybel.
- Here, help my asb so bietjie. Wat wil Hemelse Vader van my hê? Wat wil U hê moet ek vir U doen?
Ek het goeie nuus vir jou. Dis nie ingewikkeld nie, die antwoord is nie weggesteek nie.
- Ons geloofspad is soms vol baie moeilike sake. Ek sê nie om gelowige te wees is maklik nie.
- Ek sê die antwoord op die vraag: Wat wil die Here hê moet ek doen is nie ‘n ingewikkelde antwoord nie.
- Is daar iets in die Woord wat vir my en jou in ‘n rigting kan stuur om die onsekerheid van wat van my lewe verwag word, uit te klaar?
Die vraag: Wat is die belangrikste gebod?
Ons sien ‘n persoon na Jesus toe kom wat ook vra: Here, die skrifte sê so baie dinge. Kan U my help om dit so bietjie te vereenvoudig? Wat is die belangrikste EEN waarop ons moet fokus?
Mar 12:28-31 (TPT) – Now a certain religious scholar overheard them debating. When he saw how beautifully Jesus answered all their questions, he posed one of his own, and asked him, “Teacher, which commandment is the greatest of all?” Jesus answered him, “The most important of all the commandments is this: ‘The Lord Yahweh, our God, is one!’ You are to love the Lord Yahweh, your God, with a passionate heart, from the depths of your soul, with your every thought, and with all your strength. This is the great and supreme commandment. And the second is this: ‘You must love your neighbor in the same way you love yourself.’ You will never find a greater commandment than these.”
Wat wil die Here hê moet ek doen?
- Ek het iets vir jou om te doen – Hê My lief.
- Ek het nog iets vir jou om te doen – Hê ander lief (soos jy jouself lief het).
Dink jy dat jy hierdie kan doen?
- Ja maar Friedel dit is nie wat ek verstaan onder die vraag: Wat wil God hê moet ek doen?
- Moet ek my werk bedank en voltyds in die bediening gaan?
- Is ek in die regte beroep? Wat moet ek word?
- Watter dinge moet ek vir die Here doen om Sy Koninkryk uit te brei?
- Is jy dalk al 40, 50, 60 en soek ‘n antwoord op hierdie vraag?
Die Here Jesus antwoord… Kom ons vee al die “clutter” van die tafel af en begin met ‘n skoon tafel.
Op die tafel is aanvanklik 2 dinge:
- Hê My lief.
- Hê ander lief. Jou hele lewe lank. Elke dag.
Hoe belangrik dink jy is Jesus se woorde oor liefde in Mar 12:28-41? (gee dit ‘n punt uit 100 uit??)
Hoe belangrik is hierdie vandag in die lig van ander Jesus woorde: Mat 24:12 (TPT) (liefde verkoel)
- In die hoofstuk word Jesus uitgevra oor die laaste dae en Hy antwoord onder andere:
- “There will be such an increase of the sin of lawlessness that those whose hearts once burned with passion for God and others will grow cold.”
- CJB sê: “many people’s love will grow cold because of increased distance from Torah”
In ‘n wêreld waar daar ‘n liefde tekort is bid gelowiges: Wat moet ek doen Here? Wat moet ek doen?
Mar 12:28-41 is ons antwoord op die vraag: “Hier is wat Ek, die Here wil hê jy moet doen:”
- Hê My Lief
- Hê ander om jou lief. Hê jouself lief.
- Begin hier.
Ons praat mos soms so:
- Jy is ‘n gebore onderwyser / of ‘n gebore sakeman / jy is ‘n gebore pastoor.
- Mense kan in die regte lyn wees van beroep maar mis waarvoor hulle geskape is.
- Dit is waaroor die vraag van vanoggend gaan: Wat wil U hê moet ek doen?
- Briljant in wat ek doen, maar ver verwyderd van Jesus woord oor wat die belangrikste is.
- Hier is wat jy moet doen: Hê My lief en hê mense om jou lief.
- Hoe dit uitspeel is baie prakties in ons dag tot dag.
- Jy is uniek. Daar is nie nog so iemand soos jy op aarde nie. (uitspeel op verskillende plekke en verskillende maniere – hoe speel liefde vir Hom en ander uit waar jy is?)
Wat is liefde?
Liefde is ‘n warm gevoel (emosie), liefde is ‘n aangetrokkenheid, liefde is ‘n keuse, liefde is ‘n commitment, liefde is ‘n opoffering, liefde is selfloos, Liefde is nie ‘n geheim nie, dit word gesien en gehoor.
- As liefde nie in plek is nie… Liefde kan groei.
- Wees deel van LCF gebeure en gee liefde kos en water.
Dis amper onmoontlik… (is daar iemand wat so voel)
Dit is amper onmoontlik as jy nie wedergebore is nie.
As jy nie wedergebore is en al ‘n volle hartsoorgawe aan die Here gemaak het nie, begin daar. Laat die Here Jesus deur Heilige Gees jou lewendig maak vanuit jou dooie geestelike kondisie en dan daarna begin jou reis: Hê My lief, hê ander lief (anders gaan jy die lewe aanpak met jou eie poging).
Ek en jy by onsself kan nie sukses hê in Jesus se opgesomde antwoord nie.
- Liefde is nie alleen ‘n vrug van ons chromosome, ons opbrengs of ons persoonlikheid nie.
- Liefde is ‘n Heilige Gees vrug àhierdie moet vanoggend baie goeie nuus wees vir jou.
- Die persoon wat hierdie verstaan is ‘n persoon wat liefde op die regte plek gaan soek.
- Sy liefde vir my en jou verander ons en bemagtig ons om lief te hê.
So what he is saying is this. Do you at “LCF” want to be a more loving people? Do you want more manifest and visible demonstrations of love among each other? Do you want to be more open and winsome to outsiders who visit you? Do you want to have hearts that are more free to care for the hurting? Do you want the heart to love your enemies and bless those who curse you? Do you want to be less self-absorbed and less enslaved to things, and more free to take risks and make sacrifices for others?
If so, then make it your aim day and night to be filled with the fruit-bearing Holy Spirit. For the fruit of the Spirit is love. And to that end, make it your aim day and night to be filled with faith, trust, confidence in Christ, who loved you and promises to forgive you and cleanse you and take you all the way to glory. And to that end, make it your aim to be filled day and night with the word of God. Faith comes by hearing and hearing by the word of God (Romans 10:17). Especially with powerful pictures of the love of Christ for you—like Christ crucified.
Wanneer liefde vir Hom en vir mense om jou gesien en gehoor word, is jy besig om te doen wat Hy wil hê jy moet doen.
- Mag jy ervaar hoe Heilige Gees jou help en lei om dit prakties te maak.