Hoe gereeld dink jy aan jou dood?
En as ons dalk onsself kry om daaraan te dink, is die belangrikste vraag nie hoe ons gaan doodgaan nie, maar wat gaan gebeur nadat ons doodgegaan het.
“He who provides for this life but takes no care for eternity, is wise for a moment, but a fool forever” – John Tillotson
- Moenie dink aan doodgaan en hartseer nie – dit verhinder jou om meditasie te gee aan die onderwerp.
- Dink verby die doodgaan en hartseer. Is jy besig om voor te berei vir die ewige lewe?
**(gebed)
Is daar lewe na die dood?
Wat sê die Here Jesus in Luke 16:19-31?
- Volgens die Here Jesus, is daar lewe na die dood.
- 2 geweldige uiterstes.
“I grew up not believing in hell because my parents said our culture does not. They said Christians invented it to scare themselves. They said this world is all we have, so be good in it.”
‘n Navorsingstudie in Amerika:
Hemel | Hel | |
Christene | 92% | 79% |
Alle VSA volwassenes | 73% | 62% |
Ouderdomme: 18-29 | 63% | 55% |
30-49 | 69% | 59% |
50-64 | 81% | 70% |
65+ | 79% | 62% |
Die mensdom glo makliker in die goeie wat kom na die dood, maar die slegte nuus dat daar ‘n plek soos die hel is waar siele vir ewig verwyderd is van God, is iets waaraan selfs gelowiges nie so lekker byt nie.
Wie is reg?
- Die gelowige met ‘n mooi hart wat net nie kan indink dat so ‘n realiteit bestaan nie?
- Of die Here Jesus wat uit die dimensie van die ewigheid gekom het en weet wat daar is?
Ek vra myself altyd die vraag af: As net die hemel bestaan en nie ook die hel nie, hoekom het die Seun van God die heerlikheid van die hemel verlaat om aarde toe te kom om die Lam te word, om ‘n grusame dood aan die kruis te sterf om sodoende ons te red?
- Te red van wat?
- Gaan daar werklik ‘n oordeelsdag gaan wees en die bokke & skape geskei gaan word van mekaar?
Mat 13:47-50 (CJB) – Once more the Kingdom of heaven is like a net thrown into the lake, that caught all kinds of fish. When it was full, the fishermen brought the net up onto the shore, sat down and collected the good fish in baskets, but threw the bad fish away. So it will be at the close of the age – the angels will go fort hand separate the evil people from among the righteous and throw them into the fiery furnace, where they will wail and grind their teeth. (Die woorde van Die Here Jesus)
Ope 20:12,15 (CJB) – And I saw the dead, both great and small, standing in front of the throne. Books were opened, and another book was opened, the Book of life; and the dead were judged from what was written in the books, according to what they have done. (15) Anyone whose name was not found written in the Book of Life was hurled into the lake of fire.
- Jou naam is dalk opgeskrywe in die Cipro kantore Direkteur van LCF of voorsitter van die Direksie, jou naam staan geskrywe in die gesogte advokaat boeke as ‘n advokaat of in die finansiële kringe as ‘n CA. Dalk staan jou naam geskrywe in die dik boeke van Japan dat jy jou 10e swart belt in karate het. Well done, jy het hard gewerk.
- Ek wil jou vra: staan jou naam geskrywe in die boek van die lewe.
As ons ons voorberei vir aftrede (tot ons doodgaan), doen ons goed. Maar hoe ‘n groot fout maak ons as ons jy die vraag ignoreer: “Wat na die dood?”
- Ons druk ons kinders om te presteer in akademie om ingenieurs en mediese dokters te word.
- Ons druk hulle in sport om sportmanne en sportvroue te word.
- Dis nie verkeerd nie.
- But, are we training our children in Godliness. Are we training ourtselves in Godliness?
- 1 Tim 4:8 (CJB) – For although physical exercise does have some value, godliness is valuable for everything, since it holds promise both for the present life and for the life to come.
- Godliness – om meer soos Hy te word.
A glimpse of heaven
Sommige dink die hemel is ‘n ewigdurende kerk diens daar bo in die wolke. Ander spot en sê ons het elkeen ons eie wolkie waarop ons gaan sit en harp speel?
Ope 21:4 (Afr53) – En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verby gegaan.
A glimpse of hel
Sommige dink die hel is ‘n plek van een groot partytjie waar hulle saam satan sigare gaan rook?
“As I look back on my experience, I’m reminded of the devastation of the twin towers of the World Trade Center on September 11, 2001. Rather than face the 2,000-degree heat, some people chose to plummet to their death by leaping out of a window. Those people chose to fall to their death rather than face the intensity of the flames for even fifteen seconds. According to the Bible, hell is deep down in the earth and scientists say it is 12,000 degrees. Try to imagine this state of existence for those in hell, and the fear that never ceases for even one second. This isn’t just for 15 seconds, but for all eternity and there is no way to escape it. To witness people in terror, in desperation, and in unending torment was more than I could bear.”
2 boeke wat ek aanbeveel:
- 5 Minute na die dood – Dr Isak Burger
- Driven by Eternity – John Bevere
Kan jy nou reeds weet waar jy jou ewige lewe gaan spandeer?
1 Joh 5:13 (CJB) – I have written you these things so that you may know that you have eternal life – you who keep trusting in the person and the power of the Son of God.
Die evangelie is die goeie nuus verhaal van God se redding en versoening met die Vader. Hierdie is die primêre boodskap wat die kerk ‘n draer van moet wees.
- En so ook elke gelowige.
Hoe kan jy seker maak?
Abraham se woorde aan die ryk man in die hel: “Hulle het die wet en die profete”.
Sy antwoord terug: “Nee…”
Jy moet ophou “Nee” sê vir die woord van God. Neem die woord van God ernstig op.
Die woord sê:
- Jy moet waarlik wedergebore wees (jou dooie geestelike kondisie na lewe verander word)
- Jou vertroue in die reddingswerk van Jesus Christus.
- Daarna: be trained in Godliness – hou op Nee sê vir die woord van God.
Is jou naam in die boek van die lewe? As jy onseker is, kom na vore dat ons vandag seker kan maak.