life-christian-foundation

Wie is LCF?

Vind meer uit oor LCF gemeente, die verskillende bedieninge en hoe jy betrokke kan raak. Sondag dienste begin om 9h30. Dis altyd ‘n goeie beginpunt: Kom woon ‘n Sondag erediens by en kom ervaar LCF vir jouself.
Vind meer uit

Raak betrokke

By LCF glo ons in die krag van span (vir vennote van LCF). Vind meer uit oor die verskillende spanne en waar jy betrokke kan raak. Seker spanne is geslote en ander spanne nie. Kontak ons kerk kantoor vir meer inligting.
Vind meer uit

LCF Leierskap

Ontmoet die leierskap van LCF. Die leierskap struktuur bestaan uit ‘n Raad van Direkteure, Pastorale Kommitee asook Raad van Ouderlinge wat geestelike en finansiële leiding verskaf.
Vind meer uit

Kontak ons

LCF Gemeente & Kerkkantoor:

LCF Tjek Rekening

Bank: ABSA
Rekening Nr: 4053042740
Takkode: 632005
Swift: ABSAZAJJ

Gemeente in Vanderbijlpark